Baie dankie vir die. Ek is tans besig om op my "heuglike" ouderdom van 36 my graad 12 te doen en dit help my baie aangesien die kennis al verroes is. Is daar nog van die ander ook?
Hallo Anel, dis gaaf dat hierdie hulpmiddels jou help. Ons voeg nog vraestelle en notas by soos wat ons toestemming ontvang om dit te plaas. Sterkte met jou studies. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Kommentaar

Hi Anel, ek gee nou Engels, maar ek sal vir jou loer of ek dalk nog 'n paar het. Ek sal oplaai as ek het.
Kan ek vra of daar enige LO-materiaal is van graad 8, 9, 10 en 11, asseblief?