Kommentaar
Skepping vs evolusie - nog steeds
Kobus de Klerk 2016-04-21 Mensig, wat 'n ongefundeerde emosionele uitbarsting ... is dit die beste waartoe sommige ateïste in staat is? Hulle het vasgesteek by die kortstondige politieke vergrype van opportuniste wat net soos hulle en hul voorganger, Hitler, die religie van die t
Skepping vs evolusie - nog steeds
Neels(Husky)Visser 2016-04-21 Johann, dis 'n interessante stelling wat jy maak oor die "Hubble" teleskoop? Wat het die Hubble dan waargeneem, wat nie reeds jare gelede deur Radio-Astronomiese navorsing, in die diep-ruimte raakgesien is nie? Vriendelike groete. Husky
Skepping vs evolusie - nog steeds
Kobus de Klerk 2016-04-21 Jy praat so omdat jy nie enigiets van God verstaan nie - duidelik so. Jy is so onkundig en afgestomp omtrent God dat jy nie eens, soos biljoene ander, weet van SY bestaan nie, ten spyte van al die getuienis. Hoe kan mens dus waarde heg aan jou opinie? Wa
Skepping vs evolusie - nog steeds
Johann 2016-04-21 Ietsie waar omtrent ons skoner geslag: A woman is like a tea bag — you can't tell her how strong she is until you put her in hot water. — Eleanor Roosevelt.
Skepping vs evolusie - nog steeds
Kobus de Klerk 2016-04-21 God is die Skepper - waarom moet daar vir die skepper ook 'n skepper wees? Jy sien, dit is waar julle so struikel. Julle dink en redeneer in 'n sirkelgang met die bietjie wat julle fisies sien. God is die begin (al telkemale so weergee) en dus ook die oor
Skepping vs evolusie - nog steeds
Johann 2016-04-21 Wat is dit met die christene? Hulle moet alewig hul eie geskape godjie in ander se kele afdwing! Die belaglike konstruksie dat god altyd was en is is só kinderagtig dat dit behoef eintlik geen kommentaar. Dieselfde kan dan gesê word van die heelal –
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Merle Albertyn 2016-04-21 Ek het ook die boodskap gekry. Moenie moeilikheid soek met Breyten Breytenbach nie! "Al dra 'n aap nou ook ’n goue ring, bly hy maar ’n kommin boereverneuker." Ten minste praat ons nog dieselfde taal - en die aap is beslis gewond.
Heita, Pappiepiet my bru'!
francois verster 2016-04-21 Herman, Afrikaners is nie dommer as ander volke soos Croucamp al beweer het of meer kommin as ander groepe soos jy nou sê nie, dis veralgemenings en veralgemenings hou nooit water nie. Jy weet tog beter. Iemand wat sulke skitterende kortverhale kan skryf
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Dirk Bosman 2016-04-21 Piet, ek stel voor dat jy jou brief eers weer lees en dan herskryf. Jy maak die waar stelling dat die redelike stem die beste kans het om gehoor te word en slaan dan self nie ag op die goeie raad nie. Die res van jou argument bevat juis die bytende sarkas
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Cilliers van Niekerk 2016-04-21 Elke punt so feitelik en logies geldig, en so dringend ter sake, nou én voorheen, as wat dit onvergelyklik ingeklee is. As dít is wat Breyten se ope brief aan die Rektor alreeds op die tafel bring, kan mens selfs Piet se beledigingsbredie verduur! Ek k
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Wilhelm Snyman 2016-04-21 Kleindorpsaand. Mooi. Eerder as om Stellenbosch in duie te laat stort, maak 'n reëling met een van die Hollandse of Belgiese universiteite dat Stellenbosch eerder 'n satelietkampus word, van sê Leiden, Utrecht, Ghent, wat ook al.
In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor
Angus 2016-04-20 Beste Jaco, Ek gryp dit sommer as 'n kompliment vir die goeie Afrikaans wat ek skryf. Dis nou nie Breytenbach-klas nie, maar darem duidelik verstaanbaar. Dankie, man. (Ek is maar so ydel!) Baie Skotte, Iere en Engelse het maar so deur die jare verafri
Skepping vs evolusie - nog steeds
Johann 2016-04-20 http://www.freethoughtpedia.com/wiki/Jesus_loves_the_little_zygotes
Skepping vs evolusie - nog steeds
Johann 2016-04-20 http://www.goodreads.com/quotes/838477-i-ll-tell-you-what-you-did-with-atheists-for-about
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Johann C Brits 2016-04-20 Breyten, my ouma, aan Ma se kant, het nogal gereeld hierdie woorde gebruik: "Wiens brood men eet, wiens woord men spreek" (Dit is seker regte Kaapse Hollands!) Dit lyk my nogal nommerpas vir die manne van US wat bereid is om terwille van hulle snytjie b
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Johanna van der Walt 2016-04-20 Touché, Heilna!
Skepping vs evolusie - nog steeds
Johann 2016-04-20 Omdat evolusie nie 'n godsdiens (met die klem op: diens) is nie. Wie is die Skepper van die Skepper? Watse kwinkslae die "gelowige" net nie kan kwytraak om uit hul vasgeverfde hoekie te kom nie!
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Johanna van der Walt 2016-04-20 Fyn, skerpsinnige repliek - mens kan maar net hoop dat prof van Niekerk die nodige insig en waardering sal hê! Dankie, Breyten!
Oor Oorsaak en gevolg
Angus 2016-04-20 Beste Kobus, Dit help nie om my te beskuldig van twisgierigheid en kinderagtigheid nie. Dit baar jou niks. Ek het aan jou bewys dat God van die Bybel 'n mitologiese figuur is. Mitologiese figure is die skepping van storievertellers en skrywers. Die werk
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Leon van den Berg 2016-04-20 Wanneer jy ongelukkig voel oor iets, kan jy kies tussen minstens: 1) vergeefs daaroor kla en 2) soos ’n boer ’n plan maak. Met genoeg mense wat jou plan steun deur daarin te belê, kan jy minstens een Afrikaanse private universiteit laat bou.
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Naude Visser 2016-04-20 Breyten, werklikwaar mooi, maar kan jy dit nie fokken korter gesê het nie?
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Anton Muller 2016-04-20 Maar weereens, Breyten, jy praat mooi niks van die voorgenome beleid nie. Alles net kopdoekige asem uitgeblasery. Breyten, ek verbaas my met jou onbenullige houding en hubris. Wat rook jy?
US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie
Christie Redelinghuys 2016-04-20 'n Taal is veel meer as 'n kommunikasiemedium, soos uitgewys deur die digter Breyten Breytebach wat bereid was om vir sy anti-apartheidoortuigings 7 jaar tronkstraf uit te dien. 'n Taal omhels 'n kultuur, letterkunde, akademiese insette in daardie taal, e
Heita, Pappiepiet my bru'!
Corrie 2016-04-20 Hoe lekker giggel-lag ek nou vir elkeen se pittige kommentaar!
In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor
F C Boot 2016-04-20 Beste Husky Jy sal nog vir Jaco Fourie leer ken as 'n meesterverdraaier van woorde. Sy probleem is dat hy op die verkeerde voet met my weggespring het, want hy het 'n uitklophou in die eerste rondte belowe en toe kon hy en Kobus saam nie eers 'n duik in
Waa is JC dan nou?
Reusedwerg 2016-04-20 Ek wonder of julle menere nie dalk ook die Moslems wil aanvat nie. Ons Christen Gelowiges kan julle nie oortuig nie, nie dat julle oortuig wil word nie. Probeer hulle gerus en kyk wat hul reaksies sal wees. Sterkte vir julle.
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
ED Lamb 2016-04-20 Yes Bruce, "What a wonderful full of expression and passion filled language Afrikaans is". Dankie Breyten, dit is tans digters en skrywers wat die DENKERS met die beste en nugterste argumente is, nié die "filosowe" of taalkenners op US nie (wie is die s
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
Johan Scheepers 2016-04-20 Ai Anton, net soos in die vroeë 70's om die brugtafel lyk my jy het steeds die gewoonte om die verkeerde kant om te "finesse"?
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Johan Scheepers 2016-04-20 Anton, miskien is jy nie mooi bewus van die agtergrond nie? Breyten het nou al male sonder tal oor die afgelope maande gepleit vir inklusiwiteit en diversiteit maw NIE monolitiese Engels as enigste taal op die kampus, in die koshuis, in die lesingsaal en
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Breyten Breytenbach 2016-04-20 Beste Koos Reyneke - mag ek maar Koos sê? Dankie vir hierdie kosbare relaas. Broer Jan is baie, baie na aan my hart. Ek hoop maar net hy weet hoeveel ek hom bewonder. Die intieme insident wat jy beskryf klink presies reg. Dit is wat hy sou doen on
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Jan Rap 2016-04-20 Sondes van jou voorgeslagte??
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Jan Rap 2016-04-20 Ja oudstudent, academia ailleurs (Orania dalk, of op 'n universiteitskip, of in die woestyn of op 'n berg?) want repos in 'n mengelmoes is daar beslis nie.
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
ED Lamb 2016-04-20 Watter wit Afrikaansspreker student gaan dit waag om by sy tydgenote op US dit te waag om in klasse (van Van Niekerk, Gouws ea) vir Afrikaans te stem? Was die stemmery in die geheim of mondelings met hande in die lug afgedwing, en volgens watter reg in di
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Malinda Nel 2016-04-20 Baie dankie, Breyten Breytenbach!
Heita, Pappiepiet my bru'!
Herman Lategan 2016-04-20 Mense wat nie die humor hierin kan raaksien nie is parogiaal en verstok. Dis duidelik in ligte luim. Die Engelse praat van lampooning, send up, satire. (Spot, opstuur, satire.) Klaarblyklik iets wat by baie Afrikaners ontbreek. Te affie plaas af en ko
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
Oupa 2016-04-20 Stalinbos kry wat hom toekom. Linkse "denkers" wat nou kwaad word vir mekaar omdat hulle deur die skerpioen gesteek is en 'n paar ander wat nog dink hulle gaan nie gesteek word nie. Van Kopdoek tot Van Niekerkie, die hele spul liberaliste slaan mekaar no
US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie
Hermann Giliomee 2016-04-20 Ek dink nie die Engelse skoolverlaters is spesifiek geteiken nie. Dit is meer die geval dat hulle (verkeerdelik) verseker is dat hulle nie 'n probleem met die voertaal sal ondervind nie. Eers was Engels veronderstel om net die helfte van die tyd in die T-
