Corne' Tofte2016-03-22Briljante keuse vir die titel!
So baie feite in plek net wysheid ontbreek nog totaal. Bitter lekker om dit te kon lees. Insiggewend! En ja, kerke is glad nie nodig nie. Dankie.
Buks Botha2016-03-21Geen mens sal erken dat Christus ook God is as die Gees dit nie vir hom so geopenbaar het nie. Baie eenvoudiges weet dit waar baie slimmes daarmee worstel.
Die koningkryk van God is ook 'n geestelike koningkryk wat aan gelowiges kalmte en berusting gee.
Angus2016-03-21Beste Gert,
Ek stem saam met jou. 'n God moet van nut wees, alla magtig! 'n Mens behoort so 'n lampie te hê en as jy hom vryf, dan verskyn God en sê: "Tot u diens, myn heer." Dan beveel jy hom om jou huis skoon te maak, die honde te gaan kos gee, die t
Marie van Graan2016-03-21More Anton. Baie geluk met jou verlowing aan die skone jonge dame. Ek het vanoggend op die Groot Ontbyt jou Video 'n "Pawpaw vir my Liefling" gehoor. Sal dit so graag wou bestel asook 'n CD van jou beste liedjies. Laat weet asb.
Kowie Steyn2016-03-21Nee, ons lewe nie in 'n persoonlike heelal nie - ons leef in 'n Goddelike en Godsbeheerde heelal. Esterhuizen het nie 'n klip gegooi nie, die een wat daardeur begin dink is regtig denkloos. Hy het oordeel gegooi, maar soos 'n boemerang. Dit is sy keuse en
Bertie Vollgraaff2016-03-19So bly om vry te wees van die indoktrinering oor die jare om te vrees vir die wraak van iemand wat sy bestaan te danke het aan oeroue idees. Hoe lank wil die mense nog wag vir meer as 6000 jaar terwyl die natuur duidelike bewyse lewer van oeroue bestaan v
Sarel2016-03-19God is nie die outeur of aanstigter van wreedheid en enige ander sonde nie. Uit die Bybel sien ons egter duidelik dat God uit selfs die slegste menslikste gedrag die grootste voordeel vir gelowiges bewerk. Dat ons nie met ons beperkte menslike vermoë all
Daniël2016-03-19Die dag van die lewende God kom onkeerbaar aan. Die totale en volslae ontnugtering sal absoluut wees vir die wat gedink het Hy is bloot 'n metafoor.
Panda2016-03-19Kobus,
Dankie vir jou verduideliking en verwysings. Ek merk op dat jy nou die terme waarin jy die mens omskryf uitgebrei het: Saam met jou spirituele mens en die fisieke liggaam wat volgens jou by afsterwe geskei word, verwys jy nou ook na “die vergank
Marius Muller2016-03-19Lees gerus Prof Adrio König se boeke. Die calvinisme het Prof Willie deurmekaar. Dat God in beheer is beteken nie Hy is in kontrole van elke gebeurtenis nie. Die mens is absoluut vry om te doen wat hy wil, moet dit nie voor God se deur lê nie. Die doel
Kobus de Klerk2016-03-19Hoewel 'n dogma neergelê word as 'n stel beginsels wat die onweerlegbare waarheid sou verteenwoordig, beteken dit glad nie dit mag nie beredeneer word nie. Maar as jy probeer en nie slaag om met jou 'beredenering' enigiets van so 'n dogma effektief te we
Reusedwerg2016-03-19Hennie, ek "hoor" (lees) wat jy sê. Dit is so dat die dames partykeer kan "uithak". Iemand gaan vir jou kom pakgee. Ons (ek) is gewoond 'n dame is kuis en inkennig. Sy mag nie hard lag nie, sy moet toe been sit en sy mag nie lelik praat nie. Dit was seke
Mike Abrahams2016-03-19Taal is kosmopolities en die universele reg van al sy vryers wat hom of haar aanhang. Taal word van kindsbeen liefies aangeleer en vandaar die pragtige verwysing MOEDERTAAL. Wat is mooier as 'n moeder? Bou so voort.
Annatjie Kruger2016-03-19Ek dink ons vrouens moet ophou om die skuld slegs op mans te plaas. Ons het ook deel aan die feit dat ons uitgelag word. Kyk maar na advertensies. Motors, trekkers, grassnyers en dies meer word geadverteer met 'n halfkaal meisie in een of ander suggestiew
Catri2016-03-18Veels geluk Celeste! Ek sien om verskillende redes uit om jou boek te lees, en sal uitkyk daarvoor. Lekker onderhoud ook met Naomi Meyer. Ek kan nie anders as om die volgende sin daaruit aan te haal nie: "Wanneer die voorsate verdwyn, sluit die aardse bib
Francis Galloway2016-03-18Twee ander bronne, naas die onlangs gepubliseerde brieweboek "Vlam in die sneeu" waaruit deurgaans in hierdie teaterverwerking aangehaal word, is Petrovna Metelerkamp se "Ingrid Jonker: Beeld van 'n digterslewe" en die hoofstuk "Ingrid" in Brink se outobi
Neels Bothma2016-03-18As God die Vader van Jesus Chritus nie vir jou 'n werklikheid is nie behoort die Bybel, Sy Woord, vir jou geen waarde te hê nie. Geen wonder dat dieselfde Boek se menslike wysheid hulle ondergang sal beteken nie. Willie Esterhuize gebruik die woord hei
Zirk2016-03-18Verskoon my, Mnr/Mev.! Ek was ook daai aand daar. Daardie ( student), het met 'n duidelik dubbele agenda die bespreking kom ontwrig. Wat hy en sy "comrades" daar en daarbuite kwytgeraak het, is rassisties en nie vlyend teen enige wit mens nie. Gelukkig he
Cilliers van Niekerk2016-03-18Om die beminde of deur die beminde te aanbid klink waar en reg; enigiets anders sou ons hele beskawingsgeskiedenis (gesublimeerd of pynlik en tevergeefs onderdruk in die Christelike era) ontken.
Maar wat my rêrig tref en vermaak is daai wynprys so be
Johann2016-03-18“I am now convinced that children should not be subjected to the frightfulness of the Christian religion [...]. If the concept of a father who plots to have his own son put to death is presented to children as beautiful and as worthy of society's admira
Johann2016-03-18Ek wil tog graag byvoeg tot my bg plasing. Morele waardes het oor die tydperk heen ook geëvolueer. Dit is meegebring deur die stryd om oorlewing. Om die spesie te beskerm teen omgewingsdruk en daarby predatore, moes die individu sy eie waardes/lewenswyse
Johann2016-03-18Ag Johan Claassen, evolusie is nie 'n geloof nie. Dit maak nie aanspraak op enige feite wat nie impieries nagevors en bewys is nie. Dit berus nie op mitiese verhale wat van vroegste tye af oorvertel is en al hoe meer wonderbaarlik geraak het soos dit oor
Angus2016-03-18Beste Kobus,
Jy slaan die bal ver mis. Alles wat my "begripsvermoë te bowe gaan" ondersoek ek. Ek wil agter die kap van elke byl kom.
Die mitologie het 'n waarheid van sy eie; dis nie nodig om dit aan toetse te onderwerp nie. Dis nie nodig om die wa
Johann2016-03-18Francois Nel, evolusie van lewe het nie "eweredig" op alle plekke plaasgevind nie. So bv kry jy die die mees oeroue vorm van lewe in Australië, die stromatolites wat juis in 'n tydperk floreer het toe die aarde se atmosfeer baie toksies was. Maw lewe in
Cecilia2016-03-18Ag Anita! Vir jou is seks seker SONDE. Ek sê: To each his own. Vir my is seks met - én liefde vir - een lewensmaat definitief iets naby aan religie.
Wynand2016-03-18Johanita, dankie dat jy die stuk gelees het en besluit het om kommentaar te lewer. Die veronderstelling wat jy namens my maak dat ek die huidige dominante wetenskapsbeskouing as ‘waardevry’ en ‘universeel’ beskou is vals. Soos ek in die stuk meld,
Sureta2016-03-18Opmerklik om te sien hoe gereeld díe wat na bewering geseën is met intellek, pens en pootjies in die slaggat daarvan trap. Slim vang sy baas - en die slim van ons aardse bestaan is kort. Hoop die metafoor van satan maak die verrassing van die werklikhei
Kobus de Klerk2016-03-18Angus, jy leef in die wêreld van mitologie wat jy vir jouself geskep het. Alles wat jou begripsvermoë te bowe gaan, is vir jou mitologie. Watter salf is daar te smeer aan jou dilemma?