Kommentaar

Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 22 Oktober 2015

Angus 2015-10-31 Beste Jan, Aan jou skrywe hierbo kan ek sien dat jy nie ʼn woord verstaan het wat ek onderaan jou vorige brief geskryf het nie – of miskien wil jy nie verstaan nie omdat jy jou siening van taal en grammatika ten alle koste moet verdedig, reg of verkeer

Tien vrae: SD Fourie oor Die dooies leef

SD Fourie 2015-10-31 Hallo Jurie, dankie. Bly jy het die boeke geniet. Kontak gerus. Jou vrou het seker saam met Jan, my man, skool gehou. Gegroet SD

Tien vrae: SD Fourie oor Die dooies leef

SD Fourie 2015-10-31 Dankie Marie - ja, ek onthou jou woorde! Hoop dit gaan goed met julle. Ons is tans besig met die Gansbaai se geskiedenis en ek sien en hoor niks anders nie. SD

LitNet: Vlam in die sneeu

Susann Viljoen Vlok 2015-10-31 Wonderlike Afrikaanse taal waarin ons kan lag, kan treur en bid.

Nelle Dreyer: 'n Ster verskiet

Francois le Roux 2015-10-31 Dankie, Amanda! Van iemand anders het ek gehoor dit was 'n beroerte. Sal hopelik eendag weer met Bob kan gesels en beter verstaan wat gebeur het.

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Naas Ferreira 2015-10-30 Wie doen die 'moderation?"

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Naas Ferreira 2015-10-30 ’n Sprekende voorbeeld van hoe ’n wetenskaplike eksegeet NIE te werk moet gaan nie. Hierdie is duidelik NIE as uitgangspunt om objektief na die uitleg te kyk nie maar ’n blote poging om ’n vooraf bepaalde standpunt te regverdig. Daarom kan argumen

Die Februarie-uitgawe van Hoezit! is nou beskikbaar

Cheneste 2015-10-30 Ek hou baie van hoezit en ek sal dit nog meer like as ek dit op my electronic toestel kon kry.

#FeesHaveFallen – Wat nou?

Albert Grundlingh 2015-10-30 'n Vars benadering tot die kwessie wat van historiese insig en diepte getuig.

Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Jason Lloyd 2015-10-30 Ahahaha ek dink nie ek sal R1500 daarvoor betaal nie. Onnodig te duur ...

Jeugresensie: Spooksoene deur Troula Goosen

Paula Hartzenberg 2015-10-30 Die resensent het die verhaal mooi opgesom, maar ek stem nie heeltemal saam dat karakterontwikkeling in 'n spookstorie so belangrik is nie. Dit gaan meer oor die lekker grillerigheid van die leeservaring!

#feesmustfall: Betogersgids 101

F C Boot 2015-10-30 Beste Izak Dit wys maar weer die gesegde 'great minds think alike' waarop my wiskunde-onderwyser altyd gevat geantwoord het 'fools never differ'.

Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

LitNet 2015-10-30 R1500 is die prys vir die spesiale versamelaarsuitgawe. Die gewone uitgawe word tans deur Leserskring aangebied vir R270 - LitNet

#feesmustfall: Betogersgids 101

Izak de Vries 2015-10-29 Jy is nie die eerste een wat "exams must fall" voorstel nie.

#feesmustfall: Betogersgids 101

Izak de Vries 2015-10-29 Schalk, ja. Ek en ander het op 'n ander forum daaroor gepraat. Ons moet langtermynoplossings kry.

Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Heini Kotze 2015-10-29 Fassinerende onderhoud. Ek probeer tans om 'n geïllustreerde biografie oor Eugene Marais in Engels saam te flans gebaseer op onderhoude met die wat hom geken het. Jou benadering van vertaling vs interpretasie is baie interessant. Sien daarna uit om jou b

Willem Pelser van RSG se eie keuse

hennie wessels 2015-10-29 Die 70 jaar program was baie besonders. Baie dankie vir al die mooi herinnerings met elke program.

Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman

Ilze 2015-10-29 My lekkerste ete was op Riversdal toe die Wawiel-restaurant nog deur Leon besit was en daar die lekkerste seekospotjie in 'n miniatuur swart driepootpotjie voorgesit is deur die beste kok ooit, Mary, en dan vir hoofgereg die calamari-steaks. Heerlik hoor.

Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Heinie Heydenrych 2015-10-29 Ek is verstom oor Karin Schimke se insig en eerlikheid omtrent die vertaling. Haar woorde "the madness of love" oor die verhouding tussen André en Ingrid het my die meeste getref. Haar mening oor Francis Galloway se kennis en werkvermoë kan ek bevesti

Miere

Maxena 2015-10-29 Puik stukkie werk. Uitmuntende woordspeling. Die leser word reg binne hierdie huishouding genooi en volg of word deel van die sameloop van dit wat buite en binne gebeur. Die herhaling van name en woorde kriewelend soos die miere bring 'n ander dinamieka n

Nelle Dreyer: 'n Ster verskiet

Stephanus 2015-10-29 Koebaai oulik (dankie).

Die NG-kerk en gays

Jaco Fourie 2015-10-28 Chris Indien jy beseer of siek word, gaan jy hospitaal toe vir genesing. Die hele heilsleer veral van die Nuwe Testament is dat die kerk juis daar is vir geestelike gebroke mense om te gaan wat geestelike genesing soek. Dit is juis die regte plek veral v

Miere

G Christians 2015-10-28 Ek geniet SP Benjamin se leestof. Dis bindend, diep met 'n bietjie humor.

Die NG-kerk en gays

Jaco Fourie 2015-10-28 Kobus Dankie vir jou meer sinvolle bydrae onmiddellik hierbo wat gewaardeer word. Dit verstaan ek beter as jou vorige twee bydraes itv die opstel van 'n strukturele argument.

De recente Zuid-Afrikaanse studentenprotesten vanuit een Vlaams studentenperspectief

Herman Meulemans 2015-10-28 Dario breekt de stilte. Zijn wonderlijk mooie bijdrage geeft aan hoezeer hij insider is en wanneer hij dat niet meer kan zijn, hoe belangrijk het is om goed geïnformeerd te zijn. Transformasie is natuurlijk een heel abstract begrip. Omdat het zoveel kopp

Richmond: Wat’s die telling?

Gustaf Claassens 2015-10-28 Clinton Dankie vir my “kuier” in Richmond en my geselskap met skrywers, digters en fotograwe ... My ore suis van te veel te vinnig probeer inkry. Die boodskapper munt uit in sy verslaggewing en ek deel in sieninge oor diegene soos Breyten, Gert Vlok

Seldsame meevaller

F C Boot 2015-10-28 There are more things in heaven and earth, CM, than are dreamt of in your philosophy.

Vlam in die sneeu: Spesiale genommerde uitgawe | Flame in the Snow: Special numbered edition

LitNet 2015-10-28 Bestel die spesiale uitgawe by: http://www.randomstruik.co.za/vlam-in-sneeu/

Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8

Marinda Labuschagne 2015-10-28 My seun sukkel om te leer. Ek soos graag ou vraestell om hom te help sodat hy kan sien hoe word vrae gevra

#feesmustfall: Betogersgids 101

F C Boot 2015-10-28 Nee wat hierdie betogings gaan myns insiens nie ver genoeg nie."Exams must fall' klink baie beter, studeer is in ieder geval tydmors en met die baie 'fake' sertifikate in die omloop is eksamens onnodig. Dit pas myns insiens in by die tema 'everything m

Die NG-kerk en gays

Kobus de Klerk 2015-10-28 Skarrelkind, Jy besef seker darem dat jou reaksie baie tipies die van 'n ongelowige is? Hoe sal jy dan weet waarvan ek praat? Meeste mense op aarde twyfel hoegenaamd nie oor die bestaan van God nie, hoewel dit nie vir hulle maklik is om God te tipeer en

Dis ek, Anna: ’n moet-sien film

Angelique Adams 2015-10-27 Dit is fantasties (film en boeke). Ek is baie meer oopkop oor dit wat rondom my aangaan en het baie meer simpatie vir hierdie saak wat ons hele samelewing raak!

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Austen Jackson 2015-10-27 My kernidee van ’n universiteit is nie Afrikaans nie, Barry. Soos ek u volg is dit ook nie u kernidee nie, maar wel emosioneel deel van die kernidee. Die Afrikaans wat u van praat is nie die onskuldige Afrikaans waarmee die moedertaalspreker hulle eerst

Onluste en die tragiese dood van 'n polisieman

Jan Rap 2015-10-27 Baie tragies.

Die NG-kerk en gays

SkarrelKind 2015-10-27 Hi Kobus, Ek wil nie graag sê wat ek nou gaan sê nie maar ek gaan: Jou groot bohaai hierbo is in verband met 'n god wie se bestaan niemand nog bewys het nie. En jy praat neer op hierdie forum asof jy beter weet. As jy werklik beter weet en dit wat j

Steve en Die Stem

Namib 2015-10-27 Ek kan vir al die geld in die wêreld nie verstaan waaroor die geskree gaan oor Steve Die Stem sing nie. Dis 'n pragtige lied en beskryf tog maar basies die land en jou gevoel vir die land. Hier by ons is dieselfde beangsheid oor die Suidwesterlied in

Ouers, moenie in die teater mors nie!

Izak de Vries 2015-10-27 Annette, ek is bly ek was nie 'n beoordelaar nie!
Top