Duitswester2016-04-05Goed gestel Angus en baie waar. Daar was van diep verlede baie drie-eenhede, dis 'n diep-gewortelde "pagan" ding. En die drie dae dood en toe opstaan is ook 'n ou ding wat van sonaanbidding kom, soos die son laer sak in winter en dan stop en draai sodat s
F C Boot2016-04-05Jy maak 'n heel aanvegbare stelling en jy gaan daaroor gelooi word wanneer jy skryf:
"Daar is egter geen bewys dat een soort in 'n ander geëvolueer het nie, net bespiegeling en die agnostikus se geloof daarin (as sy teenvoeter teen geloof in Goddelike s
Panda2016-04-05Soos dit maar met jou is! “Geleer is om te glo dat hulle met hulle harte dink," verdraai jy na “leer om met hulle harte te dink.” Groot verskil.
F C Boot2016-04-05Ai Angus
Die Geloofsbelydenis is mos baseer op wat Jesus oor homself, sy Vader en die Trooster gesê het en wat die Jode briesend gehad het en tot Jesus se dood gelei het.
Sien ook my kommentaar onder 'Nie so taai nie'.
F C Boot2016-04-05Beste Angus
Jy weet ek verskil van Kobus maar jy is verkeerd oor die Konsilie van Nicaea wat betref die Drie-Enige God geskep.
Vra jou die vraag af hoekom is Jesus gekruisig. In Johannes 10 onder die opskrif:
'n Mens kan alles oor Jesus glo lees ek in
Reusedwerg2016-04-05Dit laat my dink aan die lat wat kla dat hy as ongelowige nie ook vakansiedae het soos die Christene nie. Die persoon vra toe vir hom wat van gekkedag op 1 April.
Kobus de Klerk2016-04-05Bewyse vir jou stelling, asseblief?
Verduidelik dan ook sommer wat jy onder die begrip 'lewe' verstaan en hoe jy dink jou fisieke massa sal kan funksioneer as mens, sonder die spirituele (geestelike) deel daarvan, naamlik wat jou ten minste in staat s
Kobus de Klerk2016-04-05Kom ons aanvaar vir 'n oomblik jy is vry van die gebondenheid van versies en versinsels (hoewel laasgenoemde, veral, 'n probleem van jou skyn te wees ...). Met watter voertuig/ruimtetuig/vaartuig verken jy die 'heelal'? Waar is die grense van die heelal e
Kobus de Klerk2016-04-05Dit is verbasend dat jy voorgee dat die hindoeïsme 'n drie-enige god voorhou. Ek dink die Hindoes sal nog meer verbaas wees om dit te hoor.
Niemand kan God skep nie - God openbaar Homself aan mense op die regte tyd daarvoor en hulle verwoord dit, juis o
Kobus de Klerk2016-04-05Ek dink nie jy verstaan die implikasies van jou eie enkel-sinnetjie nie ... Hoe kan mense dan leer om met hul harte te dink is die hart nie kan dink nie?
F C Boot2016-04-05Beste Johann
Jy moet 'n bietjie verder lees en wegkom van enkelsin-aanhalings.
Eksodus 21 bepaal die reëls wat toepaslik was in die tyd vir mense wat as slawe werk.
Vers 7, "Wanneer iemand so diep in die skuld raak dat hy sy dogter moet verkoop
om sl
Johann2016-04-04Vergifnis, vergifnis vir my menigvuldige plasings.
RAPE
Ex 21:7-8 – A father may sell his daughter to be a “maidservant” (or sex slave) who must “please her master.”
Num 31:7, 18 – God orders his warriors to kill every living thing in a c
Johann2016-04-04Nou verstaan my mooi, my Ma het geboorte geskenk aan 'n identiese tweeling, dis nou ek en my broer. Sy was so swak na my broer se geboorte dat instrumente op my moes gebruik word anders sou beide sy en ek gesterf het. As enige Priester, Evangelis, Predika
Johann2016-04-04God moet metafories verstaan word. Maar selfs as dit metafories is, ontken dit nie die valsheid van 'n Skepper-God nie! Waarom word vrouens só verkleineer in die bybel?
The fact remains that the male-dominant patriarchal religions, such as Judaism, Chri
Johann2016-04-04Ek verneem graag van gelowiges waarom hul God nie metafories kan verstaan nie? Nie dat ek in 'n God glo nie, maar dis tog meer sinvol om God te sien in jouself. Dws jy IS God en vanuit daardie egosentriese beskouing sou ander konstruksies van 'n godheid v
Johann2016-04-04So gepraat van tuin nat gooi, gras sny ens ens en waarom jy nie 'n beker of bottel kan vryf en woeps hier verskyn Oubi om die werk te doen nie, die volgende wysheid wat nie in die bybel staan van die wysheid van 'n vrou nie:
MARRIAGE:
It's an agreement
Angus2016-04-04Almal beweer die mens weet nie hoe God lyk nie. Natuurlik lyk hy soos 'n mens, 'n ou omie met 'n lang, wit grys baard.
Did mos vanselfsprekend dat hy so moet lyk. As sprinkane die wesens was met 'n denke, en nie ons nie, dan het god soos 'n sprinkaan
F C Boot2016-04-04By aanvaarding van die amp as President word die volgende eed afgelê:
The President's oath upon assuming office:
Oath or solemn affirmation of President and Acting President
1. The President or Acting President, before the Chief Justice, or another ju
Angus2016-04-04Beste Kobus,
Die Joodse, Moslem en Christus God was maar oorspronklik dieselfde. Die Christen het maar net later Jesus en die heilige spook bygedink. Heel waarskynlik is die hele konkoksie maar net by die Hindu afgekyk.
Die evolusieteorie is lankal
Johann2016-04-04But how can we decide, conclusively, whether God is real or imaginary?
Since we are intelligent human beings living in the 21st century, we should take the time to look at some data. That is what we are doing when we ask, "Why won't God heal amputees?"
Ian Walters2016-04-04Ek kyk nou vir die laaste tyd op SABC Encore Dirk De Villiers se "Arende" en van die
lokprent lyk die film soos 'n episode uit die reeks.
Hennie van Deventer2016-04-04Bloedstollend, meesleurend, aangrypend, briljant. Sukkel om op te hou byvoeglike naamwoorde inryg oor die rolprent Modder en Bloed uit die Sean Else-stal. Plek-plek moes ek hande voor my oë hou as die roue wreedheid van oorlog darem te erg wil raak vir v
Johann2016-04-04Flip Schutte oor Bybelmites
“Jesus het nie vir Lasarus uit die dood opgewek nie en hy het ook nie duisende mense met vyf brode en twee vissies gevoed nie. Daar het tien teen een nooit ’n Lasarus geleef nie en daar was definitief nooit vyftien na twin
Johann2016-04-04Volgens die christelike leerstuk is dit die verloop soos volg uitgespel in die bybel:
1. Na die skepping van die hemel en aarde het die bybelse god die mens, diere en al die ander goed geskape (Gen. 1:3–27).
2. Hy plaas die mens in 'n tuin (Gen. 2:8)
Johann2016-04-04Ek glo Hy is die SEUN van GOD sê christene as jy hul in 'n hoek vaskeer, maar Hy kan nie ook God Self wees nie, want hoe bid jy dan tot Jouself: Joh 17:12 “Toe Ek saam met hulle in die wêreld was, het Ek hulle in U NAAM bewaar. Oor die wat U MY GEGEE
Johann2016-04-04Graag verneem ek van julle of my verstaan van God (Yahweh) korrek is?
God is almagtig, alwetend, ewig en alomteenwoordig. As sodanig het Hy alles geskape in die heelal, die aarde insluitend, maar nie beperk tot dit alleen nie, maar ook die sterre, maan e
Reusedwerg2016-04-04Angus, dis waarom ek nooit in bekgevegte oor gelowe wil of gaan betrokke raak nie. Elke ou het sy standpunt om te regverdig. Soos ek al menigte kere genoem het, jy maak 'n keuse. Soos ek jou keuse respekteer om nie aan die "mite/sprokie" te glo nie vra ek
annette le Grange2016-04-04Teleurgesteld oor Zuma se onverskoning vra? Jissie ja, toe die aankondiging kom na die Konstitusionele hof se beslissing teen Zuma dat die uwe die nasie gaan toespreek, wel toe haal ek maar die sjampanje uit, als verniet, die man kom weg met alles, wel di
Hanno Visagie2016-04-04Die vrot lê veel dieper as net Zuma, die ANC en hul parlement, naamlik by die FW-Roelf Westminister-tipe antichris-humanistiese wenner-vat-alles grondwet.
Johann2016-04-04Verstommend hoe die godvrate hul nog probeer verskans in die enkele klein donker hoekies waar hul wegkruip! As ons kwansuis geskape is deur God dan het die outjie ons met groot breine geskape om te kan dink, redeneer en ons kennis te verbreed. Wat godvrat
Kobus de Klerk2016-04-04Interessant, jy gee erkenning daaraan dat mense met hulle harte kan dink en nie die brein nie. Hoe word dit gedoen? Is die hart ook funksioneel in staat tot denke soos 'n brein? Vertel vir ons wat jy daarvan weet ...