Jaydey Sass

Jaydey Sass is gebore en getoë op Atlantis, 'n klein dorpie langs die Weskus. In 2013 behaal sy 'n BA-graad in taal en kultuur aan die Universiteit Stellenbosch. In 2014 voltooi sy haar honneursgraad in Afrikaans en Nederlands aan dieselfde universiteit en in 2015 pak sy haar MA ook in Afrikaans en Nederlands aan met die fokus op taalverwerwing. Wanneer tyd dit toelaat, vertaal sy graag kinderboeke, speel videospeletjies, kyk sokker en lees en skryf tussendeur alles.

 

Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?

Estelle Kruger, Elbie Adendorff, Jaydey Sass Onderhoude 2016-08-25

"Ek het geleer dat taalverwerwing met pret en genot saamgaan; dat selfs ietsie net so klein soos luister na musiek akademiese waarde het. Dit was vir my verblydend dat die studente wat na musiek geluister het, wel verbetering in uitspraak getoon het."

’n Ondersoek na die verwerwing van klanke deur middel van musiek deur vreemdetaalstudente van Afrikaans

Jaydey Sass, Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-08-18

"Die studie toon dat studente wat na Afrikaanse musiek luister, tipiese klanke wat in Afrikaans voorkom en moontlik nie in ander tale nie, of wat problematies is ten opsigte van uitspraak, makliker en vinniger verwerf en duideliker uitspreek."

Einstein-kompetisie: Jaydey Sass

Jaydey Sass Einstein-kompetisie 2016-05-10

Jaydey Sass is 'n MA-student en tutor aan die Universiteit Stellenbosch.

"U-draai" deur Jaydey Sass

Jaydey Sass 2011-10-04

"Vars lug" deur Jayday Sass

Jaydey Sass 2011-10-04

"Verlossing" deur Jaydey Sass

Jaydey Sass 2011-10-04
Top