"Verander Alles" deur Marco Swanepoel

  • 1

Geskryf vir: Straatligkinders

Gisteroggend, dou voor dag
Staan jy daar met blomme in jou hare
Jou oë blink soos die sterre
Jy’s my liefde, my ware liefde
Hoe kan ek ? held wees?
As ek nie eens myself kan red nie
Van jou charm

REFREIN:
Ek’s verlore sonder jou (x2)

Gisteraand, son sit laag
Jy sê jy kom, maar daag nie op nie
Gebroke hart klop in my keel
Jy’s my ware liefde, my ware liefde
Hoe kan ek ? held wees?
As ek nie eens myself kan red nie
Van jou bestaan

REFREIN

Te veel tyd met jou verander alles
Jy maak my gek, jy’s op my nek
Te veel tyd met jou verander alles
Verander alles

REFREIN
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 1

Kommentaar

  • Dit is pragtige woorde, laat my dink an my eerste liefde en funny genoeg was sy naam Marco...LOL

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top