My woord van die jaar is my eie nuutskepping vir die soort taal wat jongmense praat, wat soms slang/sleng genoem word - SLONSTAAL
*Pedantiese ekke moet net byvoeg dat "subject to" in die konteks van die "Reageer"-deel waar ek die brief tik, verkeerd as "onderhewig aan" weergegee word; "moderering" is tog sekerlik in die konteks niks negatiefs/skadeliks nie; dus pas "onderworpe aan" wenslik, verkieslik. LTL of LSL (lag te lekker)(lag sommer lekker).
Kommentaar

hashtag-aktivisme - hutshêrrie