Angus2016-04-18Beste Kobus,
Jammer om dit vir jou te sê, maar sommer aan die begin gorrel jy oor die begin.
Jy wil vir ons kom wysmaak God (van die Bybel) het nie 'n oorsaak nie. Natuurlik het hy 'n oorsaak: die mens het hom gemaak. Hy is 'n mitologiese figuur in
Lise2016-04-18Dit herinnner my aan 'n tumblr-post: "Be cool to your pets. They live a small life and you are a god to them. Guide then through their life like a really cool tour guide and leave them with the best impression of earth."
Chris2016-04-18In my gesprekke met ouers van huidige studente en uit my eie ervaring tydens my seun se vyf studiejare, blyk dit dat Afrikaanssprekende studente nie gewillig is of was om aan te dring op Afrikaans nie, bloot om onenigheid of konfrontasie te vermy. Dit is
Johann2016-04-18I do not know that Christianity holds anything more of importance for the world. It is finished, played out. The only trouble lies in how to get rid of the body before it begins to smell too much
Luan Staphorst2016-04-18[xrↄnta:l]
vir Breyten Breytenbach, Antjie Krog en Helize van Vuuren
Woorde is my kontinent,
& poësie is my republiek.
- Johann De Lange
onder sondes van my
voorgeslagte word jy besit
had ek grond kon ek jou
bewerk want jy is taal my
ED Lamb2016-04-18Dit is vreemd, dat studente, bevoorreg om aan 'n internasionaal bekende universiteit te studeer, NIE genoeg nuuskierig is deur bv die tekening se vakmanskap te bewonder of die inhoud en die titel van Diane Victor, se gesensuurde werk, PASIHAE te ondersoe
Niel du Bois2016-04-18Die verskil in die gebruik van Afrikaans tussen doktor Piet en Joan val op. Taal is 'n kommunikasie-middel. Die doktor poog om sy argumente en "meerdere" insig te staaf met hoe woorde en ingewikkelde sinkonstruksies. Joan skryf 'n Afrikaans waar die fokus
Waldemar Gouws2016-04-18Asseblief Breyten, Christo, Izak, Jeroen en Pieter, die skadelose kopdoek van wie ook al is tog nie relevant nie, of hoe? En wat gemaak as dit in hierdie geval sou blyk eintlik 'n verband te wees?
Daniel Hugo2016-04-18Charl Adams, is Afrikaans dus iets van die verlede omdat die jeug so besluit het? Jong Afrikaanse mense doen hulleself 'n onreg aan deur in 'n ander taal as hulle moedertaal te wil studeer, en die volwasse opvoeders wat hulle aanmoedig om dit te doen, is
Jaco Fourie2016-04-18Raed
Jy is heeltemal reg mbt hoe 'n groen robot benader hoort te word. In ons geval hoe meer so aangesien die berugte "kruising van die dood" soveel lewens in die verlede ge-eis het, waarvan ons volkome van bewus was.
Alhoewel ek amper dood was, was ek
Johannes Comestor2016-04-18Daar is twee fondse. Het Jan Marais Fonds (HJMF) en Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF). Eersgenoemde word op 'n ondeursigtige manier deur die US bestuur. Die vorige HJMNF-voorsitter, Andreas van Wyk, het verlede jaar bely dat hy nie eens weet wie die
Con Joubert2016-04-18Dis 'n grondwetlike kwessie waaroor daar nooit eenstemmigheid bereik sal word nie. Die hofsaak tussen Afriforum en die US moet so vinnig as moontlik na die Konstitusionele Hof verwys word sodat die onberispelike Hoofregter Mogoeng Mogoeng en sy kollegas '
Johannes Comestor2016-04-18Elizabeth, dit is Jan Marais se US-stigtingsvoorwaarde wat voorstanders/bevorderaars van Engels, soos Wim de Villiers en Anton van Niekerk, op 'n onetiese manier doelbewus verswyg.
Marli2016-04-18Oester
Dankie, dankie, dankie wat jy vir die honne gedoen het! O, hulle liefde en lojaliteit het nie einde nie - en so moet ons ook teenoor hulle wees.
Ek het 'n tannie honne wat amper 16 jaar oud is. Sy het hartversaking en is blind in haar een
Neels(Husky)Visser2016-04-18Jaco, jammer om te hoor van jou ongeluk. Soms kom 'n mens nie dadelik agter hoeveel skade jy werklik opgedoen het nie! Ek sien jy het nou probleme om die verskillende partye in die Bybel van mekaar te onderskei? Ek stel voor jy lees dit maar soos 'n gewon
Naude Visser2016-04-18Piet, jy raak nou regtig op die kant. Jy was maar ook op die kant by die Akker, maar ons het jou gedoog as gevolg van jou kopdoek. Had ons maar geweet hoe jou mantel swaai, dan sou ons jou sekerlik nie gedoog het nie. Groete, Naude Visser
Neels(Husky)Visser2016-04-18Ai, Ou Oester.
Wat noem 'n mens nou iemand wat ons diere-vriende so mishandel? Ek wonder partymaal hoe hulle dit sou hanteer as dieselfde euwels aan hulle gedoen mog word?
Klomp blikslaers !
Beste groetnis.
Husky.
Neels(Husky)Visser2016-04-18Kobus, ek hou van hierdie uiteensetting van jou. Dit gaan sekere mense se nekhare laat rys! Jy is vir my die voorbeeld van geduldigheid, veral met sekere mense waarvan die begripsvermoë duidelik ontbreek. Hou so aan, my vriend.
Ek geniet die gespartel
Angus2016-04-18Beste FC Boot,
Tyd is nie verkeerde sintuiglike waarneming nie, nog minder is dit waarnemingsbedrog soos jy nou wil voorgee. As tyd 'n illusie is, en jy gee voor dit skep orde in ons lewe, dan verstaan ek nou waarom so baie mense se lewens ordeloos is.
Neels(Husky)Visser2016-04-18FC, dit was nou regtig lekker om hierdie verduideliking van jou aan Angus te lees. Maar ondervinding het my geleer, daar is nog steeds mense wat hardnekkig bly glo evolusie is die antwoord op alles. En ongelukkig is dit nie omdat hul nie kan verstaan nie,
Malinda Nel2016-04-18Kort en kragtig. Baie dankie vir u vrae aan Piet Croucamp. Wat ek ook wil weet: as Afrikaans aan alle universiteite nou verminder word en uiteindelik verdwyn, dan sal Afrikaanse skole en onderwysers ook onmiddellik geraak word, net soos lektore, skrywers
Gustaf Claassens2016-04-18Genade Pieter, vanwaar die onvergenoegdheid en spuwende haat ... Jou bydrae is soos 'n opslagwindjie in 'n stofstraat; 'n vinnige klomp stofwolkies en dan niks ... Jy probeer regtig te hard man, mense weet van jou!
Gaan drink'n sundowner op jou voorstoe
Sambok Viljoen2016-04-18Johannes, die Jannie Marais Trustakte bepaal die voordele wat toegeken word, al is hyself al lankal oorlede.
Ek sou graag wil weet wat die administrateurs van die Trust nou gaan doen as Afrikaans afgeskaal word.
Luan Staphorst2016-04-18[xrↄnta:l]
vir Breyten Breytenbach, Antjie Krog en Helize van Vuuren
Woorde is my kontinent,
& poësie is my republiek.
- Johann De Lange
onder sondes van my
voorgeslagte word jy besit
had ek grond kon ek jou
bewerk want jy is taal my
Reusedwerg2016-04-18Ek het al in 'n vorige brief van my geskryf dat ek rooi sien wanneer iemand 'n dier verwaarloos en of mishandel. Mens kan skree/praat maar dier nie. Elke ou sal maar moet gaan skies vra eendag.
Reusedwerg2016-04-18Ek het lanklaas gelees of gesien dat iemand so netjies en ordentelik op sy plek gesit is. Mooi so Helize van Vuuren. Jy is 'n vrou so na my hart. Moenie nonsens vat van kabouters nie. Ek kyk graag na groot Piet se Megaboere en Dana Snyman se reis program.
Angus2016-04-18Beste FC Boot,
Die teologie is gebaseer op die mens se lê van die primitiefste stadium, daarom sê jou betoog en verwysings niks.
Beantwoord asseblief vir my die volgende vrae:
Wie straf die mens vir sy sonde? God (of gode of gode), of 'n regter van di
Gustaf Claassens2016-04-18In wese gaan dit oor (ondeurdagte/doelbewuste/polities korrekte???) korttermyn besluite met langtermyn gevolge waarvan die implikasies (on)gerieflik aan diegene "krap" wat aan hierdie debat deelneem.
Feit is dat onder die dekmantel van transformasie E
Leon van den Berg2016-04-18Ek stem meer saam met Breyten as met Piet, maar geniet dit altyd wanneer iemand ’n heilige bees by die horings pak. Dit word spraakvryheid genoem, iets wat die apartheidsregime selfs nie Afrikaners gegun het nie!
Willem2016-04-18Ek is nou twee weke besig met Banting en dit is redelik maklik om te volg en ek dink ek sal redelik maklik met die leefstyl kan saam leef. Net een problem, die afgelope twee weke het ek drie fiets wedrenne gery van onderskeidelik 25km, 45km en 50km met dr
Angus2016-04-18Beste Kobus,
Jy sluk darem nou rêrig in die wind, want jy het absoluut nie die vaagste benul van die evolusieleer nie. Jy sit daar in jou studeerkamer en dink allerhande twak uit.
Die evolusieteorie is 'n model waaraan wetenskaplikes dmv navorsing nog
Dewald Scholtz2016-04-18Piet klink hier amper soos Pik Botha van ouds. Praat die grootste klomp nonsens onder die son in die mees wel-luidende Afrikaans.
Oupa som dit mooi op met sy kommentaar.
annette le Grange2016-04-18HOOR,HOOR !!!!!! So 'n mond kort jam !!!! Dankie Joan, kom ons hoop net dat Piet gaan verstaan, of selfs die moeite gaan doen om jou verduideliking te lees.
Johannes Comestor2016-04-18Andre, daar is 'n groot mate van eenstemmigheid dat die aanbieding van Engels en Afrikaans in dieselfde klas opvoedkundig 'n onding is. Aparte klasse maak pedagogies baie meer sin. Wat opval, is dat diegene wat hulle deur politieke oorwegings laat lei (so