Kommentaar

His Master's Voice

CM 2015-11-28 Baie dankie Darryl Earl David vir 'n stem van deernis en begrip vir lewe.

Parys-aanvalle, Daesh en die compassion gap in rapportering

CM 2015-11-28 Baie dankie Bettina Wyngaard. Daar is oral 'n "compassion gap" in menswees. Met die uiterste minagting vir lewe verkondig 'n menigte dat dat hulle sal sterf of laat sterf vir die vryheid om hul doodsvrees te bevestig.

His Master's Voice

Anoniem 2015-11-28 Omdat ek weet dat jy ook liefde vir Afrikaanse woorde het, wil ek maar net se : as honde/diereliefhebber en boekemens, is ek so dankbaar dat ek onlangs bewus geword het van Darryl David deur die boeke oor ons ou kerke - en hierdie is meesterlik - doen so

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Hennie 2015-11-28 Selfdegeslag

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Marianne Collen 2015-11-27 Dankie Fanie. Jy het alles gesê wat ek in my hart voel. Die derde geslag Maties moet nou prysgee wat ons as vanselfsprekend aanvaar het.

LitNet Boekeliefde-kompetisie

Marie Reyneke 2015-11-27 Boeke is reiskaartjies na nuwe bestemmings.

Niq Mhlongo on the writer as an agent of change

Estelle Bester 2015-11-27 I love to attend a reading club in the museum in Newtown where I happen to be the only 'white' face there most of the time. I am oppressed with the standard of discussion and the interest of those present. Niq, who is a friend of mine, has not been there,

Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015

Marie Reyneke 2015-11-27 Wow! Ongelooflike fotos. Heerlike ontmoeting met gesigte agter woorde.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Joost Wilfried Dirk Pyck 2015-11-27 Poespas,wat beteken deurmekaar,wanorde

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Jason Lloyd 2015-11-27 Lekkatjies...

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Rudi 2015-11-27 Baie dankie vir die bevordering van die taal. Ek het ongelukkig nie nou 'n bydrae om te maak nie, maar my versugting is dat die volgende drie woorde uit die Afrikaanse woordeskat sal verdwyn: drywer i.p.v. bestuurder robot in plaas van verkeerslig

Die mentaliteit van monokultuur

C. Olivier 2015-11-27 "Soveel tale 'n man kan, soveel male is hy 'n man" (Langenhoven) bly een van my kosbaarste aanhalings. Ek stem heeltemal saam met u. Ek het destyds by UPE studeer toe die instelling regtig 10 jaar oud geword het en alles was dubbelmedium. Ek het Engels (

Geagte professor De Villiers

Vivian1965 2015-11-27 Die rol van dr Kyle Thomas van Open Stellenbosch behoort ondersoek te word. Die aantuigings wat sy teenoor Raadslede gemaak en die feit dat sy aan die Minister skrywes gerig het behoort haar geskors gekry het. Nie 'n woord is deur die bestuur gerep nie.

Die Duitsers

Reusedwerg 2015-11-27 Ek neem gewoonlik waar wat om my aangaan. Ek probeer bietjie wyer kyk. Baie het al vir my gesê ek is sinies. Ek het duur lesse in my lewe hier op aarde geleer. Ek leer daagliks nog. Een ding weet ek vir 'n feit. Jy kan met baie bevolkingsgroepe en of nas

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Dion Ackermann 2015-11-27 Homologasie (Geregtelike bekragtiging van bv.Gay troues)

Die mentaliteit van monokultuur

Theresa Papenfus 2015-11-27 Dankie vir die ontmaskering van die pseudo-argumente.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

tienie fourie 2015-11-27 heh-heh-heh-heh

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

CM 2015-11-27 Dit is baie jammer dat Bennie Griessel so aan die drink gaan.

Die mentaliteit van monokultuur

Juan Olivier 2015-11-27 Monokultuur is die beste. Mense werk saam makliker en vertrou mekaar makliker en is gelukkiger. Multikultuur word gewoonlik deur linkses soos kommuniste en neo-soviets gepropageer met valse lyne soos ‘diversiteit is ons krag’ wanneer in werklikheid al

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

koos van Rooyen 2015-11-27 Baie goed gestel Prof Fanie. As 1000 Afrikaanssprekende studente by Wits gaan inskryf en betoog om in Afrikaans onderrig te word sal hulle uitgelag word. Daar is baie plattelandse kinders wat nie Engels magtig is nie. Waar moet hulle gaan studeer?

Afrikaans en die US-taaldebat

D. Eduard van Dijk 2015-11-27 Afrikaans By US ’n Bate 2013/11/16 Prof Magda Fourie se Repliek (DB By 10e, bl. 6) en Pierre Le Roux (DB By 10e, bl. 2) verwys. Graag vra ek vir prof Fourie, as Viserektor (Onderrig) of sy erken dat Afrikaans ’n besondere bate by US is, omdat dit, a

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Bestuur vir 2016

Hannes Steyn 2015-11-27 Hi Corlietha, dis verblydend om te sien dat julle Bloemfonteiners so passievol is ten spyte van aanslae van oral. Sterkte aan jou en jou komitee met die komende jaar.

Twaalf dinge in die taaldebat om oor na te dink

Megan Hall 2015-11-27 Dankie, Frikkie, vir 'n interressante stuk. Punt 8 is vir my die mees ironiese.

WF 2015: B-56371

Dandre 2015-11-27 Fantasties hoor!

Niq Mhlongo on the writer as an agent of change

Megan Hall 2015-11-27 Niq, I find this a fascinating commentary on trends in SA literature. I'm also smiling to hear that Northern Sotho is studied at a European university - as a publisher of African language dictionaries (and literature for school in English), I love to hear

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Johan Gericke 2015-11-27 ’n Raakvat betoog. Die omvang van hierdie sosiale ingenieurswese is laas onder apartheid gesien. Hierdie is inderdaad ’n vergeldende omkering van daardie argitektuur – en nie minder verwerplik nie -, gebaseer op die grys reënboog-ideologie waar een

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

George 2015-11-27 Panda, In Jesus se tyd op aarde en Johannes se tyd op Patmos het mense net geweet van die Son, die Maan en die sterre. Dit is nie Jesus wat "ongeletterd" was of is nie. Hy het met mense gepraat wat ongeletterd was. Hy kon nie van meteore praat nie want s

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Raymond 2015-11-26 Sharon, jou verwysing na 'heilige klippe' roep by my die "heilige kalf" op! Verslaafdheid aan die goeie ou dae van bevoorregting van die taal gaan ons nêrens bring nie. Taal moet in diens van die land en al sy inwoners staan. "Al praat ek die tale van m

Geagte professor De Villiers

Garrett de Villiers 2015-11-26 Baie dankie almal. Dit is lankal nodig. Breyten Breytenbach, groot asseblief, omskep jou bydrae in 'n spiespunt-gedig, sodat dit ewig en diep kan indring om vir altyd hierdie gewrig van gebeure in Afrikaans/Stellenbosch vas te vang.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

Fanie Naude 2015-11-26 Dankie Litnet. Julle doen so baie vir Afrikaans

WF 2015: Gisters

Thea 2015-11-26 Boeiend en skerp.

WF 2015: Om die son te sien

Thea 2015-11-26 Wow awesome skrywe.

WF 2015: Invallers

Thea 2015-11-26 Oulike idee :-)

WF 2015: B-56371

Thea 2015-11-26 Baie oulik geskryf.

WF 2015: Volgende

Thea 2015-11-26 Sjoe bittersoet mooi.

Open Stellenbosch and the importance of mother tongue education

Chris 2015-11-26 Ander Afrika-lande begin nou ook terugkeer na moedertaal-onderrig. (Gambië, Ghana, Tanzania) Hoekom? http://qz.com/355444/tanzania-dumps-english-as-its-official-language-in-schools-opts-for-kiswahili/ http://www.telegraph.co.uk/news/worldnews/af

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Janus 2015-11-26 Voordat enige taalgeveg aangepak word, moet die belangrikste vraag beantwoord word: wat wil die meerderheid Afrikaanse studente hê? Ek sien nêrens op LitNet dat hierdie vraag gevra word nie: Wil die meeste van hulle nie maar in Engels studeer nie? As di

Die sondes van die vaders ...

Jan Rap 2015-11-26 Jy's reg FC Boot, wys net hoe die media met mense se koppe kan smokkel.
Top