Die bedenksel wat oor eeue versin is en nou oral aanvaar word as sou dit mens wees, is so ver van die natuur verwyderd dat dit nog nooit waar kon gewees het nie.
Stem saam, dis net dat jy bietjie oordryf met "eeue" wat eerder baie jare of dekades moet lees. Ek meen die evolusieteorie is nou eers so 150 jaar oud?
Kommentaar
Hi CM,

Groete
Dolf