Kommentaar

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Marko van der Colff 2015-09-13 Dit is myns insiens weldeurdagte kommentaar. Bravo.

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Marko van der Colff 2015-09-13 Englene Ferreira, wat is jou punt?

Die WOW, moets en moenies van blog

Rich 2015-09-13 Matia, of hy dit vir homself doen of nie, of jy tussen die lyne moet lees of nie, is irrelevant. Hy praat oor iets wat hy niks van weet nie. En nee, sy blog het nog nie naby 'n miljoen lesers gehad nie. Jy noem selfs die feit dat hy geen kommentaar kry ni

Zengeance: "Ons plek is om mense te inspireer"

Rachael 2015-09-13 I really enjoy your music. You guys are so young yet are so talented. I hope one day I can be in your band as a back-up singer lol. You guys are hot and rock! I love Zengeance xx. You're going to be so successful in life.

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Valerie Ember 2015-09-13 Wat het geword van -"jou inskryf by die universiteit wat klas in jou taal gee"? In my tyd was dit Afrikaans op Stellenbosch en Engels by UCT. Wat's fout daarmee? My huistaal was Engels dus het by Rhenish skool gegaan. Die Afrikaanse dogters was by Bloemho

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Valerie Ember 2015-09-13 Miskien hou die skrywer nie van Afrikaans nie,

Vlugtelinge

Jaco Fourie 2015-09-13 Helize van Vuuren Jy gee die skakel van Guy Sorman (City Journal 8/9/15), 'n Jood, wat die Europeërs verkwalik omrede hulle traag die vlugtelinge in hulle midde wil akkommodeer. Hy skryf: "This is why I am ashamed of Europe: I am ashamed of its selfishn

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-09-13 FC Boot Ek aanvaar jy waag nie verdere bespreking oor die onderwerp met my nie, dus gaan ek jou geloof as “christen?” (LW die klein “c” suiwer in jou geval) soos volg opsom: 1. Jy was nêrens bereid om ’n enkele antwoord op ’n enkele vraag t

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Leon 2015-09-13 Wat vir 'n ding is 'n "Afrikaanse Universiteit"? Universiteite se missie is tog/behoort te wees om studiegeleenthede te bied vir enigeen wie daar wil studeer? Om 'n universiteit te ettiketeer as 'n "Afrikaanse" universiteit is erg aanmatigend. Maar wa

KykNET Hoogtepunte – Februarie 2013

Rina Meijer 2015-09-13 My oorlede man het op 4 feb 2015 na 'n preek op kyknet geluister, vroeg in die oggend. Hy het gesê dis die mooiste preek wat hy ooit gehoor het. Daarna is hy oorlede. Is daar 'n manier dat ek kan weet waaroor die preek was? Baie dankie!Groete

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Annette le Grange 2015-09-13 'n Moet lees boek. Skitterende skryfstyl, eerlik, openhartig. Die storie tref mens fel,veral vir ons wat in daardie era groot geraak het. Die boek lewer 'n intense genot en mens is half jammer daar is nie nog hoofstukke oor nie, veral as jy lees en besef

Lori Lansens: The Girls

Lupita Paugh 2015-09-13 Valuable blog post - I am thankful for the details - Does someone know where I could possibly access a sample Advocacy Alliance Emergency Room Hospital Admittance Form form to type on ?

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Andre De Wet 2015-09-13 As 'n seun van 'n soldaat wat self in die 70's groot geword het was dit 'n ongelooflike grypende boek. Ek kon myself inleef in heelwat van die situasies. Ek bly ook nou in Engeland en die boek het erg aan my hartsnare getrek. Soos die Engelse sê: André

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

André Viljoen 2015-09-13 Want dit is juis die Engelssprekendes wat moet kennis neem. Alle of bykans alle Afrikaanssprekendes is Engels magtig en sal die artikel kan verstaan. Dit is juis dit wat deur die stelsel en wit Engels eentaliges by Stellenbosch universiteit uitgebuit is e

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Marguerite Kruger 2015-09-13 Laat die wat ore het,luister...en iets doen!!

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Wilhelm 2015-09-12 Maak Latyn die voertaal vir almal en veral vir die studeer van regte, dan sal beskawing terugkom ... hehehe

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Jan-Jan Joubert 2015-09-12 In die kol, Johannes.

Marlene van Niekerk (1954–)

Verné 2015-09-12 Dagseg. Het die boek Triomf geweldig geniet,soveel so DAT sy by my name baie jare steeds neffens my op die bedtafel lê! Die film is gemaak en ek soek my so byna BOS na die DVD!! Waar sal ek die DVD kan kry asseblief!? Volgens my was Triomf naas Agaat ee

Mavis Vermaak stel ’n album van RUMI-komposisies bekend

Fran Lombard 2015-09-12 Ek het Mavis Vermaak by die McGregor Poetry Festival ontdek en omdat ek 'n groot aanhanger van Rumi se werke is en ook al vir baie jare besig is met vertalings van sy gedigte in Afrikaans, sal ek graag meer wil uitvind oor Mavis wat regtig 'n indruk op m

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Gerhard Ras 2015-09-12 Dit is waar dat die US profesioneles vir die SA werkplek voor beter & daarom maak dit sin dat die taal van onderrig die aanvaarde SA gemene werkstaal wat Engels is. Die meerderheid Suid-Afrikaners maak 'n toegewing deur in Engels te kommunikeer & dit op s

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Jurgen Kriel 2015-09-12 Op Tygerberg word eerstejaarstudente wat slegs Afrikaans en Engels kan praat Xhosa geleer en Xhosa en Engels sprekendes word Afrikaans geleer. So word daar verseker dat almal nie net hul pasiënte verstaan nie, maar ook mekaar. Ek wens dieselfde was toege

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Terzel Rasmus 2015-09-11 In South African, language is an aspect of culture but not the other way around. I can speak Afrikaans, but that does not necessarily make me an Afrikaner. I can speak isiXhosa, but that does not mean I practice Xhosa rituals. When you write about multi

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Cheetah 2015-09-11 Baie dankie vir elke een se kommentaar. Net soos met "Fifty Shades of Grey" het elke leser sy of haar voorkeure as dit kom by seksromanse.Maar soos met elke skrywer leer ons uit alle negatiewe en positiewe resensies.

Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar

Louw erasmus 2015-09-11 Ek het 'n boek geskryf en soek 'n uitgewer. Kan julle help? Ek is nuut in dié wêreld.

Open letter to Open Stellenbosch

Jan Rap 2015-09-11 George, jy praat met die verkeerde mense. Die studente wat nou so spaas maak en manewales aanvang sal enige rede aangryp om dit te doen. In hierdie geval doen hulle dit omdat die vorige geslag vir hulle gesê het hulle is ingedoen deur wittes EN omdat die

Fokusberoep: Entrepreneur

Alta de Bruin 2015-09-11 Ek het 10 gastehuise binne 3 jr op die been gebring. Ons het self al ons werkers opgelei in die bestuur vd gastehuise en om voedsel voor te berei. Het tans so 25 persone in diens. Dis 'n baie gesonde kontantbesigheid wat ons met 'n paar geleende meubels b

Regsalmanak: Joyce Waring

Marius 2015-09-11 Die Verengde Party waarna in die naskrif verwys word is sekerlik meer van toepassing op enkele hedendaagse partye.

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

George Bekker 2015-09-11 Johannes se artikel is van die ontstellendste oor US, want hy skets die ware toestand van Afrikaans by US en dit lyk nie goed nie. Skynbaar is die enigste aanvaarbare werklikhede van NSA-instellings dat die taal Engels moet wees met 'n swart hoof, terwyl

Vlugtelinge

F C Boot 2015-09-11 Beste Reusedwerg Die onttrekking van die Amerikaanse troepe uit Irak het 'n reuse sekuriteitvakuum agtergelaat en weens verskillende faksies kon geen regering daarin slaag om doeltreffend teen Isis op te tree nie. Isis is 'n meer ekstreme weergawe van A

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Dr G M Augustyn 2015-09-11 Ons wat bevoorreg is om Andre in persoonlike verskyning te ken, hier in Engeland, weet dat die man sy woorde weeg en kies, en dat hy versigtig omgaan met mense omdat hy broosheid diep ken. Sy verhaalkuns in Monochroom Reënboog bring lekkerte in vele op

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Joan Kruger 2015-09-11 Bertus het hier iets saamgevat wat die debat na 'n heel ander vlak neem -- na 'n punt waar bygevoeg, eerder as weggeneem word. As 'n mens jou net buite die bevoorregte enklaves begeef, sal jy verstaan dat dit ook 'n universiteit se plig is om studente me

Resensie: Boekstaaf deur Nini Bennett

Wina Pietersen 2015-09-11 Ongelooflike bundel wat mens vasgryp. Geluk Nini!

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Dawie Fourie 2015-09-11 "You can be blind to race when your race is the default." Very well said. Incidentally this is exactly the situation white folks find themselves in in the SA of today. Black is the default race, the overwhelming majority, and the minority groups, includin

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Alice Hendriks-Boshoff 2015-09-10 Monochroom Reënboog is 'n boeiende boek. Die taalgebruik en skryftrant pas treffend aan by die verskillende lewensfases van Abrie, die hoofkarakter. Fourie skilder omgewing, omstandighede en situasies só helder en lewensgetrou, dat 'n mens sterk daarmee

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

Gert Burger 2015-09-10 Een boek wat ek sonder twyfel sal aanbeveel. Veral die mense wat die tyd van die bosoorlog intens belewe het, kan dalk uitvind hoe naby hierdie verhaal aan hul eie belewenisse is.

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Englene Ferreira 2015-09-10 Ek het net een vraag om te vra. Waarom verskyn die bogemelde artikel slegs in Engels?

Vlugtelinge

Kate Bester 2015-09-10 Ek stem met jou saam - iets is nie halaal nie...

Open letter to Open Stellenbosch

Kate Bester 2015-09-10 Weet die Engelstalige studente van Oop Stellenbosch dan nie van Engelse universiteite soos Ikeys nie? Ek was in die 60's op Tukkies. Al my handboeke was of in Engels of in Nederlands. Ek het nie dat dit my onderkry nie. Siestog, arme eentaliges.

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Marilet 2015-09-10 Rika, net terloops ... my man is meer as bekwaam, ek kla nie oor my man se vermoëns nie, ek kla net oor die seksmal Juan wat Gods gift to orgasms is ...
Top