helize van vuuren2015-10-24Hierdie stelling is darem erg simplisties: "Die kennis wat aan dié instellings gegenereer word, het baie dikwels geen bemarkingswaarde nie en is soms totaal uit pas met die behoeftes van die ekonomie".
Dit laat ongelukkig een van die kernbesighede weg w
Stef Botha2015-10-23"Die swart middelklas is dus, ten spyte daarvan dat hulle per kapita-inkomste relatief goed vergelyk met dié van die wit middelklas, steeds aansienlik armer as die wit middelklas en is daarom ook onder groter druk. Toegang tot privaat finansiering korrel
Henriette Norris2015-10-23Stem saam met die artikel. Te veel matrikulante wat nie oor die kognitiewe vermoëns beskik nie word tot universiteite toegelaat. Meer klem moet op vakmanopleiding geplaas word. Daar is ’n geweldige tekort. Baie studente mors ook geld op universiteit we
Johan Malan2015-10-23Liberale teologie.
Hierdie teologie het ontstaan toe die Satan in opstand teen God gekom het. Hy was ‘n uitverkore engel, maar hy was nie hiermee tevrede nie. Hy wou oor God heers. Die probleem is egter dat net God die heelal kan beheer en in stand hou
Gogo de Bruin2015-10-23I fully agree with Jan Brandt (en dit grief my nogal om dit in Engels te doen) that "feeling welcome" is not a simple issue and has different meanings for different people. It has a lot to do with the specific circumstances. At Wits and UCT English studen
Lidia Theron2015-10-23Dankie hiervoor, vriend Izak. Dit voel vir my die afgelope paar dae asof ek alleen baklei. Dis goed om die jongmense op die regte manier te ondersteun.
Ons moet help om die jong mense educated te kry - dis juis waarvan ons regering nie hou nie. Mense w
Etienne Viviers2015-10-23Austen, ek ken 'n hele paar dosente by Stellenbosch wat daar aangestel is en daar werk sonder dat hulle 'n enkele woord Afrikaans kan praat of ooit wil leer verstaan. In hulle geval is dit baie jammer hoe die idee dat Stellenbosch wêreldklas moet wees ve
Rex2015-10-23Die nuwe moderator Nelis janse van Rensburg sê in ‘n gespreksvideo: ”Daar word nog gedink oor die saak en ons doen nog navorsing.” Met respek Nelis, het die kerk dan gat oor kop opgetree? Word so ‘n besluit nie gemaak nadat navorsing finaal afgeh
Angus2015-10-23Beste Jan,
Nee, ek verwar nie linguistiek met grammatika nie. Grammatika is ʼn vertakking van die linguistiek wat te make het met die sintaksis, morfologie, semantiek en van ʼn taal en taal in die algemeen. Dit beskryf die struktuur van taal, toon die lo
Rex2015-10-23Die nuwe moderator van die NG Kerk, ds Nelis Janse van Rensburg, is op rekord met die aanhaling: “Nooit weer sal ons beskuldig kan word dat ons waardes van mense minder ag nie.” Beteken dit dat die waardes van God minder geag kan word?
Die gay-kwessi
Kobus de Klerk2015-10-23Jaco,
Nee, ek is nie geneig tot tirades nie, hoewel dit vir jou wat oppervlakkig lees wat ek skrywe, so voorkom. Wat ek sê, is feit.
Eintlik het ek nie 'n saak met wat jy oor homoseksuele sê nie. Hulle is mense soos ek wat deur God geskape is, maar so
Reusedwerg2015-10-23Jaco gelukkig is almal nie dieselfde nie. Dankie tog daarvoor. Ek dink ons het raakpunte in die sin van wat in die landjie van ons aangaan. Hier is goed aan die gebeur waarvan baie min weet. Dit wat op die oppervlak sigbaar is, is nie noodwendig die volle
Johannes Comestor2015-10-23Diegene wat my wil kruisig omdat ek ligte kritiek uitgespreek het, kan gerus die saak in 'n breër perspektief sien. Die ATKV het 'n obsessie met transformasie en wil feitlik ten alle koste in die mode in die nuwe Suid-Afrika wees. Dit bring mee dat hierd
Johannes Comestor2015-10-23Austen, jy slaan die bal heeltemal mis met die storie dat Jessica, Barry en ek te ondiep is om Mike se standpunt te verstaan. Eersgenoemde twee toon met die reikwydte van hulle kommentaar dat hulle weet waarvan hulle praat. Oor myself gaan ek nie uitwei n
F C Boot2015-10-23Ai wat 'n deurmekaar spul. Dit gaan in die Bybel nooit oor jou genetiese erfenis nie, maar wel oor wat jy met dit doen, nie net in dade (Joodse beskouing) maar ook in gedagtes (Christelike beskouing).
Jy kan dus albei of net een van die twee wees en nets
F C Boot2015-10-23Beste Angus
Vertaling is seer sekerlik een van moeilikste take wat enigiemand kan onderneem want alles wat geskryf is en word, word teen 'n kulturele en wetenskaplike agtergrond van die tyd waarin die skrywer hom/haar bevind geskryf.
Dit gaan dus meer d
Jessica2015-10-23By Johannes Comestor se "militant en eensydig" kan nog 'n hele paar ander aanmerkings gevoeg word, soos bv "wat 'n pragtige eierdans - alweer". Want sedert Jonathan Jansen se openlike pleidooi vir die afskaffing van Afrikaans as 'n onderwystaal per se en
F C Boot2015-10-22Beste Angus
Die beeldspraak van geskape na sy beeld skep 'n totale wanindruk want dit word vermenslik tot op die punt dat dit amper klink dat God na die mens se beeld geskape is, dus 'n produk van menslike verbeelding.
Ongelukkig is die beeld al so inge
Riaan Grobler2015-10-22Wat 'n hartseer en beterweterige manier om te reageer op 'n artikel wat hierdie vrou se sukses vier. Het jy gesien wat sy met die tydskrif verrig het? Sulke sad ou internet-trol-omie.
Jessica2015-10-22Duidelik het jy nie my, Johannes en Barry se kommentaar en repliek gelees nie - ekself het Mike juis en baie pertinent op die vlak van sy gestelde sowél as geïmpliseerde idees aangevat.
Verder is dit maklik vir jou om ons (en Afrikaners as sodanig) me
Marie-Alet Louw2015-10-22Liewe Nelle, vriendin sedert ons laat tienerjare, Maanskyndraai, die Royal Sessions in Hermanus en jou ma se mini gateaux met tee. Ek onthou. rus sag, liewe vriendin. Die Astoria is ook nie meer. Marie-Alet.
Jacques2015-10-22Afrikaanse krewe, solank ons net met die bitterbek alles kan kritiseer. Die Taalgenoot doen meer vir Afrikaans en Afrikaanse kultuur as jou stiksienige kommentaar.
Marie Pretorius2015-10-22Wil met jou gesels oor kind met agterstand en hoe ek nou-al kan begin om te help ... is in een tot een onderrig – ’n jaar agter nou. Sal waardeer.
John Ackemann2015-10-22As ’n gay dominee met sy mater trou, wie is dan die pastoriemoeder? Lidmate skrik wakker! Moenie laat ’n sinode vir julle besluit wat is reg of verkeerd nie. Jy sal al die REGTE antwoorde in die Bybel vind en NIE in die Bybel wat die NG Kerk verander
Pieter Haasbroek2015-10-22In 1975 het ek aan die studente in my ekonomieklas by die Universiteit van Kwa-Zulu ("Bush college!") verduidelik waarom ek graag "Swart" wil wees.
Ek sal 'n aktivis word, het ek my verduideliking begin, en met my opleiding, dalk 'n leier van die ontevre
George van Biljon2015-10-22Lees Romeine 1 : 18 tot 32
Die mens verander as gevolg van sondige natuur. God verander nooit. Sy Woord staan vas. Die mens verander die Woord om by hom en sy leefstyl te pas. Dit is maar die tekens van die tye en alles dui daarop dat die einde van hie
Cobus Fourie2015-10-22Komaan Andre Bartlet, Jesus het darem vir die owerspelige vrou gesê: "Gaan en sondig nie meer nie."
Paulus het ook baie spesifieke riglyne gestel voordat iemand tot ouderling of diaken verkies kon word.
Hier is darem 'n progressie in heiligmaking (soos
Mariët2015-10-22Die "olifant in die vertrek" is daar geplaas deur mense wat begin dink het hulle weet beter as GOD! Dit is eintlik baie eenvoudig. "In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur
Carryn-Ann Nel2015-10-22Regtig Johannes, uit die pragtige artikel oor die tydskrif, hoe Taalgenoot 'n platform vir interessante gesprekke en denke skep, hoeveel WERK in 'n kwartaalikse tydskrif gaan en hoe dit nou erkenning kry, is jou snedige opmerking oor die gebruik van die w
Rietha2015-10-22Ek is so jammer ek skryf so baie maar ek verstaan nie. Piet hoekom wil jy hê 'n instansie moet vir JOU verander? Dis soos so baie van my katolieke vriende, hulle huise is vol kruise op elke muur en moeder Maria se beeldjies is orals en die rosary krale h