Kobus de Klerk 2015-12-08 at 16:47 Het die kursus jou nie gebaat nie, dog beveel jy dit vir ander aan ... is dit 'n geval van te min te laat vir jou? Reply
Angus 2015-12-13 at 23:00 Beste CM, Lyk my jy trap op lelike liddorings. So af en toe hoor ek 'n verskriklike getjank. Groete, Angus Reply
Kobus de Klerk 2015-12-14 at 07:48 Die een swymel oor iets wat hy self nie baasraak nie en die ander probeer hom bemoedig met die tjankgeluide in sy kop. Arme ouens. Reply
CM 2015-12-14 at 08:02 Beste Angus Baie dankie. Soms klink dit na 'n feitelose magtelose gepiep. Groete, CM Reply
F C Boot 2015-12-14 at 12:55 Dit is waarom geestelike evolusie van aapmens tot godmens buite die grense van logika val. Reply
Kommentaar
Het die kursus jou nie gebaat nie, dog beveel jy dit vir ander aan ... is dit 'n geval van te min te laat vir jou?
Beste CM,
Lyk my jy trap op lelike liddorings. So af en toe hoor ek 'n verskriklike getjank.
Groete,
Angus
Die een swymel oor iets wat hy self nie baasraak nie en die ander probeer hom bemoedig met die tjankgeluide in sy kop.
Arme ouens.
Beste Angus
Baie dankie. Soms klink dit na 'n feitelose magtelose gepiep.
Groete,
CM
Dit is waarom geestelike evolusie van aapmens tot godmens buite die grense van logika val.