Dol denke

  • 1
Groot leiers, hoogleraars en meewarige studente, dink al sittende dat hulle op reis is na bestemmings wat nie bestaan nie.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Waarom so vies daaroor CM? Los hulle. Net soos op jou foontjie kan jy in die lewenspad ook delete druk. Baie mense se baie dinge en elke ou se brein weet iets wat 'n ander nie weet nie. As hulle jou irriteer, sê dit, wees vriendelik of ongeskik - niks maak saak nie. Die son en die maan gaan nie vir jou kwaadheid wag om verby te gaan nie. Dis vir my lekker om onder 'n boom te sit met my Old king James, moontlik verkies jy 'n resepteboek. Geen kwaad is jou aangedoen nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top