
Fotobron: muskoka411.com
Rinktinkdruppels
gly teen die glas:
die stof, die vuil
afgewas.
Rinktinkdruppels:
my knieë op die gras,
oop hart, oop oë -
en ek wag.
1
Fotobron: muskoka411.com
Rinktinkdruppels
gly teen die glas:
die stof, die vuil
afgewas.
Rinktinkdruppels:
my knieë op die gras,
oop hart, oop oë -
en ek wag.
1
Kommentaar
It is so wonderful and frustrating to read a poem in a language I don't understand very well. The sounds of this poem and the sounds of the Afrikaans language strike me as very beautiful. Wie in ZA kan 'n bietjie help met die taal gee?