Mooi was nog nooit lelik nie. LAPA Uitgewers soek na ’n hunk wat op die voorblad van een van ons nuwe Romanza-boeke kan kom.
Hier is die ses finaliste. Wil jy stem? Kliek hier.
Ons hou Vrydagmiddag op tel!
Onthou ook om aan te sluit by die Romanza-klub! Vir net R115 per maand kry jy elke maand twee boeke in die pos en 30% afslag op alle ander LAPA boeke!
Hier is die manne. Vir wie gaan jy stem?

Alwyn

Ettienne

Jaco

Juan

Riaan

Sean


Kommentaar
Sean
Shaun - lyk misterieus.
Sean = Super Sexy