Kommentaar

"I need you" by Angelique Nordier

CHANTELLE 2016-01-06 Amazing woorde.

Keer die smart

Kobus de Klerk 2016-01-06 As jy God sou leer ken, sou jy die werklikheid ook leer - daar is Ewige Lewe. Maar, logies, nie op aarde nie, want die aarde sou uiteraard algar nie kon akkommodeer nie. Jou desperate noodroep se konklusie is ook so onlogies en sinneloos ... watter logik

Gesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."

Kathleen Davids 2016-01-05 Interesting article but it gets lost in Afrikaans. I'm interested in this topic for further studies.

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

elmarie 2016-01-05 Jan jou boek doen wonders! Toe ek begin lees het, het ek skaam gekry en paar stukke oorgeslaan, maar na eerste hoofstuk hom verslind! Wonders aan my vrouwees gedoen, en ek kan nie wag vir volgende uitgawes nie! Besluit om hom weer te lees, net ingeval ek

Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar

ina bergh 2016-01-05 Ek het ook baie kinderverhale in ou boeke. Sal u belangstel as ek dit oortik en stuur? Laat my asseblief weet.

Die Afrikaanse wingerd se kleurrykheid

Johannes Comestor 2016-01-05 Vir Lloyd is die stryd om Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch bloot 'n gekibbel en Afrikaans as sodanig 'n konstruk pleks van 'n hartsaak. As hy dermate dislojaal teenoor Afrikaans is, kan hy gerus voortaan in 'n ander taal skryf.

US Woordfees 2016: Program

Marijke 2016-01-04 Hallo. Ek wil graag iets vir die woordfees aanbied. Waar of hoe kan ek 'n organiseerder se kontak details kry? Besoek: http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/contact

Laaste dans, Drienie deur Steve Hofmeyr

Magdel van Tonder 2016-01-04 Baie dankie.

Ek is gay en was 'n predikant

Ockert 2016-01-04 Johan, Uit water vertaling het jy Gen 1:27 gelees?

Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos

Judith 2016-01-04 Lyk na 'n boek wat ek moet hê.

Geen skuiling

CM 2016-01-04 Ja wel. Net eers die kinders leer dat hulle nie in sonde ontvang en gebore is nie.

Being coloured, a complexity in itself

Willem Steenkamp 2016-01-03 I think the main problem is, and always has been, one of unthinking group stereotypes. As far as I can see, what irritates coloureds the most is that others (whites and blacks) tend to speak of "the coloureds" without considering that they are talking abo

“Moenie my ‘jy’ en ‘jou’ nie” – die gebruik van u in die 21ste eeu. Resultate van ’n loodsondersoek

Giel Bezuidenhout 2016-01-03 Ja, ek wil nou nie in debat gaan oor jy, jou of u nie, ek dink dit hang van persoon tot persoon af. MAAR so bietjie familie-humor ... Ons het 2 kleinseuns (van 8 ander kleinkinders) wat nou al volwasse is (27+) wat na my /oupa of ouma verwys of aanspree

In memoriam: Rus in vrede, Chris

elsje 2016-01-03 Dankie vir die deel. Sy bril het lekker op my oë gepas. Kyk sal nie weer dieselfde wees nie.

“Do not call me ‘jy’ and ‘jou’”. The use of u as an Afrikaans form of address in the 21st century. Results of a pilot study

Giel Bezuidenhout 2016-01-03 Ja, ek wil nou nie in debat gaan oor jy, jou of u nie, ek dink dit hang van persoon tot persoon af. MAAR so bietjie familie-humor ... Ons het 2 kleinseuns (van 8 ander kleinkinders) wat nou al volwasse is (27+) wat na my/oupa of ouma verwys of aanspree

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Hilda de Villiers Paarl 2016-01-03 Was nie lief vir radio, maar U eie Keuse altyd geluister wat my mettertyd hier en daar na programme gelok het. Willem Pelser is beslis die beste, sluit al sy voorgangers in. Mooiste stem, puik nie uit-die-hoogte aanbieder, beslis 'n lokaas om na RSG dis d

Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos

jannie viljoen 2016-01-02 Het op KykNet gesien; lyk interessant.

John Coetzee (1931–)

Philip Bruyns 2016-01-02 Mnr/Mev/Mej, Ek het al oral op internet iemand probeer kry om saam met my miniatuur ossewaens en perde- kapkarretjies te maak, maar duidelik adverteer hul hulself nie. Dit is vir net die wiele wat baie tydsaam is so ek wil baie graag weet dat indien u va

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Amos van der Merwe 2016-01-01 So mooi, so besonders! Baie dankie vir hierdie woorde. Ek dink Randall weet van hulle en ek weet wat dit vir hom beteken.

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Marianne Myburgh 2016-01-01 Ek het die meeste van Randall se CD's - Griekwapsalms my gunsteling en al behoorlik 'deur' geluister. Wanneer Voete van 'n Gemsbok speel, bevind ek myself in die Kalahari met sy rooi duine - ek is 'n Kalahari-kind deur en deur. My sus en haar man het gedu

Geen skuiling

F C Boot 2016-01-01 Solank jy net onthou dat die geslag waarvan ons deel is ,die voorouers is van die opkomende geslagte.

Angus Buchan en sy Mighty Men: Pieter de Villiers reageer

Alida van Buuren 2015-12-31 Baie, baie insiggewend! Dankie

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

martie van der merwe 2015-12-31 Diegene wat so minagtend na Sakkie verwys en na sy 'skynbare kennis' van die Bybel verwys, moet maar eers hulle van die ware feite vergewis. Izak Spangenberg is 'n pragtige omgee-mens en deur-en-deur Bybelwetenskaplike, navorser en skrywer.

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Annette Venter 2015-12-31 Liewe Randall Wicomb, So moet ons jou dan groet. ....Ons ry deur jou ou Groot Karoo en luister na jou musiek. Jou sontjie sak toe weg. Die môre op die dou,...die trane in ons oё, die hartseer van ons rou is om maar liewer weg te hou...Platteland, o mooi

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Anna-Mart van der Walt 2015-12-31 Randall het as gaskunstenaar by ons jaarlikse Suster Saamtrek in 2012 opgetree. Sy vertolking daardie dag van Psalm 139 laat my steeds met die gedagte dat Randall rustig tuis gekom het by ons Hemelse Vader. Wat 'n wonderlike diep mens was hy nie. Ons g

Deep throat vir devout

Rooijan 2015-12-31 Nogal 'n mooi tegniese definisie van diepkeling!

Angus Buchan en sy Mighty Men: Pieter de Villiers reageer

Stanley W Theron 2015-12-31 Prof PGR, 'n gebalanseerde alomvattende artikel wat nie soos sommige akademici summier "spiritualiteit" verkleineer nie (veral erg in lande van geestelike verval!) U kan gerus in 'n verdere artikel aandag skenk aan die XIXe eeuse spiritualiteit in veral d

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Evonne van Niekerk 2015-12-31 Hoe gepas is die huldeblyk van Hans du Plessis nie. Dankie daarvoor. Ek wou nog so graag van sy vertonings bywoon, maar ai, die tyd het uitgeloop. Tyd wag vir niemand nie. Dankie vir die wonderlike musiek wat deur my kop draai en wat ek kan loop en sing.

Angus Buchan en sy Mighty Men: Pieter de Villiers reageer

Chris Visser 2015-12-30 Ek wonder net waarom kerkleiers (teoloë) dit altyd nodig vind om sulke bewegings soos Mighty Men so krities te evalueer asof hulle die finale laaste sê moet hê. Dalk is dit net 'n unieke pad wat God met 'n klomp individue loop op 'n stadium in hulle ge

Angus Buchan en sy Mighty Men: Pieter de Villiers reageer

Rudolf 2015-12-30 Wat het ek misgeloop? Ek sien hierdie gesprek het reeds in Mei 2013 begin

In memoriam: Rus in vrede, Chris

Rene van Wyngaarden 2015-12-30 Dankie!

Regsalmanak: Die "kousale ketting" in strafsake

Willie Schutte. 2015-12-30 Vir die gewone-mens-op-straat wat nie dié wetgewing ken nie, maak hy/sy hulle eie gevolgtrekking "hoe dit moet wees in ’n strafsaak …" en voel op die ou end dat hy/sy benadeel is van onkunde. ’n Probleem wat ek deesdae "raaksien" is dit dat dié w

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

San Raubenheimer 2015-12-30 Pragtige huldeblyk van iemand wat ons mooi taal kom inkleur het in die lieflikste kleure.

Regsalmanak: Dink twee keer voor jy appèl aanteken

Willie Schutte. 2015-12-30 Voorwaar waardevolle inligting wat hier deurgegee word, daar is soveel slaggate in die lewe waarin jy kan trap agv onkundigheid en jy jou in ’n situasie kan beland wat in ’n "nagmerrie" kan verander tot nadeel vir jou …

Syferkunde is wiskunde se moses

Gingo Engelbrecht 2015-12-30 Stel belang. Soek meer inligting

Regsalmanak: Ceres se akkerbome

Hennie le Roux 2015-12-30 Het nou weer tyd om bietjie te lees ... kleinkinders was hier vir Kersfees ... en toe lyk "majestueus" net vir my snaaks. Moes nie dalk "majestieus" gewees het nie? As ek verkeerd is, jammer. Groete aan Leon...was saam met my in matriek. Hennie, majestue

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Bea van Amerom 2015-12-29 Hans, ek het jou huldebleik baie waardeer, Soos ook elke CD van Randall.

fliekNET – ’n geskenkkanaal vir die somervakansie

Christa Jordaan 2015-12-29 Wat is die skedule vir Januarie 2016? Dit is in die artikel.

Chris Barnard 15.7.1939–28.12.2015

Fanie van Huyssteen 2015-12-29 Ek het in die sestigerjare ook Afr-Ned as hoofvak by Tuks gedoen en vir Chris leer ken. 'n Reus.'n Unieke mens. 'n Fyn waarnemer. 'n Storieverteller. 'n Woordsmid. Rus sag, my vriend. Eendag sal ons weer oor die Taal redeneer.
Top