LitNet: Jou woord van die jaar 
Nuusbrief | Newsletter 478 
20.11.2013
Lees die nuusbrief aanlyn.

 

 

 

Wat is Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013?


Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. Wat dink jy is die Suid-Afrikaanse woord van die jaar? Laat LitNet weet en jy kan R3 000 wen.

Kinderdag: 20 November 2013



 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser

Bioskets: Eleanor Cornelius
Die benutting van leserskommentaar by die herskryf van ’n verbruikersdokument in gewone Afrikaans

  
  Blogs
Blog jy al by LitNet?

Deel jou woorde met die wêreld, maak 'n verskil, gee uiting aan jou emosies. Registreer as LitNet-blogger.

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  Vermaak
 
Kaapse Stadsballet Toekennings 2013
Koos van der Merwe doen Leonard Cohen in Afrikaans
26 en 27 November 2013

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Hygliteratuur en Bieg
 
Uittreksel uit Speels deur Elle Roux
Jou verjaardag (Deel 1)
Sexting

  
Musiekonderhoud
article
Joshua na die reën: "Ek kan maar net praat oor hoe ek dit beleef ..."

Joshua na die reën, Henry Cloete

"Musiek is vir my ’n baie, baie diep en intieme plek, waar ek voel ek kan iets vir mense sê wat dalk iets in hulle harte kan verander, en selfs in my eie hart."

 
Music Interview
article
Digby and the Lullaby: "All things have small beginnings ..."

Rouchelle Hübsch, Henry Cloete

"There's no need for anyone to hold back in life. If I hit a bad note, that's fine, it's just about enjoying the moment I'm in and being who I am, comfortable in my own skin."

 
Wen
article
Kompetisie saam met LAPA Uitgewers: 'n Brief aan jou verlore liefde

Skryf vir LitNet 'n brief aan jou verlore liefde. Ons plaas die briewe op ons Wen-ruimte. Die skrywer van die brief wat ons die meeste roer, ontvang 'n fantastiese LAPA-boekpakkie met boeke deur Sophia Kapp.

 
article
Lekkerste Kersboomresep: 'n kompetisie saam met NB-Uitgewers
Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013.

 
Biebouw-resensie
article
Nooit alleen deur Olindia Bresser

Leti Kleyn

"Nooit alleen trek die leser in en vertel van ’n kind se bykans onmoontlike stryd om uit die wêreld van seksuele misbruik te ontsnap."

 
Boeke & skrywers | Books & Writers
The Basic English Afrikaans Xhosa Zulu Aid
 
Poetry competition | Poësie-kompetisie
article
Netpoets 2.0 | Netdigters 2.0

Rentia Bartlett-Möhl

Write a poem with the theme “the internet”. Use the internet as a medium to look at how we read and write poetry in the digital age. | Skryf ʼn gedig met “die internet” as tema. Gebruik die internet as medium om te bestudeer hoe ons gedigte in die digitale era lees.

 
Poësie | Poetry
Birdsong
Eerste herfs
 
Fiksie | Fiction
article
Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter
 
ATKV-Skrywersalbum | Writers
article
Mikro (1903–1968)
 
Albert Maritz: Baba met die badwater
article
Amazink Live in Khayamandi
 
Sunset Boulevard by Theatre on the Bay
 
Gustaf Pienaar: Regsalmanak
article
JFK 50 jaar: Maandag

Gustaf Pienaar

President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.

 
JFK 50 Jaar: Dinsdag
 
JFK 50 Jaar: Woensdag
 
Menings | Opinions
article
Reïnkarnasie

Johannes Bertus de Villiers

As meer mense die idee van reïnkarnasie (waar ofte not) ernstig opgeneem het, sou die wêreld ’n beter plek gewees het, meen Johannes Bertus de Villiers.

 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Die benutting van leserskommentaar by die herskryf van ’n verbruikersdokument in gewone Afrikaans
Eleanor Cornelius

"Hierdie artikel het ten doel om die kommentaar van outentieke lesers op ’n bepaalde tipe verbruikersdokument – ’n kredietkaartaansoekvorm – te ontleed en te gebruik vir die herskryf daarvan in gewone Afrikaans."
 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Essays | Seminar Room
article
Om Proust te lees is om met jouself gekonfronteer te word

Alta Coertzen

Alta Coertzen het op 23 Oktober 2013 by die Boekwurm-leeskring van Stellenbosch 'n gesprek oor Proust se Swann's Way gelei. Sy deel haar lesing met LitNet.

 
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
article
Die nuwe FAK-sangbundel bemagtig onderwysers saam met die SBA

Danie van Wyk

Op Vrydag 8 November 2013 is 'n oorhandigingsfunksie van FAK-sangbundels aan musiekonderwysers deur die Stigting van Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) gereël.

 
Reis | Travel
article
’n Noodberaad teen ivoor se bloedspoor

Gerrit Rautenbach

"Omkopery en konkelkonneksies in sekere Afrikastate beteken enige strawwe kan omseil word en slapgatlande word hoofweë vir smokkel-ivoor. In baie lande is olifantstroping glad nie ’n ernstige oortreding nie."

 
article
Kompetisie: Kom speel saam 'telefoontjie'!
Op 14 November het LêNet begin met ‘n nuwe projek: 'n erotiese roman wat in tien hoofstukke opgedeel sal word en waaraan almal kan deelneem.

 
Die Oord: Hoofstuk 1

Jaco Botha

Wil jy graag aan 'n literêre groepswoeps deelneem? Skryf dan saam aan LêNet se erotiese kettingverhaal, Die Oord. Hier is hoofstuk 1.

 
Boekbekendstellings | Book launches
Bekendstelling: Pad na jou hart
 
Launch: No Easy Walk to Freedom by Nelson Mandela
 
Uitnodiging: Bekendstelling van Nuwe Stories 2
 
article
French cello and piano duo Pernoo-Ducros at Unisa
 
Ondersteuningsgroepe
Moenie worry nie

Emile

"En ek glimlag. 'n Egte glimlag. Dit is Maandag 26 Augustus 2013 en ek voel weer lus vir die lewe. Kalm vir die eerste keer in 'n lang tyd ..."

 
 

www.litnet.co.za   twitter