Sandra Temmingh2015-10-14’n Kort, maar uitstekende skrywe oor ’n belangrike Suid-Afrikaanse komponis. Net so jammer dat hierdie kunstenaar se musiekregte nou nie meer aan die Temmingh-familie behoort nie.
Theo Burden2015-10-14My oupa was Marthinus Visser. Hy was een van die leiers van die repatriasie. Die predikante het by hulle tuis gegaan wanneer hulle kom besoek het en die kerk se kar was in sy toesig. Hy het twee plase gehad maar op die dorp gebly en in die week by die Dui
Christo Kruger2015-10-13My oupa het ook in 1903 oorgegaan en gaan boer by Commodore Rivadavia. My vader is een van 9 kinders wat daar gebore is en my oupa het toe teruggekom na SA. Die dag toe hul op die skip klim is die oudste seun getroud en het toe in Argentinië gebly. My ou
Jaco Fourie2015-10-13Raed
Dankie vir jou respons.
Die Bybel word al hoe minder as God se goddelike openbaring aan die mensdom deur Christene beskou, die dat wat daarin staan tersyde gestel word ten gunste van die moderne openbaringe van die sosiale wetenskappe.
Die primêr
Angus2015-10-13Nog nie een van bogenoemde debatteerders het al agter die kap van die byl gekom nie. Vir die meeste beteken die vraag "Wie het vir God geskep" maar net 'n geskarrel of God bestaan of nie, en of hy binne of buite tydloosheid is of nie. Dan word die oerknal
Raed-na Gael2015-10-13Die Pous 'fire' en jaag die gay uit die Holy See uit. Die NG-Kerk (my tuiste) sê die getroude gay herder mag in die pastorie bly en vir my preek!
Jy self het hier geskryf die gay-leefwyse en die Bybel is nie versoenbaar nie.
Ek gaan trek!
Raed-n
Jaco Fourie2015-10-13F.C. Boot
Wat verstaan jy nie? Kom ons probeer 'n vraag en antwoord.
Watter god was daarvoor verantwoordelik (die oerknal, ens)? Die Jehova-god; die Jesus-god; en indien enige van die twee of albei, wat is jou bron tot sodanige gevolgtrekking?
R
Trix Hand2015-10-13My skoonpa, Gideon Petrus Hand is ook in Commodore Rivadavia gebore. Hulle het ook teruggekeer na SA. Twee van sy susters het egter daar agtergebly aangesien hul reeds getroud was.
F C Boot2015-10-12Beste Jaco
Wat verstaan jy nie? Kom ons probeer 'n vraag en antwoord.
Oneindigheid (infinity) geskep of bestaan dit net? Is dit 'n abstrakte begrip of 'n werklikheid?
Marina2015-10-12Ons het ook familie daar. My Oupa en Ouma kom van daar af terug en hulle het eenkeer by ons kom kuier hier in SA. Dis hoe ek geleer het van 'n Asador - 'n skaapbraai - vandag nog maak ons die oorspronklike Asador-sous waarmee die skaap gespat word. Flip,
Gustaf Pienaar2015-10-12Dankie vir jou interessante navraag, Louis. Ek gaan (eerstens) van die veronderstelling uit dat ’n kind meestal deur ’n ouer “geleer” word om ’n motorvoertuig op ’n openbare pad te bestuur. Ek het al voorheen ’n Regsalmanak gewy aan ouerlike
Jaco Fourie2015-10-12Duitswester
Sien jy het hard en LANK gedink voordat jy na elf dae op my respons geantwoord het.
Jou styl bly tussenwerpsels wat geneig is om ongesubstansieerde negatiewe konotasies van jou kant aan te wakker.
Jy huldig 'n standpunt wat in jou tus
Jaco Fourie2015-10-11FC Boot
Watter god was daarvoor verantwoordelik? Die Jehova-god; die Jesus-god; en indien enige van die twee of albei, wat is jou bron tot sodanige gevolgtrekking?
Jaco Fourie2015-10-11Thomas
Dankie vir jou respons.
My brief hierbo gaan oorwegend nie oor die Afrikaanse taal nie. Ek is heel bewus dat die blanke Afrikaanssprekende 'n minderheid-gebruiker van die taal is, net soos die Britte, 'n minderheid gebruiker van hul taal is.
Sol
Juanita Pols2015-10-10Ek is 75 en het baie jare al gewonder wat v Sakkie Spangenberg geword het op radio/TV? Mag 'n persoon nie 'n alternatiewe mening oor die onderwerp gee nie? Ek wil graag oor verdere menings in kennis gestel word.
Cristian Kokot2015-10-10My great-great grandfather was Anthony William Thomson Cook O' Brien, he was married to Johanna Katherina Wilhemina Malan. My great-grandmother was Jacomina Dorothea Cook and my grandfather was Anthony Frederick Kokot Cook. You and my grandfather were cou
Mathys J Thom2015-10-09Natuurlike seks beteken eenvoudig dat 'n anus nie 'n vagina is nie; eenvoudig soos dit. Ons het nie nodig om die hele Woord (Bybel) onder 'n vergrootglas te plaas om tot die slotsom te kom nie. 'n Kind kan dit verstaan maar "geleerdes" sukkel.
Lourens Henning2015-10-09Ek is ook 'n direkte afstammeling van die Boere in Argentinië. My oupa PH Henning het 'n boek oor hul ervarings daar gepubliseer. Ek korrespondeer met 'n reuse-groep van die mense in Argentina. Nou die 3e en 4e geslag met Afrikaanse vanne en verstaan net
Jessica2015-10-09Mike, you are contradicting yourself, I'm afraid. You first claim that mother tongue education is an extension and recognition of privilege and that all universities should therefore offer English language tuition in order to accommodate all the historica
Duitswester2015-10-09Jaco, eintwil ek sê presies wat ek gesê het. Dalk moet jy dit weer lees en as jy iets van iets daar weet, sê dit dan.(Lees stadig, dit help dalk.)
Daar is absoluut niks verskans nie, nie teen swartes of homoseksualiste of enigiemand anders nie, nie ee
Louis2015-10-09`n Verdere interessante vraag is natuurlik of die gelisensieerde bestuurder wat saam met die leerling in die voertuig is nie dalk nalatig is deur so `n onagsame bestuurder toe te laat om voort te gaan om op `n openbare pad te bestuur, ten spyte van die du
louis Cook2015-10-08My oupa Anthony William Thompson COOK was een van die boere wat in 1903 emigreer het. My pa was op daardie stadium 9jr oud. In 1938 het my oupa, ouma my pa en een oom teruggekeer na SA. My oom en sy gesin het weer terug na Argentinië gegaan en na my oupa
Thomas2015-10-08Jaco
Wie is hierdie Afrikaner na wie jy heeltyd verwys. Is hy net wit? Indien wel is dit aanmatigend om te beweer dat net hy ly as sy taal aangeval word. Ek bly in die Kaap en ek kan jou verseker daar is miljoene nie-wit gebruikers van Afrikaans.
T
Frederick J Smith( skrywer)2015-10-08Swel ek weer vanaand van trots...trots op ons taal, trots op ons mense, en veral op mense wat so sinvol, opbouend, en vernuwend na ons pragtige moedertaal omsien.
Baie geluk, en baie dankie vir die prag werk wat julle verrig ...
Bravo vir Afrikaans, ons
Jessica2015-10-08Yeah Mike, you can bet your rapidly depreciating rands on it that I am damn sensitive, anxious and prejudiced - not about what I "imagine" you meant, but against what you yourself claim and propose in clear, elegant English, and also because your claims a
Johannes Comestor2015-10-08Die vraag is of dit nie 'n voorskou is van wat met Afrikaners in Suid-Afrika (en ook in die res van Afrika) gaan gebeur nie.
Evelyn Ferreira2015-10-08Anzil, ek is so bly dat ek op hierdie manier jou toespraak kon hoor. Ek is trots op jou, Kollega. Jy doen ewigheidswerk in Afrikaans!
F C Boot2015-10-08Voordat die vraag beantwoord kan word moet 'n mens eers vra waarom praat ons van ’n Oerknal?
Die naamgewe was Fred Hoyle. Van hom lees 'n mens die volgende in http://physicsworld.com/cws/article/news/2001/aug/22/sir-fred-hoyle-1915-to-2001'
The astron
Johann Kruger2015-10-08Nee my liewe maat, nie wensdenkery, die waarheid! Jy het nog nie hard genoeg gebid in jou lewe. Klink vir my of jy glad nie glo in GOD nie. Wie is ons as mens om GOD se werke te bevraagteken? Moet daar aan jou verantwoording gedoen word?
Pluis jou probl
Elize vdMerwe2015-10-08Wat is die verskil tussen hierdie boek "Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika" en die boek "Geskiedenis van Suid-Afrika, van voortye tot vandag" ook uitgegee deur Tafelberg? Sover ek kan sien is die outeurs vir die verskeie onderafdelings dieselfde in die twee
Johannes Comestor2015-10-08Is dit maar reg om in 'n oorwegend Afrikaanse teks oor 'n Afrikaanse beraad van bv "content", "cause" en "disillusionment" te skryf? Taalsuiwerheid behoort hoog op die agenda van so 'n byeenkoms te wees, want dit het direk met taallojaliteit te make. Aan