Video: #SAS4_2015 – Anzil Kulzen oor die toekoms van Afrikaans

  • 2

Anzil Kulzen is 'n ATKV-projekkoördineerder in die Noord-Kaap. Sy het by die Swart Afrikaanse Skrywersimposium vanuit die perspektief van haar werk en eie skryfwerk gepraat oor die toekoms van Afrikaans.

"Ek skryf nog Afrikaans omdat ek Afrikaanse woorde wil gebruik wat my volk, my mense daar in die Noord-Kaap nog wíl lees."

  • 2

Kommentaar

  • Dankie Anzil! Dit was 'n voorreg om na jou op Litnet te luister. Sterkte. Jy is 'n lieflike voorbeeld. Ek bid vir almal!

  • Evelyn Ferreira

    Anzil, ek is so bly dat ek op hierdie manier jou toespraak kon hoor. Ek is trots op jou, Kollega. Jy doen ewigheidswerk in Afrikaans!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top