Jy verstaan duidelik nie waaroor dit gaan, wat dit beteken om die kroon van die skepping te wees nie. Dit verbaas my egter nie - weens jou gekose agnostiese lewensbeskouing het jy doelbewus baie van jou verhewe menslik hoedanighede (wat hulle oorsprong in die spirituele domein het) verdruk en onder die maatemmer gedruk.
Maar, kyk byvoorbeeld gerus na die unieke veelsydige vermoëns van die mens ... en sy (veronderstelde) bewustheid van en vermoë om op gevorderde vlak tussen goed en kwaad, reg en verkeerd te onderskei.
Weereens is die Woord daardeur as betroubaar bewys.
Kommentaar