Heersende bombasme

  • 1
By die geringste teken van intelligensie raak die wesens wat glo intelligent ontwerp is, beledigend.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Kobus de Klerk

    Ietwat ondeursigtige, veralgemeende en kleinlike stelling, dog is die fenomeen van 'belediging' en die eiening daarvan, saam met ander eiesoortige kenmerke juis kenmerkend van die superieure intelligensie van die mens soos deur God ontwerp en soos die Woord so duidelik maak. Mense het nie die vermoë om te beledig en beledig te voel nodig om mee te oorleef nie, soos die sinnelose evolusieteorie dit wil hê as vereiste vir die ontwikkeling van spesifieke kenmerke nie (of is dit ook die gevolg van een van daardie stuitige kamstige evolusionêre mutasie-kortsluitings), maar dit is 'n inherente kenmerk van die menslike emosie, intelligensie en kommunikasievermoë - anders as enige ander skepsel (diere en plante).

    Kobus de Klerk.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top