Geen skuiling

  • 3
Dit is nou bekend dat die hallusinasies van ons voorgangers geen verband met die werklikheid het nie. Dit sal nooit weer met bewondering as waar beleef kan word nie.
 
CM
  • 3

Kommentaar

  • Solank jy net onthou dat die geslag waarvan ons deel is ,die voorouers is van die opkomende geslagte.

  • Nie voordat jy weet wat dit beteken nie - sonde is nie erfgoed nie, dis eerder dat elkeen gebore word met 'n vermoë of sê maar kapasiteit om beide goed en kwaad te doen.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top