Kommentaar

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-17 Boot, my kommentaar hierbo by jou ander verdigsels aan my geld net so goed hier. Lees maar en kyk of jy kan begryp...

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-17 Is nie te sê omdat jy (spiritueel) blind is en nie die Prinsipaal (spiritueel) kan sien, terwyl miljoene ander Hom wel (spiritueel) kan sien, nie, dat die Prinsipaal nie-bestaande is nie. Jou HH heg darem seker waarde aan bewyslas ook? Kan jy bewys die

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-17 Boot, antwoord vir jouself hierdie een - God skape die mens, nie waar nie? Die Woord bevestig dat God die mens na Sy beeld skape, en een onlosmaaklike implikasie daarvan is dat die mens sy Skepper noodwendig sal opsoek - en die ganse geskiedenis van die m

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

ED Lamb 2016-04-17 Piet Croucamp, die eerste klas politieke kwaksalwer, en selfverklaarde enigste draer van intellektuele “verligting”, is nou ook ‘n opiniemaker van kultuur, taal en Breyten se gedigte, wat hy tot “onverstaanbare rymelary” reduseer. As linkse k

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

ED Lamb 2016-04-17 Keith, The English language that is spoken today, is the direct result of 1066 and the Norman Conquest, which contributed at least 25% of French words to its vocabulary. Over the centuries it has been shaped by a number of other languages. Perhaps, by c

Foto's: Pienkes du Plessis se driedubbele boekbekendstelling

Henda Kleinhans 2016-04-17 Ek is dringend op soek na 'n eksemplaar van Perdekombers. Enige idee?

Retensiereg en die Beechcraft 90

Kobus de Klerk 2016-04-17 Die verhuurder het altyd 'n verhuurdershipoteek oor die roerende bates op die huurperseel (hoewel daar enkele uitsonderlike omstandighede is waar die hipoteek nie vestig nie) welke aangewend kan word om die bates te gelde te maak ter vereffening van die b

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Waldemar Gouws 2016-04-17 Die heel eerste sin van Croucamp se stuk is duidelik in 'n ander klas as die ornamentele res. Dit is sekerlik 'n aanhaling van iemand anders waar hy skryf: "Dit was nog altyd so dat 'n redelike stem die beste kans het om na geluister te word." Kan die

Ope brief aan Piet Croucamp

Kobus de Klerk 2016-04-17 Hy is 'n uitgesproke (vloekende, verneem ek ook) ateis wat homself bekwaam het as politieke dier en by die universiteit doseer. Wat hom kenmerk is die baie sterk indruk wat hy skep dat hy dit nodig ag om deur kontroversie op alle vlakke waar hy betrokke r

Afrikaans se grootste topverkoper

Cobus Els 2016-04-17 Goeie dag, Ek sal ook graag wil weet wat het van al daai 1933 Bybels geword het? Ons is al n tydperk opsoek na die druk maar daar is net geen beskikbaar nie. Wil net hoor of daar enige spesifieke rede is of gebeutenis was dat dié Bybels nie beskikbaar

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-17 De Klerk Ek sien my kommentaar op jou snert is nog nie geplaas nie. Wat lees 'n mens in die verse aangehaal:? a) Rom 3:10, 20, 23; Onder die opskrif :Almal is sondaars. Lees ek. vers 9. Wat dan?. Help dit regtig om 'n Jood te wees? Nee,glad nie. Ek het

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

André Badenhorst 2016-04-17 Geagte Professor van Niekerk Net 'n 'n laaste vragie of twee: Het u as voorstander vir die T-opsie tydens die destydse besluit daaroor, toe daar hard en duidelik gewaarsku is deur onder andere Dr. Van Zyl Slabbert, dat dit pedagogiese onsin is, en wat

Ope brief aan Piet Croucamp

Estelle Piek 2016-04-17 Dr Craucamp het duidelik 'n identiteitskrises. Hy glo nie in God nie, glo nie in Afrikaans nie, maar verdien elke dag sy brood juis hier tussen diep gelowige Afrikaners wat die taal besig. Wat glo u dan? Om nie te glo in iets nie is ook n geloof. Ster

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

CM 2016-04-17 Professor Anton van Niekerk: Verfrissend.

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Jean Joubert 2016-04-17 Anton verduidelik in uitstekende hoëvlak Afrikaans wat 'n allesverterende kwaadaardige kanker Engels vir die witbloedliggaampies van die Afrikaanse bloedjies is.

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Hercules 2016-04-17 Dit sou interessant wees om by hierdie statistieke die hoeveelheid engelse wit studente uit Johannesburg te voeg asook die hoeveelheid Afrikaanse studente wie se aansoeke om by Stellenbosch vanjaar te studeer van die hand gewys is ten gunste van sogenaamd

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Johannes Comestor 2016-04-17 Die getal Afrikaanssprekende studente word glo jaarliks minder. Dit is omdat raskwotas om politieke redes afgedwing word; maw by toelating word voorkeur aan nie-wit bo wit studente gegee. Die US wil sy historiese beeld as blanke universiteit uitwis deur t

The removal of art at UCT: interview with Edward Tsumele

Mike Moore 2016-04-16 Ek stem Salam / I agree!

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Godfried Krüger 2016-04-16 Professor, dit gaan alles uteindelik op finansiële lewensvatbaarheid berus. Ek sal graag wil sien of UP of US R400 miljoen per jaar gaan opoffer.

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

Raed-na-Gael 2016-04-16 Angus, Wat van 'quantum mechanics' se 'entanglement' teorie ? "wat" ? vra jy, gaan soek maar self. 'Singularity' bestaan nie ? Vanuit die singularity was daar kontak na "buite". Die "vuurhoutjie". Mooi loop. Raed-na-Gael.

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Daniel Hugo 2016-04-16 Ek is bly dat prof Anton van Niekerk die brief van Breyten Breytenbach ernstig genoeg opneem om rustige repliek daarop te lewer. Ek het geen rede om te twyfel aan sy uiteensetting van studente se taalvoorkeure op Stellenbosch nie. Hy laat egter na om te v

Ope brief aan Piet Croucamp

Etienne Viviers 2016-04-16 Die Afrikaanse vertaling van Celan is ironies in 'n konteks waar die moedertaal se integriteit as skeppingstaal so verromantiseer word. Die uitbeelding van Duits as Mozart se taal is net so vreemd: Die oorgrote meerderheid van Mozart se operas en vokale m

Ope brief aan Piet Croucamp

Francis Galloway 2016-04-16 Baie dankie Helize dat jy hierdie diskoers op 'n ander vlak geplaas het. Nou sal meer kundiges dalk hulle kant bring.

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Jerry 2016-04-16 U reduseer Afrikaans tot iets wat bereken moet word en slegs dan waarde het as die getalle klop. As syfers die enigste uitgangspunt is, sal Afrikaans, en enige ander taal wat nie na aan die aantalle van Engels kom nie, altyd die onderspit moet delf. As sy

Ope brief aan Piet Croucamp

Elize van Wyk 2016-04-16 Sê ek ook.

Ope brief aan Piet Croucamp

helize van Vuuren 2016-04-16 Miskien sou dit nuttig wees vir Dr Croucamp om hier te gaan lees wat geskryf is oor die Afrikaanse letterkunde - as spieël van die beste wat in Afrikaans geskryf is sedert 1994, en ook 'n politokologiese oog ook daaroor te gooi, vir die ideologiese strek

Minnie Postma (1908–1989)

Erika Terblanche 2016-04-16 Baie dankie, Linda. Is jy die Linda wat 'n vriendin van Ena van der Walt is? Ek en sy het by Naln saam gewerk.

Ope brief aan Piet Croucamp

Thys Greeff 2016-04-16 Sela en jubelend ja en dankie en halleluja, Helize.! Mens kan byna nie glo - en ek verstaan dit hoegenaamd nie - dat Croucamp so 'n tuitvisie oor Afrikaans kan hê nie. En om dan die ongevoeligheid so brutaal op ander te wil afdwing nie.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Pieter van der Westhuizen 2016-04-16 Miskien moet ons vir Wynand Dreyer vra om 'n program oor Mega-digters te maak, en dan sommer met Breyten se werk te begin. Hy kan Kopdoek as aanbieder gebruik, maar die navorsing en skryfwerk moet deur mense soos Louise Viljoen, Helize van Vuuren , Ampie

The removal of art at UCT: interview with Edward Tsumele

kys de wet 2016-04-16 On what ground can a visitor (student who is supposed to be at varsity for only x amount of years) demand from the host (the university) to remove works of art which, in some cases, don't belong to either of them, or belong to the host? Can I go to parlia

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-16 Die wat op Stellenbosch gestudeer het, weet seker v/d voorval wat ek hieronder vertel. Die professor in biologie wou sy studente toets of hulle voorbereid is vir die eksamen wat hul sou aflê. So vra hy dan ook vrae aan die klas om vas te stel wat hull

The removal of art at UCT: interview with Edward Tsumele

Ria Horn 2016-04-16 Oningeligte mense, meestal ongeletterd, pas druk toe onder opsweping van 'n paar opstokers. Dis 'n skande dat mense wat nie deel van die universiteite uit maak nie en self gladnie geleerd is nie sulke besluite kan afdwing.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-16 Jy kan nie net uit die bybelchie aanhaal nie! Wat van die Veda, Torra, geopenbaarde Mormoonse bybel van Joseph Smith ens? Party mense is darm lekker dom synde selfaangestelde verteenwoordiger van Oubi. Terloops, watse mandaat het jy besluit Oubi vir jou

Ope brief aan Piet Croucamp

Marianne de Jong 2016-04-16 Helize van Vuuren se korreksie van Piet Croucamp is broodnodig. Dit lyk asof dr. Croucamp nie die denksprong kan maak omtrent Afrikaanssprekendes wat vurig teen apartheid en die Afrikanerdom was, maar nou vurig vir Afrikaans as taal is nie. Dit lyk of d

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Koos Pieterse 2016-04-16 Presies dit wat ek ervaar . Alles wat hy gesê het kon hy sy punt in een paragraaf of een sin in Afrikaans gestel het. Byvoorbeeld "Daai ou praat darem nou baie kak" Almal verstaan dit. Lyk asof hy meer aandag op homself wil vestig deur sy lang relaas.

Retensiereg en die Beechcraft 90

Yvette Blignaut 2016-04-16 Goeie dag, ons huur ñ tuin woonstel uit. Die huurder betaal nie sy maandelikse huurgeld. Mag ek retensie reg op sy meubels hê en vir hoe lank. Die bedrag is nie groot nie en wil ek nie ñ hof geding begin. Wil net seker maak van my regte. Huurder het re

US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2016

Phillip Schnetler 2016-04-16 Baie dankie vir die nominasie!! Vreeslik opgewonde!! "Onthou" Deurbraak.

Ope brief aan Piet Croucamp

Dr Gerrit Jooste 2016-04-16 Dankie Helize! Ek wens Piet wil hom bepaal tot sy vakgebied,of liewers sy mond hou-hy het lankal sy ware kleure getoon!

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-16 Beste FC Boot, Kry dit asseblief in jou harspan: die Bybel en ook die Heidelbergse Kategismus is vir Christene wat nie vir hulleself mag en kan dink nie. As broeder Dominee my kom besoek om my siel te red (eintlik vry hy maar vir die verlore R1000 p.m. w

Minnie Postma (1908–1989)

Linda Zollner 2016-04-16 Ag hoe lekker het ek, as groot aanhanger van Minnie Postma aan die artikel gelees.
Top