Jorindi Treurnich
Ek het laasjaar my BEd Senior-graad en verdere opleiding verwerf aan die PUK en is in my eerste jaar as onderwyseres (gr 10), ek voel dus ek het ’n vars uitkyk op die onderwys en oor hoe om Afrikaans op ’n interessante wyse vir leerders aan te bied.