RitaB2015-07-25Ek herinner my aan die padda in kookwater-eksperiment. Daardie een waar padda se kind doodtevrede in de pot water sit terwyl dit verhit word. Stelselmatig. En hy word gewoond en aanvaar die verandering. Tot die water kookpunt bereik en hy die einde van sy
Jaco Fourie2015-07-24Thomas
Ek het jou skakel mbt Prof Wolmarans gelees en dit uiters geniet.
Net een ding wat my altyd verwar (perplex) en dit is dat Christene wat sê dat die Bybel nie letterlik opgeneem moet word nie, of dat dit nie deur God ge-inspireer of "ge-dikteer"
Jaco Fourie2015-07-24Aag Duitswester
Soos oudergewoonte stel jy jou absolute onkunde ten toon mbt die geskiedenis asook 'n algehele verkragting van feite met jou uiters subjektiewe aannames.
Indien jy jou onder die ingeligtes wil skaar, BEWYS eerder jou stellings, dws
Thomas2015-07-24Ag kom nou Angus
Jy weet net so goed soos ek dat Adam met god en Eva met die slang gepraat het. Hulle is met die vermoë om te kan praat geskape - soos jy altyd sê met tieties de lot!
Thomas
F van der Walt2015-07-24Volgens hierdie boek: Brain Sex: The Real Difference Between Men and Women; Paperback – August 1, 1992 by Anne Moir (Author), David Jessel (Author), word 'n persoon se geslagsvoorkeur deur die brein bepaal. Afgesien van die geslag van jou chromosome, wo
Isabel Meyer2015-07-24Al wat oorbly is dat ons nie meer 'n sê het nie en alles gelate moet aanvaar volgens hulle "wille". Dit is so tragies, maar ons is in die minderheid. Stadig maar seker gaan ons hierdie afdraande pad na 'n groot afstorting tegemoet en op die ou einde sal
Engela2015-07-24Juis, dit is swart mense wat nie hulle eie taal in die skole wil toelaat nie. Daar word al lank deur Afrikaanssprekendes gevra dat laerskool-onderrig in hul moedertaal moet wees.Sonder sukses.
harm2015-07-24Sterke positionering van cognitive justice en de noodzaak van universiteiten om de universitas / ' kennisdeling voor en van ieder' hoog in het vaandel te houden. De onderwijzersopleiding heeft daarin een wezenlijke rol.
Reusedwerg2015-07-24Ryk ek lees jou brief en deel jou sentiment en benadering. In 'n volwasse beskaafde demokrasie sou jou voorstel moontlik gewerk het. Ek skeer prostitute en politci onder die een kam. Hulle belowe hul kliënte/navolgers dieselfde. Jy haal verse uit Spreuke
Duitswester2015-07-24Sodom, Gomorra, Alexandrië, hulle was en is nie meer nie en sal weer wees en sal weer nie wees nie. Sodomie is bekend van die oudste tyd af, dis nie 'n ongekose toestand nie, dit is en was nog altyd 'n keuse wat deur G_dloses gemaak was. Regdeur ons gesk
Jurie le Roux2015-07-23Uitstekend. Baie dankie, Pieter. Dit bied 'n besondere perspektief op die leef- en denkwêreld van Schweitzer. Ek sal dit graag weer lees en lees.
Paul Vigoureux2015-07-23Hartelijke gelukwensen. Je moet de mensen geen geld geven. Daar moeten ze zelf voor zorgen. Maar iedereen, en vooral de jeugd, moet kansen krijgen. Kansen om te studeren, kansen om respect te bekomen. Elke mens heeft capaciteiten. Goede leiders hebben een
Wim Vorster2015-07-23Baie, baie dankie, Danie, vir die resensie en die mooi woorde oor die uwe. En my dank aan LitNet wat teater - en in hierdie geval komedie - ondersteun. Wim
Jean Oosthuizen2015-07-23Kobus de Klerk maak ʼn hele paar taalfoute, denkfoute en feitefoute.
Ek reageer gewoonlik nie op sulke briewe nie maar aangesien hy my betrek net ʼn paar opmerkings ter wille van die rekord en daarmee volstaan ek.
Die gesprek en die belangstelling w
Thomas2015-07-23Kobus
Soos gewoonlik vaar jy weer uit teen een of ander verbeelde vyand in die waan dat SêNetters soos jy dink – en dit is dat jy alle kennis in pag het. Ek is ’n natuurwetenskaplike en soek maar leiding vir kwessies waaroor ek nie die nodige kennis
Dirk Rigter2015-07-23Kobus De Klerk,
Jy skryf: "Die Heilige Gees van God lei die opregte gelowige in die uitleg van SY Woord, SY Skrif". Maar in jou onlangse vorige skrywe beweer jy dat slegs "fisiese kontrole" enige "standaard teorie" kan bewys.
Hoe verduidelik jy dat
Micaela Janse van Rensburg2015-07-23What is the significance of the title of your play "Somewhere on the Border"? Specifically what is the significance of using the word "Somewhere"?
Angus2015-07-23FC Boot, jou baie geskryf sê absoluut niks.Die feit dat die Bybel Christenmitologie is, beteken nie dat dit nie hulle wetboekFC Boot, jou baie geskryf sê absoluut niks. Die feit dat die Bybel Christenmitologie is, beteken nie dat dit nie hulle wetboek i
Anna2015-07-23Gert daar is raad vir baie dinge maar onkunde en ’n '' closed mind'' klaarblyklik nie. Ek was onder die indruk dat almal bewus is dat die brein differensieer tussen vroulik en manlik gedurende die 2e helfte in vitro . Dit is gedurende die tyd dat die g
Marina Meyer2015-07-23Hoe ruk jy aan my ramkiekie-snare. Nostalgie en verlange en hunkering lê soveel meer in ’n ramkiekie as ’n kitaar. Die gevoel van bevryding wat enige vorm van materialisme sinneloos maak. Die plat, leë, ryk, passievollie Karoo. Ek kantel op die rand
Karen Schoeman2015-07-22Ons is almal so verskriklik bly om jou weer terug te hê! Dis waar jy hoort. Jy het so 'n ongelooflike talent om die dieper waarhede in die Bybel oor te dra. Dankie dat jy is wie jy is, ons het groot waardering en baie liefde.
ds hennie2015-07-22Omdat die bewyse nie bestaan of homoseksualiteit aangebore of aangeleer is nie die volgende vrae:
Waarom word gemeentes vir homoseksuele mense nie gestig nie?
Met so 'n homoseksuele leraar as herder ?
Dan is diskriminasie mos verby.
En weet almal wie
Kleintjie Henning2015-07-22Liefste Gert, Ek kan nie anders as om AMEN te sê op jou artikel nie! Christus het nie gekom om te oordeel nie, maar om vry te spreek. Solank die geleerde ouens met die lang hare en dik brille vasklou aan hulle wettiese dogma en die Bybel nie in konteks w
Thomas2015-07-22Panda
Dankie weereens vir die inligting alhoewel jy volgens Kabouterland se oppermeester dink jy sien komete.
Jy sal maar moet kom kuier of ons moet mekaar by die Paarl se Taalmonument sterrekykery probeer raakkyk!
Groetnis
Thomas
Matty Strydom2015-07-22Marthinus, net soos jy het my Jessica ook haar lewe geneem. Soos ’n mens jou koffertjie optel en verreis. Anders as jy was sy net 19. Antjie Krog se woorde troos - " hier waar ek nou is, sal jy nooit, nooit kan wees nie ... " Ek was ’n Honneurs-stud
F C Boot2015-07-22Beste Angus
Nee nou het jy saam met Kobus die kat aan die stert beet en swaai die arme dier rond in ’n vertrek wat totaal te klein is om ’n kat in rond te swaai.
Die Genesisverhale wat terloops hul finale beslag tydens die Babiloniese bannelingskap
Jaco Fourie2015-07-22Alle kerkgenootskappe is soos klubs waar elkeen 'n eie vorm van beheer, administrasie en 'n eie unieke ethos, gedragskode en filosofie handhaaf. Waar daar 'n geskiedkundige geskil onderling ontstaan het, is afgestig en 'n nuwe genootskap (klub) gestig, di
Angus2015-07-22Beste Kobus,
Jy beskuldig mý daarvan dat ek nie verstaan nie, en dat dit ék is wat die begripsfout maak, maar jý is die eintlike skuldige.
Eerstens skryf jy: “Die Begin kan nie 'n ander begin hê nie, want die Begin is reeds die begin. Daar is nik
Reusedwerg2015-07-22Verstommend mnr Rigter, verstommend. Jy moet jou weerhou daarvan om mense te brandmerk. Dit is sprekend van 'n tekort aan oa emosionele intelligensie.
Nico Colyn2015-07-22Ek het geen probleem met gay mense,heteroseksuele of enige ander nie.Ook nie met enige kerk van watter aard ook al.Mens wonder net wat God se plan sou wees?Gaan gay mense oor 50 jaar in die meerderheid wees en indien wel,hoekom?
Ricky Arendse2015-07-22Ģert Jane van Rensburg, ek is baie "moved" met wat jy gekry het. Alhoewel ek Engelssprekend is, het ek hierdie artikel tot hart toe geniet. Jy is 'n ware inspirasie vir ALMAL. Mag God jou altyd troos en jou inspirasie wees. Dankie