Johann2016-04-11Nog 'n pragtige voorbeeld van kognitiewe dissonans wat Mike Jarvis onwetend bevestig het. Ek het hom dit dienooreenkomstig meegedeel. Hy skuld my nog 'n antwoord.
Hi Johan,
You are swamping me with things covering many questions and I suggest that
Johann2016-04-11Ag, wie ookal belang het hierby, kopieer ek hiermee 'n skrywe van my aan William Lane Craig in antwoord op sy uiteensetting van "first cause and effect" as niks anders as geïndoktrineerde oortuigings juis vanweë die verskynsel van kognitiewe dissonansie
Jays2016-04-11Hier in die Baai, is daar 'n Duitse-, Italiaanse-, Griekse- klub en seker nog baie ander, daar praat hulle hulle moedertaal en almal is welkom en Engels word algemeen aanvaar.
Afrikaanse klub? Nee ons boere kuier by die mense wat nie 'n wet nodig het om
Bruce du Plessis2016-04-11Net wat ek nog altyd gesê het. Afrikaans is naas Engels die enigste volwaardige akademiese vaktaal in Suid-Afrika. Behou dit, koester dit. Moet nie die erfenis weggooi om polities "korrek" te wees nie. Moet nie swig onder druk nie. Jy en jou raad sal lan
Johann2016-04-11Woman must marry rapist
If a man [meets] a virgin who is not pledged to be married and rapes her ... He must marry the girl ... He can never divorce her as long as he lives.
-- Deuteronomy 22:28-29 (NIV)
Wat van die verkragter straf? Waarom word di
Angus2016-04-11Beste Johann,
Dankie vir bogenoemde inligting. Ek het al voorheen oor die Doversaak geskryf. Kobus het dit natuurlik afgemaak met: die regter in die saak was onbevoeg, en die verhoor het plaasgevind in sommer so 'n minderwaardige ou hoffie.
Groete,
Nicka2016-04-11Hi ek stel belang om vir kuier se ATKV-gedigtekompetisie in te skryf, maar is daar 'n inskrywingsfooi en is daar 'n spesifieke onderwerp vir die senior kategorie?
Laat weet my asseblief
Ek wil rerrig deelneem
Johann2016-04-11Om aan te sluit by Angus se verduideliking oor kognitiewe dissonans, wil ek graag byvoeg:
People simply become increasingly sure of their decisions after they have made them by “rationalizing one’s choice of alternatives, [which] serves to reduce t
Angus2016-04-11Beste Kobus,
Jy gorrel sommer maar niksseggende woorde.
Spirituele intelligensie, sê jy loop hand aan hand met openbaring en uitleg deur die Heilige gees. Uit hierdie gehand-aan-hand-lopery kom gawes van die Heilige gees te voorskyn, wat nou deur die m
Hennie Smook2016-04-11Adri, Stem 100% saam met jou.
"Dis a awsome, fab song performance wat ek honderd like op n great show in Joburg.
Daar was so much traksie van fans dis nice man."
Ek skaam my vir hierdie baster afrikaans !!
Breyten Breytenbach het Wim uitstekend aange
Kobus de Klerk2016-04-11In die Dover saak sê regter Jones spesifiek "To be sure, Darwin's theory of evolution is imperfect. However, the fact that a scientific theory cannot yet render an explanation on every point should not be used as a pretext to thrust an untestable alterna
Jaco Fourie2016-04-11Angus
Wees verseker ek beskou jou geensins onkundig of onnosel nie, inteendeel soos ek by vele geleenthede in die verlede genoem het, het ek 'n hoe agting vir jou kennis, veral mbt die wetenskap, taalkunde en ewolusie, al drie waarin ek persoonlik in ver
Johann2016-04-11'n Gedig vir al die godvrate:
Jesus loves the little zygotes
all the zygotes of the world.
Jesus loves them until they're born
then abandons them forlorn.
Jesus loves the little zygotes 'til they're born.
Jesus loves the little children
a
Kobus de Klerk2016-04-11" 'n Natuurwet is mensgemaak"... watter loutere snert. Geen mens het die natuurlike fenomeen gemaak wat deur 'n natuurwet beskrywe word nie. Mense het dus reeds bestaande natuurwette (vaste natuurlike fenomene) ontdek en gewoon beskryf, maar baie beslis n
Kobus de Klerk2016-04-11Ek dink nie jy verstaan wat jy self kwytraak nie, Angus - die wetenskaplikes het die 'ongedefinieerde' maar reeds bestaande natuurlike fenomene (wat na die verwoording daarvan 'natuurwette' genoem is), waargeneem en dit wat hulle waargeneem het, verwoord
Kobus de Klerk2016-04-11Geensins relevant nie - die Amerikaners het 'n grondwet wat enigiets wat net na enige vorm van religie ruik, uit enige staatsinstelling verban. Kry die perspektief - dit is die onderliggende kruks van elkeen van daardie gekwoteerde sake en dit is al holru
Johannes A Barnard2016-04-11Breyten is juis die man wat geveg het vir verandering in hierdie land. Is hy tevrede met sy brousel van Nkandlas en moord en doodslag en alles wat sleg is.
Theresa Papenfus2016-04-11Dankie Breyten, vir jou vrye denke van altyd af. Dankie vir die klinkende manier waarop jy hierdie stryd aansê. Dankie dat jy steeds weier om dienstig te swyg.
Angus2016-04-11Beste FC Boot,
Natuurlik sal ek vrae beantwoord. Jy moet net vra.
Die enigste rede waarom God nie evolusie kon skep nie, is: Daar is nie 'n God nie.
'n Rede waarom dit nie geskep is nie: evolusie dui op gedurige verandering om aan te pas by omstandig
Angus2016-04-11Beste Andries Bisschoff,
Ek het nie gesê jy moet in my glo nie, nog minder het ek beweer dat daar nie reg of verkeerd is nie. Wat ek wel gesê het,is sonde is 'n Bybelse begrip; dus is dit net Christene wat sondig. Vir ateïste bestaan net reg of verkee
Angus2016-04-11Beste Jaco,
Ek is baie jammer om van hierdie terugslag te hoor, maar bly dat jy nog lewe. Jy het seker 'n sterk gestel om binne twee maande na so 'n ongeluk weer lus te wees vir die lewe. Ek is jammer om te hoor dat Wim dood is. Dis regtig 'n hartseersto
Kobus de Klerk2016-04-11Baie jammer om te verneem van jou erge trauma en verlies. Dankbaar vir die genade wat jy ontvang dat jy steeds met ons is om dit te kon deel.
Ek wens jou beterskap toe en sterkte vorentoe!
Groete...
Elena Agostinis2016-04-11Miskien vergeet Mr. Breytenbach hoe ons op hierdie spesifieke plek in die geskiedenis van Suid-Afrika beland het? Deur die ernstige gevolge van ekonomiese druk van buite is Apartheid uiteindelik afgeskaf; net so is dit ekonomiese druk en nie liefde vir d
Johann2016-04-11TEN SIGNIFICANT COURT DECISIONS REGARDING
EVOLUTION/CREATIONISM
1. In 1968, in Epperson v. Arkansas, the United States Supreme Court invalidated an Arkansas statute that prohibited the teaching of evolution. The Court held the statute unconstitutional
Kobus de Klerk2016-04-11Die kwessie van Spirituele intelligensie gaan hand in hand met die openbaring en uitleg deur die Heilige Gees, sodat mens daardie gawes van die Heilige Gees behoorlik kan benut - beide gawes van die Heilige Gees.
Dit is maar net eenvoudig 'n feit, Angu
Koos Reyneke2016-04-11Angus, dis o.a. hoekom ek die lang storie oor die "snikkende irriterende hysbaktannie" geskryf het. Ek het baie broers, ooms, niggies en neefs wat dokters, spesialiste, mediese professors is maar nóg meer wat predikante is of was.
My eie pa was predikan
Sandra Claire Bouwer2016-04-11U aanspreek van die taalkwessie by ons universiteite word waardeer! Vernaam die behoud daarvan vir soveel mense in daardie streek!
Angus2016-04-11Beste Jaco,
Ek het met bogenoemde my punt nie duidelik gestel nie.
Gravitasiewette, en meetkundige teoremas was nie maar altyd daar soos jy wil voorgee nie. Eers nadat Newton en Euklides dit geformuleer het, was dit daar. Wette en teoremas is die beskr