Kommentaar

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-11 Beste Jaco Fourie, Ek het ongelukkig FC Boot beantwoord voor ek jou kommentaar gelees het. Ja, die woord is "geformuleer". Ek wil jou darem ook verseker, ek is nie so onkundig en onnosel as wat jy wil voorgee nie. Ek kan jou ook verseker, Browniepunte b

Skepping vs evolusie - nog steeds

Andries Bisschoff 2016-04-11 As mens soos Angus glo dan is daar geen goed of kwaad nie, geen reg of verkeerd nie. "Goed " en "reg " ontstaan dan waar Angus beweer Kobus se "God " ontstaan- die mens se verstand. Seker daarom dat, soos ateïsme gegroei het, dat die belangrikheid van "

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-11 Beste FC Boot, Ek het alreeds vir Kobus hieroor gepreek, en nou is dit jou beurt. Julle Christene se ou truuk is om diegene met wie julle ʼn debat voer, te beskuldig van onnoselheid en onkundigheid. Waarom julle dit doen weet ek nie; seker maar om julle

Syferkunde is wiskunde se moses

LitNet 2016-04-11 Ouers en skoolhoofde is welkom om vir Melinda te skakel by 072 191 4935; of stuur ’n e-pos na wilhelmdt@breede.co.za.

Syferkunde is wiskunde se moses

LitNet 2016-04-11 Ouers en skoolhoofde is welkom om vir Melinda te skakel by 072 191 4935; of stuur ’n e-pos na wilhelmdt@breede.co.za.

Syferkunde is wiskunde se moses

LitNet 2016-04-11 Ouers en skoolhoofde is welkom om vir Melinda te skakel by 072 191 4935; of stuur ’n e-pos na wilhelmdt@breede.co.za.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-11 Niele, Na die lang verduideliking in detail wat ek vir jou weergee het, maak jy hierdie aanmerking? Jy kan wrintie nie insien waarvan ek praat nie - lees maar daardie antwoord wat ek weergee het, weer en weer, dan sal jy mettertyd hopelik wel die rele

Skepping vs evolusie - nog steeds

F C Boot 2016-04-11 Angus Jy antwoord nie vrae nie, so hier is 'n eenvoudige een. Enige rede waarom God nie deur evolusie kon geskep het nie?

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Kobus de Klerk 2016-04-11 Hierdie kêrel is een van die rare uitsonderings onder die ateïste waarna ek in 'n kommentaar verwys het, wat nie so eenogig en bevooroordeeld na alle sake Gods kyk soos sy sielsgenote geneig is om te doen nie.

Wenners: UJ-pryse, 2016

Francis Galloway 2016-04-11 Hartlik geluk Ena en Roela! Francis

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-11 God is uiteraard in staat om enige vorm aan te neem om Homself aan 'n spesifieke mens vir 'n bepaalde doel te openbaar. Iemand soos die sogenaamde pastoor van Pauly Island wat so maklik vir sulke ondeurdagte, onkundige en oningeligte snert oor YAHVEH s

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Koos Reyneke 2016-04-11 Daar is mos maar "Liberale" mense wat selfs die pragtige taalveelvuldige skepping van God wil probeer omkeer om hulle eie Babelse toring met eentaligheid in die wêreld te probeer bou en só selfgod te speel.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Adri Herbst 2016-04-11 Hierdie skrywe het een hartseer draad verweef in elke sin en stelling, die draad het 'n titel: Driekwart van die lesers sal nie sinvol kan lees nie. Hulle is standaard van Afrikaans het alreeds so verswak deur blootstelling aan afgewaterde taalopvoeding.

Oortuigend

Neels(Husky)Visser 2016-04-11 Dagsê, CM. Ek vermoed jou briefie verwys na die "ewigdurende" stryd tussen evolusie en geloof in 'n hoër mag? 'Daar is 'n paar dinge wat my opgeval het en laat wonder oor die teorie van evolusie. En hiermee wil ek nie in 'n argument

Theo die Griek

Neels(Husky)Visser 2016-04-11 Oester, ou maat. Jy skryf nog steeds sulke lekker briewe oor mense en hul dinge. Dit is nogal lekker om te sien dat die werf darem nie net oor evolusie ensovoorts gaan nie. Lank terug het iemand hier iets gesê van "jy kan maar vir 'n paar jaar van litne

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-11 Angus, Jou stelling/insinuasie hierbo dat God kwansuis nie sou wou hê dat mense kennis moet opdoen nie, is pure snert. Die teendeel is waar - lees die Woord in jou Bybel by Hosea 4:6 en Jesaja 5:13 saamgelees met Jeremia 33:2-3. Die kanse is uitst

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-11 Mags, Hier bo, op 6 April getuig jy, jy is agnosties. Ken jy die betekenis daarvan? Nou wil jy vir my bid - tot wie? En jy sê ek stel God in verleentheid - watter god, volgens jou as agnostikus? Jy sien nou wat die agnostisisme aan mense doen... d

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Sakkie Kotze 2016-04-11 Baie dankie en baie geluk met die opknapping en opgradering. Dit strek AFRIKAANS tot eer. Ons is trots en dankbaar om te weet dat daar so 'n mooi en waardevolle monument vir Afrikaans in ons stamland Nederland is. ATKV Centurion Vrywillige taal- en kultuu

kykNET Silwerskermfees 2015: Boers at the End of the World | Boere op die aardsdrempel

Dinie Dreyer 2016-04-11 Hierdie is 'n waardevolle film. Wanneer mens regtig dink aan navorsing, dink mens aan wat toegevoeg word vir kennis, maar ook persoonlik: Hoekom word die konsentrasie kampe en vlugteling stories nie meer vertel nie; As ons hierdie lewende geskiedenis v

ATKV vereer veteraan-musiekkenner Wouter de Wet

Nick Esterhuizen 2016-04-10 Ek is nuuskierig mbt veral akademiese artikels wat geplaas word en ook gesprekke tussen meningsvormers

ATKV-Crescendo 2016 wil jou hoor

Ilse 2016-04-10 Ek verstaan dat daar deur die jaar ook oudisies is wat jou dan moontlik sal kwalifiseer vir 2017. Kan jul die datums groot asb beskikbaar maak?

Testamentnalating

cecilia 2016-04-10 Goeie naand, ek wil weet my man het 'n dogter wat aan disleksie ly en deur sekere omstandighede reeds sy eiendom op haar naam gesit, en vir my sy 2 de vrou (1ste vrou oorlede) deur die hof kuratorskap oor haar aangestel, sy kry ongeskikheidspensioen deur

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-10 So by die vinnige deurlees hierbo, merk ek dat Kobus eens alle slimmigheid kwyt geraak het oor kognitiewe dissonansie. Volgens hom beteken dit gebrek aan spirituele intelligensie. Kognitiewe dissonansie is duidelik iets waaraan die Christen ly. Dis soos

Uitverkiesing en evangeliese spiritualiteit

Anton 2016-04-10 Sien uit na jou opvolgartikel. Dis verstommend dat Calvyn se verwronge idees oor uitverkiesing en voorsienigheid vandag nog soveel ondersteuning in sekere kringe geniet. Die Engelse uitdrukking: "they cannot see the wood from the trees" kom nogal by my op

Syferkunde is wiskunde se moses

Tereza Botha 2016-04-10 Kan u asb vir my inligting oor die program stuur, asook kostes daaraan verbonde

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-10 Daar is hy ek het gewag vir Angus se kommentaar. Glo my dit is die aanvaarde 'cop–out:' van mense soos Angus as jy vra wat hy dink die oorsaak van die Oerknal was en wat hy dink daar was voor dit was. Dan sal sy antwoord wees -'Nie alle gevolge hoef

Logiese liefde (en ander gedigte)

Nico Els 2016-04-10 Hi, Christel, Dedre, Ek is al 'n toppie, en is mal oor skryf, gedigte, 'n boek en kortverhale, maar die mense sê daar is fout met my literatuur, wat dit ookal beteken, sien van die skryfskool wat Christel van praat, waar, wanneer, en hoe weet ek van die

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Jaco Fourie 2016-04-09 Duitswester Ek vind jou vreeslik geveins. Jy dans gedurig saam met ateiste om die Christelike geloof by te dam om elke draai, en tog wil jy voorgee jy is 'n gelowige in die Joodse Jahova God. By herhaling het ek jou gevra watter godsdienstige sekte o

Toekenning van die Jan H Maraisprys 2016

Adriaan Reinecke 2016-04-09 'n Beter voorbeeld van 'n meriettetoekenning sal mens nouliks kan vind.

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-09 Beste Kobus, Dis ʼn oorbekende truuk van die kreasionis om sy opposisie se intelligensie te probeer afkraak: jy is te onnosel om te verstaan, jy het nie spirituele intelligensie nie, daarom gaan dit wat in die Bybel staan, by jou verby. Dis nog maar a

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-09 Hierdie aanhalings van jou met jou interpretasie daarvan, dien as gerieflike voorbeeld vir die rede waarom 'n mens net eenvoudig nie kan pyl trek op enigiets wat 'n ateïs (daar is soms geringe uitsonderings onder hulle) en meeste ander agnostici te sê h

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Jaco Fourie 2016-04-09 Angus skryf: “In ʼn kommentaar onderaan een van die skrywes ontken Kobus die FEIT dat die Drie-enige God van die Christen by die Konsilie van Nicea GESKEP is”. Indien ek Angus reg verstaan, was die konsep van ‘n drie enige Christen God voor Nicea,

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

F C Boot 2016-04-09 Ai Angus Jy spot lekker nê. Maar eintlik spot jy maar uit onkunde. Waar kom die gedagte van ‘n God Drie-enig nou eintlik vandaan. Dit is reeds baie vroeër ontwikkel. Tertullian was ‘n Latynse teoloog wat vroeg in die derde eeu geskryf het. Hy h

Filmresensie: Modder en bloed

Petro Fourie 2016-04-09 Dit was 'n groot treffer.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Niele 2016-04-09 Kobus, jy het op 2/4/2016 geskryf dat die dood van die eersgeborenes van Egipte die direkte gevolg was van hul eie keuses wat hulle via hul Farao uitgeoefen het. Ek het op 5/4/2016 'n vriendelike versoek aan jou gerig om, aan die hand van 'n integrale ged

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Duitswester 2016-04-09 Angus, daai 12 poorte is vir die 12 stamme

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-08 But I own that I cannot see ... evidence of design and beneficence on all sides of us. There seems to me too much misery in the world. I cannot persuade myself that a beneficent and omnipotent God would have designedly created that a cat should play with

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-08 Beste Panda, Nee, man, dis nou al 56 jaar gelede en my hoenderhaan het nog nie hier aangestap gekom nie. Waar trek my gebedjie nou? Seker darem al by Alpha Centauri? Is dit nie waar die hemel is nie? Elizabeth Klarer het mos so beweer. Groete, Angus

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-08 Jy en jou kognitiewe dissonansie - weet jy werklik wat dit behels? Dit is juis die ateis se achillieshiel - Aesop se fabel van die jakkals en die druiwe demonstreer dit so treffend. In die fabel, vir doeleindes van hierdie gesprekke, verpersonifieer di

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-08 Niele, Ek bevestig weer alles wat ek in my kommentaar, waarop jy reageer, gesê het, maar besef dat jy die Woord en God se optrede met die Egiptiese plae nie in perspektief verstaan nie. Dit is dus glad nie, soos jy met verwysing na Eksodus 9:34 beweer
Top