Kommentaar

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

CG Strydom 2015-11-26 Hou Stellenbosch Afrikaans!

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

CG Strydom 2015-11-26 Dis 'n skande dat Afrikaans net so opgegee moet word.

O behoede my tog, Tannie!

Reusedwerg 2015-11-26 Jannie wats fout met jou vriend Johnny? Daar’s heelwat aanvallige dames in die ouderdom veertig plus. Al my ma se vriendinne was ouderdomsgevorderd, want ek was 'n laaaatlam. My pelle weer se ma's was heelwat jonger. Ek was 'n lat van twintig en het vri

SA University Seminar

CM 2015-11-26 Wrekende geregtigheid: Dit is nou so eenvoudig om te bepaal wat waar is dat die student die verstokte professor met hubris en al kan lei na die werklikheid en sy nemesis.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Christiaan Klindt 2015-11-26 Dankie Prof Fanie Met ’n oop kop voel ek dat daar vir almal in hierdie land ’n plek moet wees ook vir my kind. Hoe regverdig ons dit dat elke etniese groep en taal ’n plek mag hê maar Afrikaans moet altyd sy plek deel? Terugstaan en buig is nou al

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

ED Lamb 2015-11-26 Baie dankie prof Olivier vir belangrike aspekte aan die rektor uitgewys. In die 1ste koerantberigte op 13 November, het die outoritêre woorde soos “sal” en “moet” in elke paragraaf my opgeval. Is dit dié soort hedendaagse taalgebruik van US aka

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

marie bredenkamp 2015-11-26 Bravo, Fanie - en dat jy uit die vreemde 'n eg-Afrikaanse, en vriendelike beredenering deurstuur na "the powers that be". En vir die ruime ondersteuning deur seker 99 % van de deelnemers aan hierdie gesprek. Ek is bevrees niemand is so doof as dié wat

Die sondes van die vaders ...

F C Boot 2015-11-26 Hiermee my stuiwer in die armbeurs. Cecil Rhodes was 'n man wat groot gedroom en groot idees gekoester het. In Augustus 1895 skryf hy 'n geheime brief aan Alfred Beit toe hul saam 'n komplot bedink om 'n revolusie in Johannesburg te begin. Hy skryf dan

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

Pieter Hurter 2015-11-25 Ek steun hierdie petisie ten volle.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Anna-Marie Grroenewald 2015-11-25 Tog verstommend dat die woord "transformasie" steeds genoem word terwyl hulle eintlik van taalbeleid praat. As 'n mens na die Wes-Kaap kyk, is Afrikaans beslis die taal wat die meeste gepraat word (Engels is nie eers onder die eerste 3 tale wat die meeste

16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders

Julie 2015-11-25 Jammer, maar miskien moet daar begin word om wyer te kyk. Na my mening en ervaring is die ma's baie keer die mishandelaar en/of die een wat toekyk dat haar boyfriend dit aan haar kinders doen omdat sy meer belangstel in haar verhouding en miskien sy geld.

Twaalf dinge in die taaldebat om oor na te dink

Francois P Theron 2015-11-25 "Dat 'n mens jou nie internasionaal sou kon handhaaf omdat jy in Afrikaans opgelei is nie, is 'n mite. Daar is baie Maties en oud-Maties en studente van histories Afrikaanse universiteite wat regoor die wêreld hulle beroepe met groot sukses en uitnemendh

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

Deon February 2015-11-25 Stem saam alhoewel daar nog ander redes is.

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

Elsa Alberts 2015-11-25 Hou Universiteit Stellenbosch Afrikaans!

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

Andre Duvenage 2015-11-25 Basta mens.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Jan Carstens 2015-11-25 Ek het in Afrikaans studeer. Meeste van my boeke was in Engels. Ek het hoofsaaklik vir Engelse maatskappye gewerk en het geen probleem met enige terme in Engels en/of Afrikaans nie.

Dr Louw Alberts

Jaco Fourie 2015-11-25 Raed Dankie vir jou respons en terugvoer. Omrede ek as ateïs vir beide jouself asook vir Kobus as opregte praktiserende Christene ’n hoë agting jeen, wil ek vereers net ’n paar wanindrukke uit die weg ruim. Ek maak geensins die Bybel asook die Ch

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Anoniem 2015-11-25 Ons een kind se senior klas het ses jaar gelede besluit op Afr as studietaal in een vak. Toe stel Stellenbosch ’n dosent aan wat nie Afr magtig was nie! Ons voorouers het geveg om Engels uit skole ens te hou, nou neem die Engelse taal net so oor ... oo

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

André van Vuuren 2015-11-25 Antoinette, wat 'n puik stuk skrywe. Ek het dit so geniet. Ek hoop nou net die US Bestuur kry dit onder oë want dit is 'n betigtiging uit die boeke.

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

André van Vuuren 2015-11-25 Ek ween saam met jou en baie ander.

Boekresensie: Lafras Cuyper kanonnier deur Karl Kielblock

Judy Greyling 2015-11-25 My man en ek is so bly om te sien die pragtige ou Afrikaanse boeke word weer gedruk. Ons het 2 seuns van 11 en 14. My man verslind altyd eerste die boeke, dan my oudste en ek moet voorlees vir die jongste. Ons is huidig weer besig om die Oloff die Seer

O behoede my tog, Tannie!

Pieter 2015-11-25 'n Jong lat van 25 lyk net so grillerig indien hy vet is. Daar is baie dames wat op 50 nog baie sexy lyk. Maar, ja, dis meer algemeen om 'n paartjie te sien waar die man die ouer een van die twee is, indien daar wel 'n ouderdomsverskil is. Laat my di

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Marius Swart 2015-11-25 Uitstekende reaksie Prof. Ek hoop diegene wat so kapituleer aan Engels sal dit sal verstaan. Ek skaam my vir die leierskap by my Alma Mater.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Pierre de Villiers 2015-11-25 Ek dink prof Wim loop op `n baie dun draadjie. Hy moes net besluit watter kant toe hy wil val. Uiteindelik het die emosie gewen en die intilektuele verloor. Gaan ons maar net aanhou toelaat dat ons taal geboelie word, of gaan ons soos die Franse ons taal

The heart has spaces – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

francois f swanepoel 2015-11-25 Baie interessant. dankie vir die 'deel'!

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Raymond Van Diemel 2015-11-25 Een neiging opvalled van prof Fanie - die neiging tot uitsluiting en na al die jare nog 'n verslaafheid aan "Afrikaanssprekendes alleen en na die maan met die res". Sal SU oor 25 jaar nog eksklusief Afrikaans wees? Nee, so waarom nie Prof Wim se toekomsde

Reclaiming Multilingualism

Pieter 2015-11-25 Wens so dat vele mense dit moet lees. Baie goed gestel.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Pienkes du Plessis 2015-11-25 Die besluite van prof De Villiers en sy bestuurspan om Afrikaans eintlik met 'n spantou vasgebind die toekoms in te neem, is verstommend. Die gevolge landswyd gaan so verreikend wees dat ons oor tien jaar sal vra hoe dit moontlik was dat Afrikaanssprekend

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Willie 2015-11-25 Fanie, dankie. Wat 'n nugtere en beredeneerde siening. Mag Wim de Villiers en andere se oë oop gaan.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Englene Ferreira 2015-11-25 Prof. Fanie Olivier, baie dankie vir u rigtingdenkende brief.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

A Venter 2015-11-24 Sou Slim Wim se huistaal nog Afrikaans wees? Wonder net. Maar wou eintlik sê Afrikaans is bloot die eerste hekkie. Sedert "demokrasie" gaan alles oor poste/geld vir voorheen benadeeldes. Die volgende druk gaan wees vir getalle doserende personeel en stud

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Jacobus Pienaar 2015-11-24 Dit is so perfek gestel, dankie. Kan iemand nie die skole in Stellenbosch reël vir ’n protes in pro-Afrikaans nie? Ek moet byvoeg, dat Madiba sowel as Zille al op rekord verklaar het dat daar ’n Afrikaanse universiteit op Stellenbosch moet wees. D

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Pieter 2015-11-24 Fantasties gestel baie dankie en seën in die toekoms.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Nico Greeff 2015-11-24 Baie goed gestel, bravo! Ek is 'n boerin in die Wes-kaap waar alles baie afrikaans is. Wat van agtergeblewe bruin mense wat regtig sukkel met Engels? Antwoord asb Prof de Villers.

Daar was 'n tyd ...

Raed-na-Gael 2015-11-24 Blinde sambok ... wat's dit?

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Sharon Doubel 2015-11-24 Dis jammer dat Stellenbosch nou, nadat die kinders aansoek gedoen het, sy "omgangstaal" verander. Ons was ingenome met die T sisteem. Nou is dit te laat om aansoek te doen by ander Afrikaanse universiteite. Ek self was op RAU toe dit een van die beste B.C

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Deon Mostert 2015-11-24 Kom ons hoop maar 'slim' het sy baas gevang.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Etta Coetzee 2015-11-24 Dankie Fanie! Tussen jou en Breyten sal iemand dalk die Afrikaans verstaan!

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

hendrik 2015-11-24 Dankie vir hierdie logika wat vir my sin maak. Die einde van Afrikaans as voorgraadse onderrigmedium sal lei tot die einde van Afrikaanse hoërskole; daardie instansies wat jaarliks van die beste matriekprestasies behaal. Is Akademia die alternatief indie

Onderhoud: Lize Beekman se mandala-inkleurboek

Antoinette Olivier 2015-11-24 Beste Lize, Ek is op soek na die naam van die inkleurpotlode saam met die inkleurboek met 'n tou gebind - Brevillier's Cretacolor, Artist Studio, 24 potlode op een van jou web werwe. Dit LYK vir my asof dit meer herfskleurig is as die gewone Colleen en
Top