Jy en jou sielsgenote is by uitstek bekwaam om dit kwyt te raak wat jy hierbo doen. Die primitiewe waaraan julle klou is die tyd van die aap(mens) en hominiede - wat julle as jul primitiewe voorvaders beskou, toe die nog nie die Spirituele kon realiseer dat God die lewe skep nie. Julle kon ook nie sedertdien vordering maak nie en die werklikheid van God en die skepping het steeds nie tot jul deurgedring nie.
Kommentaar