Kobus de Klerk 2015-12-08 at 16:56 Jy bedryf toutologiese oksimoronie op 'n paradoksale manier, hou eerder by jou lees. Reply
Angus 2015-12-14 at 15:29 Kyk nou net vir onse Kobus! Waar wil jy 'n beter oksimoron kry as "toutologiese oksimoronie"? Paradoksaler as dit sal jy altemit net by Dominee kry. Reply
Angus 2015-12-14 at 15:39 Laat my dink aan Van Eeden se Vredemiere wat oorlog maak teen alle ander miere om te bewys hulle is die enigste Vredemiere. Reply
Kommentaar
Jy bedryf toutologiese oksimoronie op 'n paradoksale manier, hou eerder by jou lees.
Kyk nou net vir onse Kobus! Waar wil jy 'n beter oksimoron kry as "toutologiese oksimoronie"? Paradoksaler as dit sal jy altemit net by Dominee kry.
Laat my dink aan Van Eeden se Vredemiere wat oorlog maak teen alle ander miere om te bewys hulle is die enigste Vredemiere.