Foto's: Tuin van digters 2015

  • 5

Tuin van digters 2015 het die afgelope naweek op Wellington by die Breytenbach Sentrum plaasgevind. Naomi Bruwer gee 'n foto-oorsig van die mense en gebeure.

_MG_0251

Hoe loop die pad nou?: Francis Galloway in gesprek met Breyten Breytenbach.

_MG_0232

Hoe loop die pad nou?: Breyten Breytenbach

_MG_0262

Dianna Ferrus en Tessa Louw

_MG_0267

Pieter van der Westhuizen

_MG_0255

Pieter Hugo

_MG_0260

Die tuin van digters

_MG_0270

Marguerite Robinson

_MG_0272

Ena Jansen en Bernard Odendaal

_MG_0274

Japie Gouws

_MG_0276

Astrid de Vos

_MG_0288

O name, o verlange: Gerrit Olivier het 'n gesprek met Marlene van Niekerk gevoer oor Kaar.

_MG_0295

O name, o verlange: Marlene van Niekerk

_MG_0300

Pieter Haasbroek

_MG_0301

John Miles

_MG_0324

Diana Ferrus het met Sisca Julius gesels. Sisca is onlangs aangewys as die nasionale wenner in beide die prosa- en die poësie-afdeling van die Poort-skryfkompetisie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. 

_MG_0348

Sisca Julius

_MG_0329

Trienke Laurie

_MG_0333

Antjie Krog gesels met Evette en Marius Weyers.

_MG_0336

Gerard Scholtz het verskeie opnames vir DeKatTV gemaak. Hier gesels hy met Bettina Wyngaard.

_MG_0345

Loftus Marais

_MG_0349

Anne Vegter, "Dichter des Vaderlands" van Nederland

_MG_0355

Charl-Pierre Naudé

_MG_0356

Malene Breytenbach

_MG_0271

Willem Anker gesels met Haddad Viljoen.

_MG_0362

Isabeau en Suzanne Botha

_MG_0346

Helené Prinsloo

_MG_0366

Moederland: Anne Vegter in gesprek met Antjie Krog.

_MG_0370

Debbie Loots en Marga Stoffer

_MG_0371

Laurinda Hofmeyr

_MG_0377

Gerard Scholtz, Frazer Barry en Dianna Ferrus

_MG_0380

Francis Galloway

_MG_0382

Diek Grobler in 'n lawwe bui

_MG_0390

Frazer Barry van Tribal Echo

_MG_0399

Tribal Echo het die gehoor op hulle voete gehad. Hier is Engemi Ferreira en Dianna Ferrus.

_MG_0424

Sandy Gertse van Tribal Echo

_MG_0431

Digters wat DJ: Alfred Schaffer

_MG_0433

Digters wat DJ: Pieter Odendaal

_MG_0434

Digters wat DJ: Danie Marais

_MG_0436

Digters wat DJ: Charl-Pierre Naudé

_MG_0441

Digters wat DJ: Erns Grundlingh

_MG_0452

MM Walters – die man wat glimlag met 'n mes onder die jas: Gunther Pakendorff het gesels oor MM Walters as satirikus.

_MG_0470

MM Walters – die man wat glimlag met 'n mes onder die jas: Johann Nel het van MM Walters se gedigte voorgelees.

_MG_0471

MM Walters – die man wat glimlag met 'n mes onder die jas: Daniel Hugo

_MG_0482

MM Walters

_MG_0486

MM Walters – die man wat glimlag met 'n mes onder die jas: MM Walters, Johann Nel, Daniel Hugo en Gunther Pakendorff

_MG_0502

Dirk en Trienke Laurie

_MG_0503

TT Cloete huldeblyk: Joan Hambidge

_MG_0508

Andries Visagie

_MG_0523

Lynelle Kenned

_MG_0529

TT Cloete huldeblyk: Olga Leonard

_MG_0533

Winnie Rust

_MG_0535

Rensia Robinson

_MG_0536

Etienne Britz

_MG_0546

Lize Beekman

_MG_0559

Charles Ducal is die skrywersnaam van die Vlaamse digter Frans Dumortier, wat in 2014 aangewys is as die eerste Belgische Dichter des Vaderlands.

_MG_0564

Eybers – nooit volprese: Anna-Mart van der Merwe

_MG_0568

Eybers – nooit volprese: Frieda van den Heever

_MG_0574

Eybers – nooit volprese

  • 5

Kommentaar

  • Wat 'n rykdom aan talent, almal saam vir hierdie geleetheid, wens ek kon dit
    meemaak, gelukwense aan die organiseerders vir hierdie mooi inisiatief.

  • oomblik
    oomblik

    in hierdie tuin kan ons ons jaarliks wend
    na die beskutting van Afrikaans in 'n tent
    en altyd bly klou aan die brose besit -
    hier het ek aan die voete van digters gesit

    • Breytenbach Sentrum

      Baie dankie vir die mooie gedig, Johan. Ons plaas dit graag op ons Facebook blad en gee jou erkenning daarvoor.

  • Breytenbach Sentrum

    Baie dankie vir die pragtige foto's! Dit was so lekker om jou en LitNet ook daar te kon hê, Naomi. Dankie vir jul voortdurende ondersteuning.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top