Omtrent al wat 'n spoggerige geleerde of voorprater is, is so ingenome met die gedagte dat sy of hy in sonde ontvang en gebore is, dat daar voortdurend redes versin word om die bedenksel te bevorder.
Jy hoef nie elke keer hy/sy, hom/haar ens te gebruik nie, dis steurend. Jy kan ook nie net die vroulike gebruik nie want dit is te spesifiek. Jy kan maar rustig die manlike persoonlike en besitlike voornaamwoorde gebruik want dit is neutraal en impliseer in elk geval ook die vroulike.
Kommentaar
Jy het geen benul waarvan jy skryf nie.