Beste Angus
Jy skryf 'Wat van as ek iets op 'n stukkie papier skryf en ek verbrand dit? Of wat van as die wêreld vergaan, dan is die wêreldse inligting daarmee heen?' Nie waar nie, net moeilik herwinbaar.

Net so, wie behoort beter te weet as jy ... Goed dat jy dit besef. In Openbaring praat die Woord juis van die gevolge van daardie dilemma van (sommige) aardbewoners want hulle volg die Dier (waarvan jy waarskynlik niks sal verstaan nie) teen God. Sonder dat jy dit waarskynlik besef, bevestig jy nou hier wat al duisende jare gelede gewaarsku is in die Woord. Dalk het jy profetiese gawes waarvan jy onbewus is, of wat?
Kommentaar