Kommentaar

Foto's: Tuin van digters 2015

Breytenbach Sentrum 2015-10-02 Baie dankie vir die pragtige foto's! Dit was so lekker om jou en LitNet ook daar te kon hê, Naomi. Dankie vir jul voortdurende ondersteuning.

Die WOW, moets en moenies van blog

Rich 2015-10-02 Die ou agter gevaaalik.com is Ruan Stix Fourie. Sy naam is op elke een van sy posts op gevaaalik.com. Dit is ook geen geheim dat Gifford Peche die man is agter die naam Griffin op watkykjy. Vra bietjie jou ma, die ou antie, of sy die artikel oor protes

Blossoms of the Savannah by HR Ole Kulet

Cherop Mark 2015-10-02 This plot summery has been of great help to me in preparation for my final examinations -UNEB

Fanie Smit van RSG deur ATKV vereer

Cornelia de Bruto 2015-10-02 Ek is op soek na argiefopnames waar opnames vir die radio gemaak is van die Haller gesin wat die nuwe Psalmberymings gesing het in die Sestigerjare.

Uit die argief: Die oorlewing van die nie-dominante tale van Suid-Afrika

Barry Saayman 2015-10-01 Baie dankie LitNet Prof Neville Alexander (1936 – 2012) het die noodsaaklikheid van ontwikkelde veeltaligheid vir "die behoud van biologiese, kulturele, en ek voeg by, politieke, diversiteit (as) die enigste waarborg vir die voortbestaan van die mensl

Jakes Gerwel – poster boy vir die marxisme, Naspers of die liberal elite?

Johannes Comestor 2015-10-01 Die robuuste gesprek moet nie net oor Gerwel se kommunisme/kapitalisme handel nie, maar ook oor sy Afrikaans/Engels; Afrikaans van huis uit en as dosent, maar die hoofaanstigter van bv die verengelsing van die Universiteit van Wes-Kaapland. By implikasie

Onderhoude oor Abraham: Eerste rolprent van Jans Rautenbach in 30 jaar

M Cilliers 2015-10-01 Abraham was 'n belewenis! Ek was bevoorreg om Premiere in Pretoria by te woon! Groot prestasie vir KykNet!

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Mike van Graan 2015-10-01 Dear Mr Saayman, having re-read what I wrote that so upset you, my statement "unless you still believe..." etc I can see that this statement was open to misinterpretation (I meant it in the sense of "unless one still believes...." rather than if "you, per

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Mike van Graan 2015-10-01 Thank you, Johannes Comestor, for revealing to me my history, based on the substantial evidence of ... my surname. Clearly, having lived my history, I have no idea of it, since on the basis of my Afrikaans surname, I must have come from an Afrikaans-spea

Maansverduistering

F C Boot 2015-10-01 Beste Panda Baie dankie vir jou antwoord.Dit sal gaaf wees as jy dalk verder kan uitbrei oor die gevolge vir planeet aarde en dus ook die mens en die natuur as die maan bly wegbeweeg?

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-10-01 Beste Jaco Jy hou daarvan om die gat waarin jy staan steeds dieper te grawe. Jy soek spesifieke stellings. Goed so hier is een van hulle. OP 15 Januarie 2015 skryf jy die volgende grootbek stukkie. ” Nou ek het FC goed opgefoeter mbt tot sy gebrekkig

Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse

Johannes Comestor 2015-10-01 Waarom King en Gandhi vir verering uitsonder? Albei was so hoogs onvolmaak (bv moreel) dat net oorverligtes hulle tot helde kan verhef.

Grepe indrukke van die Afrikaanse Taalraad se Taalberaad op Erfenisdag 2015

Johannes Comestor 2015-10-01 'n Baie simplistiese maar valse boodskap: alle mense is gelyk (in watter opsigte?), alle Afrikaansvarieteite is gelyk (in watter opsigte?) daarom moet daar (groter) rasse-integrasie in die kerke, kunstefeeste, ens, wees. Maar al hierdie plekke is reeds oo

Antwoord op Angus se kommentaar oor die mengeltaalkwessie

Angus 2015-09-30 Beste Jan, Na al die ellelange korrespondensie oor taal, verstaan jy nog nie hoe taal werk nie. Jy hou aan my ʼn stukkie 19de eeuse Elsassies voor om te “bewys” hoe die inwoners van Elsas vandag praat. Dis mos belaglik, om die minste daarvan te sê.

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Org Potgieter 2015-09-30 Ek is jammer om te hoor van die lang sinne en paragrawe - dis juis wat die lees so moeilik maak. En ek het al baie boeke eenkant gelos weens hul swak tipografie en gebrek aan leesvriendelikheid.

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

David Brown 2015-09-30 Het jy die critique oor die kêrel, van die Suid-Afrikaner aan die hoof van die Britse wetenskap en narvorsing tydens die Tweede Wêreldoorlog gelees?

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Ben Raubenheimer 2015-09-30 Twak Pierre Henri ek het alles gelees.

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Petro Bezuidenhout. 2015-09-30 Al was die sinne lank , is die belangstelling en nuuskierigheid so geprikkel dat ek enduit gelees het en sal graag die boek onder oë wil kry. Mense en hul bedrywighede interesseer my baie.Dit gee 'n mens 'n vars kyk op historiese gebeure van lank gelede.

Spade Reën Sending (Blourokke)

lennert 2015-09-30 Ek gaan nie regtig meer kerk toe nie, net vir begrafnisse maar laat ek jou vertel 99% van hulle is God's kinders met geloof en sterk integriteit hulle is nie kerk nie hulle is familie! Normale mense mense wat foute maak, mense wat seer kry net soos ons al

Maansverduistering

Panda 2015-09-30 Ai tog Jaco — Jy moet net vasbyt en moed hou want die volgende soortgelyke gebeurtenis vir hierdie deel van die wêreld word vir 2033 voorspel.

Marita van der Vyver (1958–)

Nisha Heyns 2015-09-30 Ek wil asseblief navraag doen oor die stuk "Tussen vriende". Ek benodig dit dringend vir my November-eksamen en rekord-eksamen.

Tien vrae: Nicol Stassen oor Die Dorslandtrek

Johannes Comestor 2015-09-30 Ek het groot waardering vir die skryf- en publikasiewerk wat Stassen in Afrikaans doen. Protea Boekhuis het die entoesiasme om werke uit te gee wat ander uitgewerye om politieke redes nie wil uitgee nie of nie die finansiële risiko's wil loop nie. Stasse

Video: Ghellie-klets in die Paarl

Aloe 2015-09-29 Not bad Noumie ... great editing.

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Pierre Henri Nortje 2015-09-29 As 'n paragraaf meer as drie of vier sinne het, lees 90% mense nie verder nie. Magtig, die eindelose sinne in een paragraaf jaag almal weg van hierdie interessante stuk.

Jakes Gerwel – poster boy vir die marxisme, Naspers of die liberal elite?

Jason Lloyd 2015-09-29 Clinton Du Plessis die artikel oor Prof Jakes Gerwel is die belangrikste en mees insiggewende na die dood van Gerwel in 2012. Dit is onderskeidend, gelykmatig, ongekook en ʼn interessante dekonstruksie van die ordinêre konstruksies (veral deur die media)

Keelvol kunstenaars kap korrupsie

Anthony Wilson 2015-09-29 Kunstenaars was van die vroegste tye ALTYD aan die VOORPUNT van sosiale en politieke verandering! Is dit nie die kunstenaars wat die boodskap van Wit Nood en Apartheid en Onderdrukking die wêreld ingeneem het nie? Nie die boontjietellers en connected com

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Elizabeth krynauw 2015-09-29 Ek glo die boek gaan 'n groot sukses wees.

Maansverduistering

Jaco Fourie 2015-09-29 Panda Ek het my wekker gestel om die verduistering te sien, maar tot my teleurstelling was dit by ons dik bewolk geweees (Vanderbijlpark) dat die hemelruim nie sigbaar was nie. Hoe teleurstellend!

Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Theresa Papenfus 2015-09-29 Ek dink dis opwindend en wonderlik en bevrydend. 'n Baie goeie dag en inspuiting vir Afrikaans in al sy vorme en style. Doen so voort.

Munisipale verkiesing 2016

Jaco Fourie 2015-09-29 FC Boot Pleks om net stellings oor my te maak, staaf daardie stellings met spesifieke voorbeelde. Ek doen dit tog met jou. Die lesers is teen die tyd heel bewus dat ek wel wyd belese is asook dat ek my vakgebied waaroor ek ook al oor skryf besonders goed

Maansverduistering

Panda 2015-09-29 Beste FC, Jy is heeltemal reg dat die maan besig is om weg van die aarde te beweeg. Die stadium sal bereik word waar net foto's van 'n volle maansverduistering bestaan en dat die umbra van die aarde se skaduwee op sy beste, slegs 'n ringsverduistering' o

Afrikaners doen dit weer

Jan Rap 2015-09-28 Soos Churchill gesê het, 'you get lies, damn lies and statistics'.

Foto's: Tuin van digters 2015

Johan Anker 2015-09-28 oomblik oomblik in hierdie tuin kan ons ons jaarliks wend na die beskutting van Afrikaans in 'n tent en altyd bly klou aan die brose besit - hier het ek aan die voete van digters gesit

Munisipale verkiesing 2016

F C Boot 2015-09-28 Beste Jaco Jy het geen benul waarvan ek praat nie. Ek stel dus voor dat jy 'n webblad soos http://www.factandfaith.co.za besoek en inteken op http://www.biblicalarchaeology.org/ of iets soortgelyk en op hoogte gebring word van die werk van bv die medewer

Reïnkarnasie

Jolandi 2015-09-28 Ek het my nou al vir baie jare dood gesoek na Marie van der Post se boek "My vervloekte gawe". Het al gedink ek het my verbeel dat ek dit sowat 20 jaar gelede gelees het! Het die boek uitgeleen en natuurlik nooit terug gekry nie "soos dit mos maar met boe

Maansverduistering

F C Boot 2015-09-28 Beste Panda In http://news.discovery.com/space/astronomy/moon-earth-wobble-tides-nemesis-130726.htm onder die opskrif 'When the Moon Becomes Earth's Nemesis Jul 26, 2013 word melding gemaak dat: 'As we know from Kepler’s laws of motion, when somethin

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Franciske 2015-09-28 Ons seun het tuisonderrig gedoen tot graad 7 en maar swak gevaar met Wiskunde. In graad 8 het ons hom by Oudtshoorn se Master Maths ingeskryf. Hy behaal nou met gemak 80-90%. Ek sal Master Maths vir enige iemand aanbeveel. Hulle gee persoonlike aandag

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Franciske 2015-09-28 Hi, nee ek het nie die boek opgespoor nie. Maar het navraag gaan doen by www.zentuim.co.za. Maar dis bietjie duur. Het toe reggekom by www.leerafrikaans123 en ook by www.vonnie.co.za. Nog besig om uit te vind en te bestel, maar dit lyk baie oulik. O

Die twee en dieselfde

Jaco Fourie 2015-09-28 Nou wat wil jy eintlik se?

Woorde wat woorde laat wip

Koos Marais 2015-09-27 Eintlik lees ek koerante vir die rubrieke. Persoonlik het ek in 1977-79 my hand daaraan gewaag by HOOFSTAD, en meer onlangs in 'n obskure plaaslike publikasie. Sonder om aan Herman se puik werk afbreuk te doen kan ek nie nalaat om my gunsteling te noem ni
Top