From a diachronic viewpoint, Afrikaans has its roots in 17th-century Dutch, and has grown in African soil over a period of 360 years into a new language, distinct from other Western and Northern Germanic languages on all levels of linguistic description (morphological, phonological, syntactic and semantic), with the result that it has developed into an African language, a fact which is also reflected in its name.
Structurally, gender-based inflection, which is a core characteristic of all Germanic languages, has disappeared from this new language, and has been replaced, to name only adjectives as an example, by a system (more complex than that of 17th-century Dutch) of morphonological inflection, determined by the phonological structure of the adjective itself. In this regard the grammatical differential between Dutch and Afrikaans is higher than between the Nguni languages Xhosa and Zulu.
From a geographic perspective Arabic, by way of comparison, is grammatically a Semitic language which over the course of centuries was transplanted from its roots in the Middle East to Africa, and is now also known as an Afro-Asiatic language.
The African nature of Afrikaans is internationally recognised by institutions such as the Research Institute for Languages and Cultures of Asia and Africa (ILCAA), an affiliate of the Tokyo University of Foreign Studies, where Afrikaans has also been accommodated as an African language (and an extensive Afrikaans-Japanese dictionary is being published this year).
Although the language is taught at more than 20 universities worldwide, it is spoken only by a significant component of the population of two African countries, viz South Africa and Namibia – hence it is in essence an African language also by virtue of its geographical origin and location.
Ernst Kotzé is Emeritus Professor of Applied Language Studies at Nelson Mandela Metropolitan University.
Kommentaar
Kotze probeer polities korrek dinge volgens die mode plooi. Vergelyk 'n Nederlandse teks of woordeboek met 'n Afrikaanse teks of woordeboek. Wat duidelik blyk, is dat die twee tale hoogs verwant en daarby wesenlik Europees is.
Comestor verwar 'n taaltipologiese maatstaf (wat grotendeels berus op die struktuureienskappe van 'n taal) met 'n geolinguistiese maatstaf (wat die geografiese ligging van 'n taal bepaal). Uiteraard is Afrikaans taaltipologies 'n Germaanse taal, maar het ook (soos Arabies) 'n eie karakter, aard en naam op die vasteland van Afrika verwerf - daarom is dit ook 'n (Germaanse) taal van Afrika.
Ek dink nie hier is (veel) sprake van verwarring nie. Ek het andersins geen probleem met wat u in u reaksie sê nie. Die punt is dat die Europese wese van Afrikaans deesdae doelbewus verswyg word, bv onlangs deur Anne-Marie Beukes, wat die Bo-Kaap tot die wieg van Afrikaans verhef het, terwyl die bruines, wat sy daarmee wil komplimenteer, eers in die middel van die 19de eeu en later daar ingetrek het. Die veel geroemde slawe en Khoi-San het nie Afrikaans geskep deur dit skeef en krom te praat nie - iets wat geen skeppingskrag verg nie en kwalik 'n prestasie is. Die genoemde nie-blankes se praatwyse was bloot 'n bydraende faktor tot die begin van proto-Afrikaans. Afrikaans het sy ontwikkeling en beslag grootliks aan blankes te danke, maar die bedenklike politieke klimaat in die nuwe Suid-Afrika bring mee dat sonder meer van die standpunt uitgegaan word dat blankes plaaslik niks goeds tot stand gebring het nie.
Volgens my is Afrikaans wel Europees, ook al word die taal net in SA en Namibië gepraat. Vergelyk die met Romeins in Roemenië, omringd deur slavische taale, dis en blyft tog 'n Romaanse taal, soos Frans of Italiaans.
Met "Europees" bedoel ek uiteraard "Indo-Germaans" (taal-familie).