Einstein-kompetisie: Jaydey Sass

  • 1

jaydee_300Naam: Jaydey Sass

Departement: Afrikaans en Nederlands

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die gebruik van Afrikaanse musiek vir die aanleer van woordeskat en uitspraak by taalverwerwingstudente.

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 1

Kommentaar

  • Cilliers van Niekerk

    Uitstekende plan, en sinvolle gebruik van 'n sterkpunt van die taal soos hy staan, boonop tot voordeel van Afrikaanse musiek ook. Of jy wen of nie, alle sukses met jou navorsing!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top