#litnetwoord2015: Eerste golf inskrywings

  • 1

'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se mees emotiewe woorde was "beurtkrag". Wat is 2015 se Afrikaanse woorde – woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Stuur jou #litnetwoord2015 voor 7 Desember 2015 aan: naomimeyer@litnet.co.za

Kyk hier na lusmakers en nog inskrywings.

Hieronder verskyn slegs een woord-inskrywing per persoon.

Wonder jy oor sekere woorde of waarom mense hierdie woorde gekies het? Verduidelikings en omskrywings word later geplaas.


Poenankies - Anzil Kulsen
Onwerklik - Piet de Jager
Opgebogger - Marlise Joubert
Fantasmagories - Louis Esterhuizen
Witgeit - Frederik de Jager
Dienslewering - Mana Wessels
Split - Debbie Loots
Lokomotiewe - Clinton V du Plessis
Omge’ellie - Ruby R van Heerden
e-tjol - Hanneke Jordaan
Krisis - Alfred Schaffer
Pakkiebakkie - Herman de Bruin
Niks - Sanette Ralph
Afrikaans - Cornelia de Kock
Konfytwaatlemoen - Theo Boshoff
Blokkiesraaisel - Pierre Marais
Oopgevlek - Philippus Janse van Rensburg
Studente-opstande - Helize van Vuuren
Protes - Sunita Keyser
Hommeltuig - Marike van der Watt
lyster - DW Gouws
Zumafikasie - Marsel Pretorius
Klasgelde - Anina Pretorius
Brandpoel - Hendrie Verster
Transformasie - Francis Galloway
Tjankboelie - Catharina Scheepers
Onvoorspelbare - Jané de Wet
Beurtwater - Alta Cloete
Vlugteling - Dayne E
Sekulêr - Marita van der Vyver
Emotikontjie - Ansie Coetzee
Feesmustfall - Leeroy Jooste
Abba - Ena Jansen
Awêh - Hemelbesem
Withemde - Corlina Pienaar
Giggel - Gustaf Pienaar
Afrikaans - Elsabé Brits
Droom - Martin Steyn
Skarrelaar - Pierre du Toit
Banting - Izak de Vries
Twis - Hettie Theron
Reën - Hettie Scholtz
Geopolitiek - Riana Willemse
Hashtag-aktivisme - Bettina Wyngaard
Banting - Graham Carruthers
Witheid - Danie Marais
#lekkatjies - Jason Lloyd
Toeganklik - Michael le Cordeur
Vryheid - Estelle Kruger
Flenter - Rudie van Rensburg
Nugter - Bennie Griessel (Deon Meyer)
SlimWim - Joan Hambidge
Sweetkorrels - Anette le Grange
Glanspaartjie - Koos Kombuis
Norrapatat - Deborah Steinmair
Protes - Bernice Saulse
Afrikaans - Pieter-Dirk Uys
Hommeltuig (drone) - Chanette Paul
Sniphommel - Catri van der Merwe
Homp - George Putter
Bliksempos - Jean Oosthuizen
Gaydebat - Henriette Coetzer
Hittegolf - Jeanetta Clifford
selfdegeslagverhoudings - Johan van der Merwe
Asem (awesome) - Erina Bain
Appelleer - Susan Brits
Vlugteling - Yolandé Strauss
Fanatici - Hercie Blaauw
Onthoofding - Gardiol van de Venter
Harlaboerla - Annamarie Steenekamp
Eksdom - Gerald Green
Onortodoks - Marcellino P
Christokrasie - Louis Làgrange
Mamparra - Anton Lombard
Afrikaans - Ingrid Erlank
Demografie - John Mobbs
Verskraal - Amanda le Roux
Beleg - Cerwyn Majiedt
Studenteprotes - Chris du Toit
Streelpaneel (touchscreen) - Stef Bos
Verander - Maretha Maartens
Migrant - Dawie Keyser
Ekkie - Darryl David
Verryk - Marietjie Jordaan
Trammakassie - Herman Lategan

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top