Barry Saayman2015-11-21"Die wat in Afrikaans studeer het sukkel om aan die vereistes te voldoen van die internasionale akademiese omgewing ..."
U impliseer dat moedertaalonderrig studente tot mislukking doem. Ek glo u nie.
U stelling is "pedagogiese onsin" in die woorde van D
Barry Saayman2015-11-21“En dalk ook daar te stig: 'n taalinstituut wat ander inheemse tale se akademiese ontwikkeling ondersteun. Beslis iets om oor na te dink!"
Kom ons dink hardop oor paternalisme versus maatskaplike verantwoordelikheid.
Afrikaans sal myns insiens nie ka
Danie2015-11-21Hierdie is 'n positiewe en sinvolle redenasie tov die hantering van eunugs in OT deurgetrek na NT. Ek sou graag dieselfde redenasie wou sien deur al die sogenaamde Gaytekste op dieselfde wyse met mekaar in verband gelees en deurgetrek van OT na NT. Dan sa
Breyten Breytenbach2015-11-21Uitstekend! Jou skrywe identifiseer nie net die kern van die debat nie - wat te slordig en vaag en opruiend en verdelend met begrippe omgaan - maar stippel ook 'n werklik opwindende pad vorentoe vir Stellenbosch uit. Vir enige universiteit op hierdie vast
Karin Martens2015-11-21Roerend. Die hele "projek" wat dekades gelede begin is en nou vir ons 'n kykie gee in die LIEFDE. En nuwe begrip vir "the heart has spaces". Dank aan Karina wat die groter prentjie beskikbaar gestel het.
Barry Saayman2015-11-20"Nee, transformasie van universiteite is nie noodsaaklik in die belang van die land se miljoene armes nie ..."
Ek dink dit is 'n verskriklik belangrike punt. Prof Herman Giliomee stel dit soos volg:-
"Coloured Afrikaans-speakers are the community with
Salomon2015-11-20Since almost half of the people in the Western Cape state Afrikaans as their first language, is is important that there should be an university in the province which provide tuition in Afrikaans. While I understand that the courses should be accessible to
Etienne Terblanche2015-11-20One more thing: you could have been more positive about Afrikaans ... indigenous and rich, too, and having achieved tertiary capabilities already.
Etienne Terblanche2015-11-20Dear Prof Jonathan, I've admired your public persona and daring commentary for a while. But for someone as eloquent as you happen to be, your knowledge of what Yuri Lotman calls a "semiosphere" is, frankly, shocking. Peruse this, muse upon it if you will.
Etienne Terblanche2015-11-20Toevallig lees ek nou ook u berig, Prof Jacques, en hy slaan die spyker absoluut op die kop! Baie dankie. Oa sny die vrae in die voorlaaste paragraaf tot op die been, en hulle hang sonder antwoord in die "nuwe" gewelddadige ou Suid-Afrikaanse lug. Ek neem
Etienne Terblanche2015-11-20Hi Etienne, jy maak sulke oulike punte! Maar waar is die bewyse dat die ontsettende seksisme en homofobie (ons kort 'n meer intense woord, gelykstaande aan misogenie) in Afrika niks te make het met hulle eie vooroordele nie? Is dit nie 'n bietjie rassisti
Etienne Terblanche2015-11-20Ek geniet die varsheid van heelwat van die punte wat jy maak ... daarvoor 'n lekker dankie! Maar jou praktiese voorstelle gaan werk nodig hê, reken ek, want jy sal moet kyk na die navorsing oor die gevolge van parallelmedium vir die taal wat nie polities
Theo Stehle2015-11-20Ek ondersteun jou skrywe, Johann en dink dis uitstekend. Ek en my vrou is albei oud-Maties en ons ses kinders het almal hul grade by Maties behaal. Dit was 'n voorreg om daar te kon studeer. Ons het almal belang by hierdie tragedie. Ek stem met al die sen
Pieter Haasbroek2015-11-20Eldridge, ek onthou nog hoe ek destyds voor eksamens geswot het. Alle buitemuurse bedrywighede opgeskort. My senuwees soos 'n boog gespan ...
Hoe kan studente met die vooruitsig van 'n eksamen wat hulle kan slaag, aan betogings deelneem? Is dit nie dalk
Pieter Haasbroek2015-11-20Ampie, ons het saam beleef hoe "bemagtiging" algaande in Suid-Afrika sy teenpool in "ontmagtiging" vind. Een element daarvan - verengelsing - word nou by die US op die spits gedryf. Die ander universiteite het lankal die stryd gewonne gegee; kom ons let n
Ernest2015-11-20It is a privilege to get an insight into the hearts of these exceptional people and their relationships. As a man may I say that Andre was lucky to have had these extraordinary women in his life (and I have special respect for his last wife Karin). This i
Pieter van der Westhuizen2015-11-20Uitstekende idee, veral mbt die opleiding van onderwysers. Sonder onderwysers wat behoorlik opgelei is om die meta-taal wat vir onderwys so belangrik is te verstaan en te gebruik kan ons nie Afrikaans se voortbestaan op skoolvlak handhaaf nie.
Jaco Kleynhans2015-11-20Marita,
Dankie vir jou antwoord. Ek waardeer dit. Ek het 'n groot liefde vir jou skryfwerk en plaas dit tussen ander gunstelinge soos Annie Proulx, Kent Haruf en in Afrikaans natuurlik Matthee en Van Heerden.
Die verwysing na politiek was in een va
F C Boot2015-11-20Gert is oud maar nie oud genoeg nie, want ek onthou 'n tyd van skole-voeding. 'n Tyd waar tuisgemaakte kakiehempies en broekies nie 'n skande was nie.
'n Tyd toe daar nie 'n rugbyveld by die skool was nie en rugby geoefen is op 'n plot
vol koeimis en du
Pienkes du Plessis2015-11-20Geluk gewens Johan! En sommer Breyten ook. Mens kan baie dinge verstaan, maar hoe 'n rektor en sy bestuurspan hulle kan laat intimideer deur klein groepies militantes soos Open Stellenbosch en Sasco, is duister. Vrydag 13 November 2015 was inderdaad een v
Johan2015-11-19Goeiedag Bart. Baie dankie vir die artikel. Is dit dalk moontlik dat u 'n Engelse weergawe ook kan skryf? My Engelse vriende wat nie Afrikaans verstaan nie wil ook die artikel lees. Dit sal help dat meer mense jou boodskap kan hoor.
Pieter Van Zyl2015-11-19Foolish letter, you know very well that Sotho cannot be used as a language of tuition even if it could be that would lead to more racial division and cultural divsion. As much as you are not an English speaker so are the African learners. English is the w
Jan Rap2015-11-19Bravo Pieter!
Is dit tog nie eienaardig dat niemand hierdie roete vir die kontantvloeiprobleemstudente genoem het nie? Daar is derduidende gegradueerdes vandag wat op daardie manier studeer het; die studente wat deur hule ouers gefinansier was maak 'n
Joe2015-11-19Breyten, dis 'n plesier om te sien hoe jy my taal gebruik, ongeag wat jy sê en ongeag of mens daarmee saamstem. Dis 'n yslike lekkerte om 'n ware meester en woordsmid te sien werk. Ek kry skoon hoendervleis. Dankie daarvoor.
NS: ek stem ook 100% saam me
marita2015-11-19Jaco, dis onmoontlik om oor hierdie gebeure te skryf SONDER om aan politiek en godsdiens te raak. As jy nou is Frankryk was, sou jy moontlik saam met my hartseer gewees het om te sien hoe AL die politieke partye probeer munt slaan uit die tragedie. Dis eg
Daan Delport2015-11-19Hierdie onderhoud en die inhoud daarvan het my genoop om ook die oorspronlike artikel te gaan nalees en ja, ons beleef veranderinge en aanpassings, maar hoe min daarvan - die beleef - word aangeteken, dis normaalweg net die koue akademiese feite sonder di