Kommentaar

Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden

Wilde Will 2016-03-24 Ek het so pas Jan se boek klaar gelees. Sy seks-ervarings is goed beskryf maar die realiteit van fisiese vermoëns en ervarings van beide Jan en sy bedmaats bietjie oordryf. So asof dit 'n fantasiewêreld is waarin Jan graag sou wou bly en die held wees .

Vir die verontwaardigdes

Kobus de Klerk 2016-03-24 Geskrifte? Dit is dit beslis nie ... Belangstelling as sulks ook nie werklik nie, maar bloot om uit te wys watter snert jy gedurig kwytraak oor sake Gods en die duidelike indruk wat jy skep daarmee dat jy 'n obsessie met sake Gods het ... soos ek sê, die

Groot akademiese gat

CM 2016-03-24 Angus sal jou vertel dat daar geen bewyse vir onsin is nie.

Vir die verontwaardigdes

CM 2016-03-24 Vanwaar jou belangstelling in my geskrifte?

Meertaligheid: Bruegel se twee apies

Johannes Comestor 2016-03-24 Anders as wat bv die ATKV en die ATR deesdae by voorkeur doen, het Afrikaans behoefte aan diegene wat ondubbelsinnig eerder vir ons taal as vir meertaligheid pleit. Meertaligheid sluit immers nie noodwendig Afrikaans in nie.

Unspoken/Stilswye, 'n solo-uitstalling deur Anton Brink

Winnie Rust 2016-03-23 Dankie Ampie vir 'n insiggewende artikel, en dankie Anne-Ghrett vir die uitbring van 'n indrukwekkende uitstalling.

“Met bier en bloed en dans en trom”

Hannes Deetlefs 2016-03-23 Eienaardig: My vader het onder Van Wyk Louw studeer en blykbaar het die twee mekaar goed geken, was dalk selfs soort van vriende. Vir hom was "Raka" so belangrik dat hy dit deels in Duits vertaal het. (Uiteindelik uitgegee deur Dr Kelner). En by hom het e

Groot akademiese gat

F C Boot 2016-03-23 CM LOL vra vir Angus, hy is die (be)wyse man. As jy iets nie kan bewys nie bestaan dit of nie of is nie waar nie. Hy skryf ook elders "Dis juis woordeboeke wat vir jou sal sê dat "beredeneer" beteken iets toelig met bewyse. "

LitNet Akademies-resensie-essay: Afrikaanse filosofie: Perspektiewe en dialoë deur Pieter Duvenage

Jeanette de Klerk-Luttig 2016-03-23 Baie dankie Johann vir die uitstekende artikel. Ek het die voorreg gehad om onder prof CK Oberholzer te studeer en het kom ook as mens goed leer ken en die artikel het my so aan hom laat dink. Hy was 'n ware Mensch! Mag daar dapper, jong filosowe na

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

Simone 2016-03-23 Goeie dag! Wat is die fliek se naam wat soortgelyk is aan die leesboek?

Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Celeste 2016-03-23 Baie dankie, Catri. Ek hoop jy gaan lekker lees. Ek wonder of jy nie dalk vir Helena Liebenberg kan nader oor die Smuts-navraag nie. Gaan kyk gerus by http://www.taaloord.co.za/geskiedenis.htm. Sy is 'n fundi met dié tipe navorsing.

(On-)Verantwoordelike rolprentvervaardiging: Die voorstelling van plaasmoorde in Darrell Roodt se Treurgrond (2015)

Alfred 2016-03-23 Dieselfde benadering van ondersoek kan gerus ook toegepas word op die pas bekroonde Dis ek Anna. Dit blyk 'n tendens te wees in die Afrikaanse filmbedryf om deur geweldtonele die gehoor van hul standpunte te oortuig. In laasgenoemde geval bied die Deense

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-03-23 Beste Francois Nel, My hart bloei vir jou. Jy wil tog so graag hê iemand moet jou vrae beantwoord, en niemand reageer nie. Die probleem met jou skrywe is daar is te veel vrae en jy skryf 'n bietjie deurmekaar. Ek sal kyk of ek kan verstaan wat jy wil h

Antwoord op Johan Claasen se kommentaar onderaan US Woordfees:God is ʼn metafoor

Panda 2016-03-23 Angus, Goed raakgevat — dankie. Uitgedruk en geliaseer.

Nie so taai nie

Panda 2016-03-23 Kobus, Jy sê: “Daar is nie genoeg plek hier om vir jou beskrywe wat gebeur na die mens se afsterwe en sy wederopstanding daarna nie.” So asof jy presies sou weet! Maar eintlik weet jy maar net so min as die man in die maan. Die verwysings wat j

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-03-23 In die protespsalm 94 protesteer die digter teen die verkeerde dinge van sy tyd en raas dan met almal wat wil luister soos volg in vers 8 tot 11: 8.Gebruik 'n slag julle kop. Party van julle het maar min insig. Julle is heeltemal sonder verstand. Wannee

Duimsuigsel

Kobus de Klerk 2016-03-23 Jy verstaan duidelik nie waaroor dit gaan, wat dit beteken om die kroon van die skepping te wees nie. Dit verbaas my egter nie - weens jou gekose agnostiese lewensbeskouing het jy doelbewus baie van jou verhewe menslik hoedanighede (wat hulle oorsprong in

Vir die verontwaardigdes

CM 2016-03-23 Doelbewus stiksienig.

Vir die verontwaardigdes

Kobus de Klerk 2016-03-23 Oor die beredeneerbaarheid van 'n kerklike dogma, sê jy eintlik maar wat ek sê ... behalwe die snert wat jy kwytraak oor die paap (neem aan jy verwys na die pous). Die paap het geen outoriteit of seggenskap oor my as Christen nie.

Vir die verontwaardigdes

Kobus de Klerk 2016-03-23 Jy sê jy het oral gesoek, Angus? Interessant. Waar het jy gesoek vir geeste (of spoke, soos jy dit noem)? Ook in die spirituele domein?

Vir die verontwaardigdes

Kobus de Klerk 2016-03-23 Is so, ja. Jou enkelsinnetjies is onsin, tipiese onsin, soos jy dit stel. Waarlik.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Emwee 2016-03-23 Geloof is nie eintlik nodig nie. Die wêreld sou so anders gelyk het daarsonder.

Binne die skool, buite die kurrikulum, vind jy jou doksa

Marita Henning 2016-03-22 Ek het die artikel met groot belangstelling gelees. Dit is inderdaad 'n stuk wat jy nie by die KKNK mag mis nie Dit laat jou snak na jou asem en jy loop uit die teater met ' n vreemde hartseer in jou gemoed. Ek wil egter net meld dat al die inligting aang

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-03-22 Beste Buks Botha, Die 'gees' het niks daarmee te make nie. Kerkvaders het met die eerste Konsilie van Nicaea besluit dat Christus ook God is. Die 'gees' het eers met die tweede Konsilie van Nicaea sy verskyning gemaak. Wat het dan van die koninkryk v

Vir die verontwaardigdes

Angus 2016-03-22 Beste Kobus, Verkeerd! 'n Christen mag nie 'n Christelike dogma beredeneer nie, want dit beteken dat dit ook in twyfel getrek mag word. Die paap sal so iets nie toelaat nie, en jou sommer onder sensuur plaas. Die paap mag dit ook nie doen nie, hy sal som

Reëndans

Frank Stock 2016-03-22 It is so wonderful and frustrating to read a poem in a language I don't understand very well. The sounds of this poem and the sounds of the Afrikaans language strike me as very beautiful. Wie in ZA kan 'n bietjie help met die taal gee?

Vir die verontwaardigdes

Angus 2016-03-22 Beste Kobus, Nee, ek moet toegee, daar het jy my! Ek weet niks van spoke nie, kon die goed nog nooit in die hande kry om te ondersoek nie, alhoewel ek al orals gesoek het. Ek hoor maar net dat die paap van 'n holy ghost praat, dus glo ek slegs net dat d

(On-)Verantwoordelike rolprentvervaardiging: Die voorstelling van plaasmoorde in Darrell Roodt se Treurgrond (2015)

Gert 2016-03-22 Nadat ek Treurgrond gekyk het was ek aangenaam verbaas dat 1. die aanvallers nie gewys of oor geskimp word nie (ie, swartmense, buitelanders, plaaswerkers, ens). 2. die aanvallers nooit gevang / gestraf word nie. 3. daar geen statistiek aan die eind

9 Augustus: Soms is regskoste nie "peanuts" nie

Nellaf 2016-03-22 Sê nou maar jy sê iets van iemand wat nie teenwoordig is nie en 'n volgende persoon gaan vertel dit oor. Kan die persoon dan 'n siviele saak maak en wat kan 'n persoon doen indien daar teen jou gestamp word as jy vra hoekom jy valslik beskuldig word?

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

Gerhard 2016-03-22 Ek lees tans weer al die boeke wat jou pa geskryf het. Dankbaar dat hy gesin met ons gedeel het. Dankbaar.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Francois Nel 2016-03-22 O jammer Johan, ek sien jy het geantwoord.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Francois Nel 2016-03-22 Mensig maar ek lag en huil op dieselfde tyd. Almal praat van hierdie wetenskaplike bewyse, maar niemand wys dit nie, dan vra ek vir teenbewys oor my vrae (2016-03-17 teen 20:23) maar niemand kan dit antwoord nie. Almal glo net die wetenskaplike bewys is

Vir die verontwaardigdes

CM 2016-03-22 Tipiese onsin.

Vir die verontwaardigdes

Kobus de Klerk 2016-03-22 Watter woordeboek gebruik jy wat sê dat 'n dogma nie beredeneer mag word nie? Ek dink jy bejeën dit maar bra oppervlakkig en begryp nie die werklike implikasies nie. Die feit dat sommige woordeboeke aandui dat so 'n leerstelling nie aan beredenering ond

Vir die verontwaardigdes

CM 2016-03-22 Vanwaar die insig? Het jy 'n woordeboek?

Groot akademiese gat

CM 2016-03-22 Dogmatiese onsin.

Vir die verontwaardigdes

Kobus de Klerk 2016-03-22 Wat weet jy van 'spoke' (geeste) om hierdie stellings te kan maak? Deel met ons jou kennis omtrent geeste (of spoke, soos jy daarna verwys). Stel veral in jou bewyse belang...

US Woordfees: God is 'n metafoor

Koos Reyneke 2016-03-22 Moet nog die toiletpapierwonderwerk vertel as ek my verleentheidswoorde net reg kan inspan..😀

Vir die verontwaardigdes

Angus 2016-03-22 Die heilige spook is God. 'n Heilige spook het nie vlees en been nie. 'n Heilige spook het nie brein nie.
Top