Vakature: Lektoraat: Departement Afrikaans: Oos-Londenkampus

  • 1

UNIVERSITEIT VAN FORT HARE
FAKULTEIT VAN SOSIALE EN GEESTESWETENSKAPPE

Aansoeke van geskikte kandidate word ingewag vir die volgende pos:

Lektoraat: Departement Afrikaans: Oos-Londenkampus
Minimumvereistes:

  • ’n Magistergraad in Afrikaans; ’n Doktorsgraad in Afrikaans sal ’n voordeel wees.
  • ’n Basiese teoretiese kennis van die dissipline.
  • 5 jaar ondervinding in tersiêre onderrig en bewese navorsingsuitsette.
  • Die potensiaal om akademiese en administratiewe verantwoordelikhede op departementele vlak te onderneem.
  • Die vermoë en bereidwilligheid om deel te neem aan gemeenskapsprojekte.
  • Goeie interpersoonlike vaardighede.

Stuur u aansoekbrief saam met besonderhede van u huidige posisie en pligte, u CV, gesertifiseerde kopieë van u kwalifikasies en drie verwysings na:   recruit1@ufh.ac.za

Sluitingsdatum vir aansoeke:  4 Maart 2016

Vir verdere navrae: Prof S Smith, e-posadres:  ssmith@ufh.ac.za of besoek ook ons webwerf by http://www.ufh.ac.za

  • 1

Kommentaar

  • Die sluitingsdatum vir aansoeke is Vrydag, 11 Maart. Kontak my gerus as jy enige navrae het.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top