In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Jaydey Sass van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum vertel van haar navorsing oor spelifiëring in die aanleer van tale.
Ook op LitNet:
Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?
Nog SteedsDink-video’s:

