Kommentaar

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-14 Horus/Osiris of Egypt from The Christ Conspiracy by Acharya S page 115-116 [circa 2900 B.C.E.] * Horus was born of the virgin Isis-Meri on December 25th in a cave/manger with his birth being announced by a star in the East and attended by three wise me

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Am Argi 2016-04-13 Parallel-medium, tensy wetenskaplik behartig, verweer die kleiner taal artifiseël en skep 'n sinkende skip waarvan studente afspring. Om te sê dat mense wat van 'n sinkende skip afspring nie meer op die skip wil vaar nie is waansin. Beide UP en US he

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Chris 2016-04-13 En, Piet is jy nou die redelike stem waarna geluister moet word? Jy is natuurlik self heel beskeie wanneer jy ons met jou insigte en kritiek oor Breytenbach vergas. Wie weet dan nou meer ivm Afrikaans se plek as onderrigtaal by ons universiteite as juis j

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Dion 2016-04-13 As julle kan uitmaak wat die twee probeer sê dan het julle meer Tassies as ek gedrink, dit klink soos twee eerstejaars wat 'n Pol Wet opstel op 'n Vrydagoggend moet ingee.

US Woordfees: God is 'n metafoor

koffie 2016-04-13 In jou Godbeheerde heelal, moes God ook mos dan in beheer van die slang wat deur God geskape is, gewees het toe die slang 'n ouerpaar se jong dogtertjie onlangs doodgepik het. Of waar was God se hand van bewaring ten tyde van die voorval?

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Henk 2016-04-13 Genade boet! Watse twak dis jy op en wie betaal daarvoor? Gaan praat Engels met aksent êrens in die staatsbordeel. Ons sal sommer self na ons taal omsien.

US Woordfees: God is 'n metafoor

koffie 2016-04-13 "God is nie die aanstigter van enige wreedheid..." Askies? Die uitwissing van 'n hele dorp se inwoners is deur god gemagtig en verpligtend gemaak. Ons praat hier van die uitwissing van man, vrou en kind, insluitend jong kinders, kleuters, babas, dogters,

US Woordfees: God is 'n metafoor

koffie 2016-04-13 Marius, jy ken jou bybel swak. Die mens het nie skielik op 'n dag gekies om satan te volg of te aanbid of te watookal nie. Die mens het maar altyd gedoen wat sy instink hom laat doen het. Die satansbegrip is iets wat redelik laat in die judese godsdiens,

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Renea 2016-04-13 Ek stem nie met u saam nie Elena. Ek het geen probleem met ENIGE andertalige student nie, maar as ek na ander universiteite kyk waar veral van die anderskleurige studente weier om enige universiteitsgelde te betaal, kan ek nie sien hoe dit die universitei

Tien vrae (en foto's): Wonderboom deur Lien Botha

An nette Smith 2016-04-13 Ek het probeer, maar kan nie. Ek is te realisties om die abstraksie van die verhaal te absorber.

US Woordfees: God is 'n metafoor

koffie 2016-04-13 Sak sarel. Die Woord van God sê dat geen haar van jou sal val as dit nie God se wil is nie. Wanneer ek lees van mense wat in ongelukke sterf, en kleuters wat sterf weens slangbyte, dan is my vraag: "wat het deur God se gedagtes gegaan, waar was God se ha

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Dries du Plooy 2016-04-13 Piet, jou argumente, standpunte en reaksies - meestal onbeheers, venynig, oppervlakkig, selfversekerd en verdoemend oor sake waarvan jy weinig grondige kennis het, bevestig die feit dat wanneer iemand op vertikale vlak verward en onverskillig sy ongeloof

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Pieter Louw 2016-04-13 Ek is stom verbaas om so 'n persoonlike en venynige aanval op een van ons grootste Afrikaanse digters, dramaturge en skrywers te lees en dit net omdat hy vir Afrikaans as taal opkom. Ek bevind my nie in die dampkring van AfriForum nie, maar ek kan my hoeg

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

koffie 2016-04-13 Behalwe om Breyten te probeer beledig as 'n ylende, selfdienende "has been" dat die spoeg spat, wat op aarde probeer jy nou eintlik sê?

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Heilna du Plooy 2016-04-13 Ek daag jou uit om hierdie brief met dieselfde venynige energie en net so vlot en vinnig in Engels te skryf.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

koffie 2016-04-13 Jays, dit is 'n absolute drogredenasie dat 'n Afrikaans-moedertaalspreker in Engels grootgemaak moet word om Engels as tweede taal te kan gebruik. En dis 'n absolute drogredenasie dat Afrikaans, na dekades se gebruik en ontwikkeling as volwaardige vaktaal

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

oester 2016-04-13 Hoeveel het jy al ooit tot hierdie land bygedra mnr Breytenbach? Jy betaal nie eens belasting hier nie en het nog nooit. jou moer dus. want ek moet my gat af werk om jou en jou mede verligtes se stelsel te onderhou. jy het nie eens. toe julle held mandela

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Charl N-H 2016-04-13 Piet in gewone Afrikaans. Jy het geen benul van taal, kultuur, kuns of geskiedenis nie. Ek het nooit besef hoe oppervlakkig jou insig oor kultuur is nie. Gaan lees, leer en onthou meer oor Breyten voordat jy weer iets skryf waaroor jy skaars iets verstaa

Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Jackie 2016-04-13 Boek van die jaar! As jy Afrikaanse boeke lief, dan moet hierdie een in jou versameling wees!

Waterdraers en houthakers?

Jan Rap 2016-04-13 Inderdaad hartseer

Amper dood

Jan Rap 2016-04-13 Baie jammer om te hoor wat gebeur het en my innige medelye met die afsterwe van Wim. Ek hoop daar is baie familie wat jou bystaan; so'n storie is te moeilik om alleen deur te gaan. Laat weet ons van jou vordering; wanneer jy weer gym toe gaan ens. Nogmaa

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-13 Did the Biblical Jesus really live? Dr. Kenneth John Atchity, former professor of classics, writer and producer; and author of The Messiah Matrix (http://www.messiahmatrix.com). The question “Did the Biblical Jesus really live?” has been debated b

Die verheerliking van minderwaardigheid

Jan Rap 2016-04-13 Jy hoef nie elke keer hy/sy, hom/haar ens te gebruik nie, dis steurend. Jy kan ook nie net die vroulike gebruik nie want dit is te spesifiek. Jy kan maar rustig die manlike persoonlike en besitlike voornaamwoorde gebruik want dit is neutraal en impliseer

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Gerhard Ras 2016-04-13 Piet & Breyten is ewe keurig sarkasties - Piet teenoor Breyten & Breyten teenoor Wim. Tussenin lê die werklike behoefte om Afrikaans haar billike deel binne die groter geheel van taalgebruike in SA te te behou. Nie ten koste van ander tale nie sl

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-13 Hi Angus. Ek het nou alles probeer om Regter Jones se uitspraak te kopieer, maar nottendêm of ek dit regkry. Wou graag plaas waar hy ook bevind het hoe die getuies openlik leuens vertel het om hul saak te laat slaag. Dit is 'n uitstekende voorbeeld v

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-13 Ek hoop hierdie brief van Breyten is sommer uitgemerk aan Jonathan Jansen ook.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-13 Dit is so dat die ander inheemse tale geweldig aandag vereis wat betref bevordering. Dit is egter die taak van die sprekers van daardie tale om aksie te neem. Die feit dat hulle Engels omhels ten koste van hulle eie tale is hulle saak, dit plaas Breyten

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-13 Jy's reg Kys; RSG (en KykNet) ondermyn Afrikaans. Ek vermoed dit is in opdrag van bo (LW nie Bo nie, inteendeel). Soos Wim, is daar marionette aan die hoof van hierdie instansies, meelopers en agterryers.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-13 Van wanneer af is 'verandering' die prysgee van jou goed? Jy moet dink swaer en nie net praat omdat praat praat is nie.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-13 Nes jy sê Willem; jy kan nie jou siel verkoop vir gewaande pragmatisme nie.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-13 Thabang, om vir jou op te som: Breyten sê vir die rektor hou op om slapgat te wees en ons naam gat te maak.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-13 So'n Afrikaanse klub is 'n goeie idee . . . in Nieu-Seeland, Australië, Kanada of waar ookal genoeg Afrikaanssprekendes op vreemde bodem verkeer. En waar kom jy aan "eers 'n jaar mors?" In al die Afrikaanse skole leer die kinders Engels as tweede taa

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Chris 2016-04-13 Afrikaners se geskiedenis is veel beter as die van die Engelse, Franse, Spanjaarde, Portugese, Franse, Duitsers, Amerikaners, Russe, Chinese, al die Balkan-state, om maar 'n paar te noem en ook die van die Zoeloes, Swazis, Korannas, Matabeles, Xhosas ...

Amper dood

oester 2016-04-13 sterkte Bra....

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Roelof Viljoen 2016-04-13 Prof Viljoen dien sy skepper en hy beskerm die afrikaanse taal en sy kultuur. Mnr Piet watsenaam ... wat het jy bygedra tot die samelewing? Niks ... absoluut niks ... jy bevraagteken my skepper ... btw. ek is 'n boer ... maar ek kyk nie meer jou megaboer

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

annette 2016-04-13 Ai dit is so lekker om behoorlike taalgebruik te verorber. ongeag waaroor dit gaan. Dankie vir die plesier.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Stanley van den Heever 2016-04-13 Weereens ou Piet Croucamp op sy stukke om Afrikaans die nekslag toe te dien. Geen wetenskaplike navorsing om sy standpunt te regverdig nie maar bloot venynige haat vir strooipoppe wat hyself opstel. Dit klink indrukwekkend ou Piet maar dit het ongelukkig

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Jean Joubert 2016-04-13 Liewe medelyer, U woordkeuse "salwend" om Christo Viljoen se konstruktiewe poging te beskryf, is vindingryk en word waardeer. Jean

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Laetitia 2016-04-13 Croukamp kan as intellektualis nie kers vashou by Breyten nie.
Top