Van sinvolheid tot belaglikheid

  • 1

Stel jou voor. ’n Eenheidstaat sal uitsluitlik werk indien ’n Toesighoudende Afrikanersenaat in die Pretoria Raadsaal opgestel word, met vetoreg oor die parlement, die weermag, polisie, die huis van tradisionele leiers ens uitsluitlik deur Afrikaners beman! So beweer Dan Roodt (Praag rubrieke, 23 Dec 15).

G’n wonder dat die regse politieke party Front Nasionaal hul onderleier uitgestem het, sonder dat hy daarvan bewus was! (Rapport 8 Feb 2015).

  • 1

Kommentaar

  • Wel, gegewe die droogmakery tot nou is dit nie 'n slegte idee nie - dit is goeie beleid dat ouens met 'n goeie rekord toesig hou oor die met 'n swak rekord.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top