Carla Lewis-Balden2015-10-22'Trends' word al lankal deur menige Afrikaanse publikasies erken, dis soveel beter as 'neigings' en 'tendense' wat maar louwarm is. Donnay, ek is mal oor Taalgenoot, julle stories is vars, aweregs en uitstekend geskryf.
Rietha2015-10-22Hi Trixie, ek en jy is tydgenote en ons opvoeding verskil so totaal. My ma weer het saans vir ons gesê: "Julle moet oopkop bly" - ek vermoed haar renons het gekom toe 'n buurvrou se dogter onder "sensuur" geplaas word en daai meisiekind se vernedering he
Jaco Fourie2015-10-22Kobus
Welkom terug na ’n lang afwesigheid. Ek het regtig begin dink dat jy vir ons SêNet-skrywers gatvol en moedeloos geraak het, en soos die geval van menigte ander, maar net eenvoudig in die niet verdwyn het.
Ek is derhalwe teleurgesteld in die ops
Rietha2015-10-22Riaan, jy is reg. Ongelukkig weet ons maar min. Hier is 'n doktertjie in biochemie aan huis en hy sê hulle sukkel maar om daai spesifieke gene opgespoor te kry. Ek praat eenvoudig want as dit by die dinge van die Here kom is eenvoud die ding wat my regop
Rietha2015-10-22Hierdie man praat nie oor duisende jare gelede eintlik nie. Dit gaan oor die bestaan van 'n "kerk" en 'n kerk moet op die Bybel gebaseer wees in totaliteit. Daarom is jou argument maar net 'n posisie buite die kerk. As hulle saam met jou stem het hulle bu
Jaco Fourie2015-10-22Maar FC!
Jy is die een wat kleitrap. Jy is die een wat hierbo beweer het dat Jesus die skepper-god is. Ek is die een wat 'n eenvoudige vraag op jou stelling vra en 'n eenvoudige antwoord verlang van jou, wat te netelig vir jou blyk te wees om te beantwoo
Barry Saayman2015-10-21"Institutional cultures, said Pandor, are embedded at many different levels and require changes in both structure and attitudes and consciousness on the part of academic staff and administrators. If we "fail to frame a unifying institutional culture the p
Francois le Roux2015-10-21Louis, of enige iemand anders - hierdie kom as 'n groot skok vir my! Ook met Nelle bevriend geraak via Hannes Myburgh, was by haar en Bob 'n hele paar maal in Suid-wes Frankryk en Parys. Ons het vroeër vanjaar nog gepraat en het uitgesien om weer volgend
Austen Jackson2015-10-21Jessica, Johannes and Barry. Julle dra swaar daaraan om met Mike van Graan gesprek te voer op die vlak van idees in sy artikel. Julle word meegevoer deur die emosionele en die persoonlike. Julle reageer nie soos individue nie, maar soos kwesbare mense wie
Kobus de Klerk2015-10-21Jaco,
Jy, as deel van die luidrugtige minderheid, maak wilde maar ongegronde aannames en stellings wat daarby pas ... geïnspireer, gedomineer en aangevuur deur die luidrugtige lawaai van die nietige minderheid waarvan jy deel is.
Wat is die NG Kerk? 'n
Johann2015-10-21Ai mense, sou daar 'n god of skepper bestaan het, dan bestaan hy/sy/dit by noodwendige implikasie buite ruimte en tyd. Om dan hierdie entiteit te reduseer tot iets wat binne ons (mens) se verstaan van ruimte en tyd bestaan, is nie net absurd nie, maar ska
Trixie2015-10-21Ek is gebore in die 1960s in 'n wit-en-swart land, en het grootgeword met elke Sondag twee keer kerk toe, strikkies in my hare, Pa die Hoofdiaken (ook koster op 'n stadium), Ma 'n steunpilaar vir die Sendingkommissie en die Susters en en en ... Sondagskoo
Johann2015-10-21Jy droom. Tyd dat jy uit jou slaap wakker word. Jou sg waarnemings is 'n fiksie van die verbeelding en is veral teenwoordig by mense wat ly aan kognitiewe dissonansie.
Piet Westra2015-10-21Hierdie hele storie van die kerk tov gays laat my naar voel. Dis 'n geskiedenis van onverdraagsaamheid teen mense wat anders voel en georiënteerd is as ek, maar die volste reg het om hulle eie lewe te lei. Nou eers het die NG Kerk se sinode blykbaar seke
Bun Gerber2015-10-21Die Universiteit van Stellenbosch was tot onlangs nog baie lief om pasella eredoktorsgrade uit te deel. As motivering is gewoonlik aangevoer dat die ontvangers was "innoverende denkers en leiers op die sakegebied." Dit het maar net beteken hulle was stink
Danie Janse van Rensburg2015-10-21Dit is nou so duidelik waarvan die woord in openbaring praat van die vals profete wat kop gaan uit steek in die laaste dae, ek stem gladnie saam met wat hierdie vrou kwyt raak nie en as sy Heilige Gees vervuld was en wedergebore sou sy wat dat sy besig is
Anet Pienaar-Vosloo2015-10-21My hart is so seer. Ek het haar bietjie geken, te min, wou nog kontak maak wanneer ek in Parys is maar te skaam/ bang om te pla. Plaas dat ek dit tog net gedoen het.
Rietha2015-10-21Gedenk eerder daai Sabbat (op Saterdag en EK is nie 'n 7de dag Adventis nie) - dis net logies. Hopeloos te veel gestry. Hou net by die boek en die wat bly sal bly en die wat nie wil bly nie kan julle buitendien nie vasgehou kry nie. Die bybel is eenvoudig
marie bredenkamp2015-10-21Ek is meegevoer. Moet ten alle koste die boek kry. Onder andere oor daardie beskrywing van die swembad in Langstraat soveel herinneringe opgeroep het en die nostalgiese verwysing na Greta Garbo. Je ne sais quoi. Baie dankie.
Mathys2015-10-21Johannes dis eintlik tragies. Nou al heelwat stukke as 'n gewone lidmaat van die NGK [50 jaar en 70 jaar oud] onder oë gehad sedert die "trotse" besluit van die sinode.
Vorige besluite se studiestukke ook al onder oë gehad. Sjoe! Dit wat die sogenaamd
Jan Deloof2015-10-21Bedankt voor dit bericht. Het is jaren geleden dat ik 'Dubbelspel' las, maar die roman is me altijd bijgebleven. Gelukkig dat LitNet bestaat: hier in Vlaanderen heb ik geen krantenberichten gezien over de dood van Arion ... Horizon te laag?
F C Boot2015-10-21Beste Jaco
Jy trap klei soos gewoonlik.Die feit dat jy en ander nie Jesus aanvaar nie maak nie
Jesus ongedaan nie. As Jesus nie gesterf, opgestaan en volgens getuienis opgevaar het nie, het jy dalk 'n saak.
Jy bly agter by die Jode waarvan sommige
Renée Conradie2015-10-21Louis Jansen van Vuuren se huldeblyk is roerend en gepas. As modeskrywer in die Kaap het ek dikwels met Nelle Dreyer te make gehad. Uiters professioneel en veral as Tom Burgers agter die kamera was, het ’n fotosessie glad en met humor verloop. Ek het ha
Angus2015-10-21"Ek glo nie die ware gelowige sal hom nie deur sulke netelige kwessies van stryk laat bring nie."
Dit beteken Reusedwerg glo dat die gelowige deur netelige kwessies van stryk gebring sal word.
Riaan2015-10-21Ivan, jou argument maak nie sin nie. Niemand het geweet hoe om sonde 2000 jaar gelede te hanteer nie, dus die kruisdood. Niks het verander nie, ons lewe vandag nog in sonde. Dus, die bloedoffer deur Jesus Christus. Christene sondig vandag nog, maar as hul
Reusedwerg2015-10-21Jaco, ek lees jou reaksie. Gelukkig het ek nie 'n gemoedsbekakking oor die twee onderwerpe nie. Daar is vir my belangriker prioriteite in die kort lewe hier op aarde. Hoop en bid vir jou. Ek het dit al voorheen laat plaas wat iewers as grafitti op 'n muur
Jaco Fourie2015-10-21Ek geniet terdeë al jou resensies oor literêre analises, maar kan nie verstaan hoe jy, as intellektuele persoon, soos Jean hierbo beskryf, in die groep val van: "terwyl ʼn laaste en luidrugtige groep sê: “Ons is verraai.”"
Kan jy net eenvoudig nie
Jaco Fourie2015-10-21Johannes
Jean Oosthuizen
'n Pragtige uiteensetting! Pleks om oor die vraag te tob of die kerk nie mettertyd 'n wit olifant gaan word nie, is die uiteindelike vraag om finaal te bepaal of daar werklik ooit 'n god was om te aanbid.
Ivan Faught2015-10-21Die mense van 1000 tot 5000 jaar gelede het nie geweet hoe om homoseksualiteit te hanteer nie. Die maklikste was om dit summier te veroordeel en diegene wat hul daaraan skuldig maak uit die samelewing te verwyder deur hul dood te maak.
Hulle het aanvaar
Barry Saayman2015-10-20"Strange that you dismiss ad hominems as not constituting rational debate, and that you then go on to label liberals and communists as despicable and intolerant."
Read again. I criticised behaviour that I find unacceptable. Moreover, an ad hominem is a p
hannelie2015-10-20Wil net graag weet waar my seun verder onderwys kan studeer. Hy is tans besig met sy 1ste jaar by nmmu PE. Hy kom volgende jaar terug Kaap toe maar blykbaar het alles aansoeke hier gesluit. Help asb.
Johannes Comestor2015-10-20Daar word nou 'n gerieflike onderskeid gemaak tussen proeftekste (waarvan ons nie moet hou nie) en ander tekste (waarvan ons moet hou). Al hierdie tekste is deur mense geskryf, oorgeskryf, herskryf/aangepas, vertaal, ens. Deur die eeue is hulle deur mens
Johannes Comestor2015-10-20Is die gebruik van onnodige Engelse woorde en frases een van die "trends" wat deur Taalgenoot nagevolg word en waaraan hy sy sukses toeskryf? Onderskei gerus tussen "onder andere" en "onder meer".
Johannes Comestor2015-10-20In die vorige eeu het talle grondwetlike scenario's oor Suid-Afrika die lig gesien. In verantwoordelike geledere was daar eenstemmigheid dat algemene stemreg vir volwassenes in 'n eenheidstaat nie die aangewese oplossing is nie. Sedert 1994 sit ons teen w
Jessica2015-10-20As dit net ’n geval van die een sê/ die ander sê was, sou dit seker fyntrap en selfs eierdanse gekos het.
Gelukkig is daar die objektief-verifieerbare historiese rekord waarop ons kan staatmaak: ons sit opgeskeep met en word regeer deur 'n misdadige
Jaco Fourie2015-10-20Reusedwerg
Jy skryf; "Ek glo nie die ware gelowige sal hom nie deur sulke netelige kwessies van stryk laat bring nie."
Nou wat is jou definisie van "'n ware gelowige"? Het jy hierdie stelling vir jouself gekaap? Weereens die ONS (die ware Christene