Jessica2015-09-26Bribing Afrikaners by "allowing" two of their universities to stay? Who's going to do the "allowing"? The bolshie kleptocracy? Isn't stealing what bolshie kleptocrats do best, including usurping and plundering the learning institutions of those they ha
Pieter van der Merwee2015-09-26Herman is ’n briljante rubriekskrywer en joernalis. Hy beskik oor ’n vermoë om ’n kwessie van buite, van bo, en van tussenin te analiseer en te beskrywe. Hy het ’n ding v heilige koeie, hy kan hulle nie onaangeraak láát nie ... Viva, daai toewy
Aanhanger2015-09-26Ja, ek koop sowaar die Rapport spesiaal vir daardie wonderlike rubrieke, en dan blaai ek vinnig deur tot ek kan terugsit en lees. Wat kan mens anders sê as ''dankie"?
Jan Rap2015-09-25Puntjie van orde: Juis omdat die Nasionale Party begin deel het (pinkie-hand-arm-skouer-korpus) is die tekens van die eindtye daar. In Zimbabwe het hierdie tekens in 1980 begin manifesteer, in Kenia einste so 1963 se kant en in Haiti so teen 1788. Plaas l
Jessica2015-09-25Ag nou ja wat, Etienne, jou troll-agtige nie-kommentaar wat verswyg dat Mike hom openlik en netjies agter die Alliansie se utopies-bolsjewistiese onderwys-strategie skaar, is 'n duidelike aanduiding daarvan dat jy self sy ontboeseming met oogklappe aan of
Barry Saayman2015-09-25You can most certainly do better than this. She is entitled to her views. Defend if you can -
(a) ANC/SACP Alliance and their groupies;
(b) Apparent Afrikaners with a Cape Dutch mentality and "hanskaders" who are constantly falling over each other
Barry Saayman2015-09-25Dear Mr Van Graan
What did I say to merit your following insinuation?
"... unless you still believe that your fellow (black) citizens and their cultures, languages and indeed, their humanity, are less than yours ..."
That is an unmerited attack on my
Jaco Fourie2015-09-25FC Boot
Steeds brabbel jy hierbo. Alles wat jy skryf omseil jy my spesifieke vraag, nl Indien nie die Nuwe Testament wat jy as 'n onbetroubare BRON van geloof versnipper, en Jesus se woorde as twak afmaak; wat is dan jou alternatiewe "Spesifieke" BRON wa
Anna Gevers2015-09-25Wat 'n rykdom aan talent, almal saam vir hierdie geleetheid, wens ek kon dit
meemaak, gelukwense aan die organiseerders vir hierdie mooi inisiatief.
F C Boot2015-09-25Beste Jaco
Jy is ongelooflik oningelig en naïef.
Daar is deur navorsing bewys dat Moses nie die skeppingsverhale geskryf het nie.
In die verband het ek jou gewys op die werk van van Willie Esterhuyse. Natuurlik sal jy dit ignoreer want dit pas jou ni
Panda2015-09-24Beste Angus,
28 Sep sal nie ’n “Blue Moon” wees nie.
Volmane vir die tweede helfte van 2015 het/sal op die volgende datums voor(ge)kom: 2 Jun, 2 Jul, 31 Jul, 29 Aug, 28 Sep, 27 Okt, 25 Nov en 25 Des. Daar was dus net in Julie 2 volmane.
Dit neem
Panda2015-09-24Jaco,
Eerste kontak van die umbra sal Maandagoggend 28/09 so in die omgewing van eerste hoenderkraai om 02:15 wees. In Suid-Afrika sal ons nie die verskynsel end-uit kan waarneem nie omdat die son gaan inmeng.
Ek sal my gedagte laat gaan oor jou voorste
Johannes Comestor2015-09-24Ek dink nie hier is (veel) sprake van verwarring nie. Ek het andersins geen probleem met wat u in u reaksie sê nie. Die punt is dat die Europese wese van Afrikaans deesdae doelbewus verswyg word, bv onlangs deur Anne-Marie Beukes, wat die Bo-Kaap tot die
Jan Rap2015-09-24Ek wonder of Hans Pienaar besef dat, wat na sy sin "bribe them" volg, niks anders as aparte parallelle ontwikkeling is nie. In Afrika is daar 2038 tale (laaste syfer wat ek in Ethnologue of Languages gesien het) en een mens praat 'n ander taal as die volg
Malesela Jacob Mosoge aka Sell's Heat2015-09-24Id like to take this time to thank you guys with what you are doing, even I was lazy to write the lyrics down. It was a shocking suprise that brightened up my day.
Regards
Mr Heat
Etienne Viviers2015-09-24I wonder if Jessica's non sequiturish comments would be as vituperative if she signed her surname as well. Seems like she's blaming Mike van Graan -- by way of the Holocaust and the Mfecane and the UN's General Assembly -- for anything the ANC, Tripartite
Hélène Lewis2015-09-24Ek was onlangs (Junie '15) in Rwanda. Rwanda het in '94 'n 'genocide' gehad. Dit was nag. Ons in SA - Freedom!
Rwanda het 3 universiteite gehad in '94. In 2015 het hulle 60 NUWE tersiëre inrigtings bygekry (hulle noem almal 'universiteite'). En ons?
L
Angus2015-09-24Beste Tessa Dowling en Precious Bikitsha,
Dankie vir julle skrywe oor hierdie onderwerp. Dit toon maar net dat julle nie veel weet van die werking van taal nie.
Dit is bewys dat moedertaalonderrig die beste is vir kinders, maar op tersiêre vlak is dit
Joachim Helbig2015-09-23Volgens my is Afrikaans wel Europees, ook al word die taal net in SA en Namibië gepraat. Vergelyk die met Romeins in Roemenië, omringd deur slavische taale, dis en blyft tog 'n Romaanse taal, soos Frans of Italiaans.
Etienne Viviers2015-09-23Dankie vir ’n goed deurdagte en insiggewende meningstuk.
Ek wonder nietemin oor die klassifisering van verstaanbare terminologieë soos “wit bevoordeling”, “institusionele rassisme” en “dekolonisering” as sogenaamde IDEOLOGIESE terminolog
Jessica2015-09-23No, Mike, I don't think you're sounding patronizing at all. I am aware that you are good and kindly in person and, to repeat myself, I accept your bona fides as regards your Apartheid experience unconditionally.
But no, I've read your thoughts with great
Johannes Comestor2015-09-23Pienaar bederf sy betoog met valse stellings, bv dat swart en Asiatiese slawe en arbeiders Afrikaans geskep het en dat diegene wat Afrikaans Eurosentries benader rassistiese Afrikaners is. Hy behoort sy kennis van die die geskiedenis van Afrikaans op te k
Jaco Fourie2015-09-23Panda,
Nee, het nie geweet nie. Hoe laat? Sal dit graag wil waarneem.
SêNet het deesdae 'n droogte aan interessante skryfstukke (die oor Stellenbosch is vir my die ene groot gaap). Sal bly wees indien jy kans sien om meer oor die ruimte vir ons uit te
Johannes Comestor2015-09-23Mike, jy beklemtoon Engels as jou huis- of moedertaal te veel. Dit is moontlik dat jy, soos jou van, van huis uit eerder Afrikaans- as Engelssprekend is. Dit verduidelik dan ook waarom jy aanvanklik aan 'n Engelse universiteit gesukkel het.
Ernst Kotzé2015-09-23Comestor verwar 'n taaltipologiese maatstaf (wat grotendeels berus op die struktuureienskappe van 'n taal) met 'n geolinguistiese maatstaf (wat die geografiese ligging van 'n taal bepaal). Uiteraard is Afrikaans taaltipologies 'n Germaanse taal, maar het
Jaco Fourie2015-09-23FC. Boot
Eerstens, die opskrif "“Jesus wys die pad na God”, vorm nie deel van die oorspronklike manuskrip nie, en is 'n invoegsel van die vertalers van die betrokke hoofstuk.
Tweedens, ek wil nie die polemiek mbt "Wie God gesien het al dan nie" hier
Jan Rap2015-09-22To answer Precious Bikitsha's question: White people can't speak African languages because Africans neglect their own languages; they prefer English (even a person with a name like Precious Bikitsha has English as her home language). Africans prevent wh
Jan Rap2015-09-22Stupid question; the answer is obvious: They wouldn't feel too good and that is why Afrikaans students would never go to a Xhosa university. They wouldn't mind, however, Xhosa being the language of instruction at a Xhosa university. They would not, for
sigeuner2015-09-22Die onderhoud is manjifiek - regte vrae en wonderlik om die antwoorde te lees ... en vermaaklik (sonder om Chris in `n boksie te wil druk).
Dit is absoluut verfrissend! "... aanstoot gegee is nie aanstoot gegee indien daar nie aanstoot geneem is nie"
Jessica2015-09-22Point taken - but it must be said, though, that the declaration by the United Nations General Assembly I referred to differs radically from the ICC's Rome Statute. The 1976 Convention's definition doesn't distinguish between crimes against humanity and ge
Mike van Graan2015-09-22Dear Jessica, at the risk of being deemed to sound patronizing (which I don't want to be), I think you should re-read my article because I think you've missed some of its fundamental points, and conflated some of what I'm saying with things that others mi
Mike van Graan2015-09-22Dear Barry Saayman, there is much in your article that I could respond to, but again, I would like to raise the simple question of human empathy raised in my response to Mr Comestor above. If you are determined that your children will never experience the
Mike van Graan2015-09-22Hi Johannes Comestor, I apologise if my writings came across as self-aggrandizing; that was not my intention. I was trying to show that even if I, with English as my home and educational language, and, having occupied leadership positions at school, I nev
Susan Dixon2015-09-22Dit is vir my 'n riem onder die hart om sulke mooi Afrikaans te lees. Die onderhoud het baie diepte en stem 'n mens tot nadenke. Dit maak emosies wakker wat 'n mens dwing om te reageer. In Chris se eie woorde - hy gaan dit nie lees nie. Hierdie kommunikas