Aanmatigend

  • 1

Daar is lank reeds ’n geneigdheid om aanspraak te maak op ’n verhewendheid sonder bewyse.

CM

  • 1

Kommentaar

  • Ja die duusmanne het dit saamgebring van Europa af, hulle het dit die "prag en praal wette" genoem.
    Dit was destyds toe hulle moes uitwyk want die oop rioolstelsels van Europa het hulle eers laat knie-hoogte stewels dra en later heeltemal uitgestink.

    Dis daai stink riole wat hulle so neus in die lug laat loop het.

    Cheers
    Duitswester

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top