Tel: 021-6897411
Faks: 086 6100157
Terme:
Kontant met bestelling.
Pryse sluit posgeld / afleweringskoste in.
Naam van skool: _________________________________________________________
Afleweringsadres: ________________________________________________________
Poskode: ________ Telefoon:__________________
Faks: _______________________
Kontakpersoon by die skool: ___________________________________________________
Datum: ________________________________________________________
Beskikbare boeke vir 2008:
Vrae streng gegroepeer volgens leeruitkomste·
Besprekings / Opsommings·
Woordeskatuitbreiding·
Kleurvolle illustrasies·
Kopkaarte·
Kontekstuele vrae·
Skryfplek
TITELS:
Feesmaal Werkboek2008 (kortverhale)
Verslig Werkboek2008 (gedigte)
Skilpoppe Werkboek 2008
Pret met Poësie Werkboek 2008 (gedigte)
Skakerings Werkboek 2008 (gedigte)
Kinders van die Aarde Werkboek 2008 (kortverhale)
INOUD wat gedek word:
Kortverhale in Feesmaal:
1. Vandisiedag - Pieter Pieterse
2. Malgas - Pieter Pieterse
3. Die matras - Abraham H de Vries
4. My man is in laventel - Madeleine van Biljon
5 Twee gesigte - Elise Muller
6. Die Krismisbokkie - Audrey Blignault
Kortverhale in Kinders van die aarde:
1. Rooikoos Willemse is soek - Abraham H De Vries
2. Nag by die drif - Elise Muller
3. Die Wedloop - Pirow Bekker
4. Die ooreenkoms - Dalene Matthhee
5. Die Ramp - TT Cloete
6. 'n Man kom tuis - Chris Barnard
Gedigte in Verslig:
1. 'n Student skryf aan sy meisie
2. Window-dressing
3. Sprokie vir ‘n stadskind
4. Die Elwekoning
5. Om groot te word
6. Toemaar die donker man
7. Die mot en die kers
8. Kom vannag in my drome
9. Rondloper
10. Draaiboek
11. Die klein general
12. Kamikaze
13. Sirkus op die Karoodorp
14. Twee stokkiesdraaiers
15. Troetelwoorde vir Ogilvie Douglas
Gedigte in Skakerings:
1. Die dans van die reën – Eug?ne Marais
2. Eensaamheid – Jan FE Cilliers
3. Die ou bokser – Peter Blum
4. Die gevalle Zoeloe-indoena – CM Van den Heever
5. Die skoolhoof - SJ Pretorius
6. Eksamen – Annesu de Vos
7. Dag op Nuweland – Jeanne Goosen
8. Pearston – Ernst van Heerden
9. Maaltyd – PJ Philander
10. Wys my die plek – C. Louis Leipoldt
11. Maria – Elisabeth Eybers
12. Wespark – Elisabeth Eybers
Gedigte in Pret met Poësie:
1. Klara Majola
2. Ken jy die see?
3. Eksamenlokaal
4. Gedagtes van die nie-arbeider
5. Harlekyn van die dieretuin
6. Ma
7. Vakansie by die see
8. Sprokie vir ‘n stadskind
9. Ek is oek important
10. Rondloper
11. wêreld
12. Hansie en Grietjie
Taalvraestelboek: VOO-sillabus·
Vier volledige nuwe vraestelle ·
Gebaseer op departementele voorskrifte
Stelwerkportefeuljes: VOO-sillabus·
Graad 10, 11 en 12 afsonderlik·
Toepaslike onderwerpe·
Matrikse·
Puntetoekennings·
Assesseringsinstrumente ·
Skryfplek
Kommentaar
Ek is op soek na goeie Afrikaanse Taal leermateriaal vir Gr 6 en op.
Wat het julle beskikbaar, met pryse, asb?
Baie dankie
Goeiedag! Ons werk gereeld notas, toetse en vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Ons verkoop nie hersieningsmateriaal nie, maar plaas die inhoud sodat dit gratis beskikbaar is. Hou die Skole-afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder