Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse Dagen het op 29 en 30 Augustus 2015 by Herman van Veen se landgoed in Soest plaasgevind. Suid-Afrikaanse en Nederlandse kunstenaars het opgetree en die bekendstelling van die CD byvoorbeeld het plaasgevind.
Dit was 'n naweek waarin alles saamgespeel het: die weer, die lieflike natuur, die musiek, die taal - en die ontsaglike talent van enige van Suid-Afrika se voorste kunstenaars.
Vrydagaand en Saterdag deur die dag was daar vertonings deur 'n veelheid Nederlandse kunstenaars wat in verskillende genres opgetree het. Een van die hoogtepunte was 'n heropvoering deur Herman van Veen se kindervoorstelling Alfred Jodocus Kwak, op die dag af veertig jaar ná sy eerste vertoning. En ook 'n optrede deur die baie gewilde Nederlandse cabaratiere Claudia de Breij.
Kyk wat was alles op die program.
Elize Zorgman deel haar foto's van die naweek met LitNet.
Herman van Veen en ander Nederlandse kunstenaars
Luna Paige
Claudia de Breij
Luna Paige
Coenie de Villiers
Herman van Veen
Andries Bezuidenhout
Andries Bezuidenhout en Herman van Veen
Pops Mohamed
Karin Hougaard en Herman van Veen
Coenie de Villiers en Herman van Veen
Ingrid Glorie en Herman van Veen
Andries Bezuidenhout en Herman van Veen
Anna Davel en Herman van Veen
Luna Paige en Herman van Veen
Joshua na die reën en Herman van Veen
Jannie du Toit en Herman van Veen
Anna Davel
Ingrid Glorie en Anna Davel
Andries Bezuidenhout
Joshua na die reën
Jaconell Mouton en Jannie du Toit
Jannie du Toit en Anna Davel
Pops Mohamed
Jaconell Mouton, Karin Hougaard en Pops Mohamed
Joshua na die reën
Karin Hougaard en Pops Mohamed
Lees 'n onderhoud wat hierdie feestelike naweek voorafgegaan het.
Lees 'n onderhoud oor die CD byvoorbeeld.
Kommentaar
Dit lyk so ongelooflik, die mooiste omgewing om sielvolle klanke en taal te deel.
'n Wonderlike geleentheid! mooiste natuurskoon en sielvolle klanke in twee magiese Tale!